Die Damhuis
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mossiesdrift, Rawsonville, 6845, Wes-Kaap
- Vanaf R1 300 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Die Damhuis is op 'n wynplaas, Mossiesdrift, net 5 km buite Rawsonville geleë. Dit was oorspronklik 'n ou sementdam, wat later in 'n braaikamer omskep is. Weens 'n tekort aan verblyf in die area is dit in Augustus 2016 in 'n selfsorg-eenheid omskep.
Die eenheid het 1 slaapkamer met 'n dubbelbed. Daar is 2 enkelbeddens in die sitarea wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet.
Ander geriewe sluit 'n kombuisie, binnebraai, buitebraai, pooltafel, kroegtoonbank met gemaklike kroegstoele en 'n platskerm-TV met DStv in.
Die swembad is deel van die hoofhuis, maar gaste het toegang tot die swembad. Alhoewel hierdie eenheid langs die hoofhuis is, respekteer ons die privaatheid van ons gaste.
Die Damhuis is 16 km vanaf Worcester en 12 km vanaf Goudini Spa. Besienswaardighede in die area sluit die Karoo Nasionale Botaniese Tuine, die Golden Valley Casino, Tweede Tol, Mountain Mill Mall, die Brandvlei Natuurreservaat en verskeie wynkelders en Goudini Spa in. Gaste kan verwag om te swem, stap, wynproe, bergfietsry en die 4x4-roetes in die area te verken.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Leefarea
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Fietsry
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Forelhengel
- Baarshengel
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Verekombers
- Waaier
- Kaggel
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Mikrogolfoond
- Oond
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Charmaine Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 51
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Mossiesdrift, Rawsonville, 6845, Wes-Kaap
- Gaste dink Die Damhuis het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Rawsonville Worcester Boland Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mossiesdrift, Rawsonville, 6845, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang