Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Dekkers Self-Catering

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 59 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.6
Karen D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Nov 2024

Ons het heerlik gebly, alles wat ons nodig gehad het was in die eenheid gewees. Die eenheid was skoon en netjies gewees. Hennie was baie behulpsaam en het ons baie welkom laat voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ilze H
1 nag Gesin met tieners
5.0
Okt 2024

Heerlik rustig! Vriendelike mense! Netjiese, gerieflike plek. Goeie, veilige parkering.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karien K
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Aug 2024

Die plekkie is gerieflik en stil. Hennie laat mens tuis voel. Baie lekker gekuier, sal beslis weer soontoe gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hennie
Die Dekkers Self-Catering
Was aangenaam om julle hier te hê! Hoop nie julle volgende kuier is te vêr nie!

Monique V
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Netjies, gasvry, lekker. Gat uit geniet, sal weer bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan F
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2024

Uitstekend! Kon nie beter vra nie. 100%. Die verblyf is baie vriendelik en behulpsaam. Baie lekker gebly en was naby aan die saal waar die kompetisie was. Die woonstel is goed toegerus en ons het niks gekort nie. Ek sal die plek enige tyd aanbeveel vir enige iemand wat op reis is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hennie
Die Dekkers Self-Catering
Dankie vir die positiewe woorde, Nicolene! Dit was lekker om julle te ontmoet en ek is dankbaar julle kompetisie het ook goed afgeloop! Ek sien julle by die volgende een! Mooi loop.

Jeanine R
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Clean, cosy, safe, welcoming. Very friendly, helpful owners who make you feel at home. Very safe and centrally located.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hennie
Die Dekkers Self-Catering
Dankie baie Jeanine! Dit was 'n vreugde! Ek hoop julle is al in Australië!?

Gerhardt S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Rustig. Ruim geriewe. Goed toegerus. Goed gelee. Uitstekende diens. Vriendelik. Hennie het gesorg dat ons honde-kinders lekker kan bly, braaigeriewe en ander klein versoeke dadelik aangespreek. Die eenheid was ruim, oopplan met aparte slaapkamers. Beddens is van topgehalte. Alle kombuisitems was daar. Gasstoof en lampies indien krag afgaan (Eskom, natuurlik). Baie sentraal gelee.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Paul M
Kort verblyf
4.8
Okt 2024

Waarde vir geld en baie veilig. Verblyf was waarde vir geld en alhoewel die werkgewer nie die bewys van betaling vanaf hulle bank laat doen het nie, was Hennie tog bereid om ons in te neem toe ons die papier waarop die bank aandui dat betaling gedoen is, getoon het. Ons het baie lekker gebly, dankie, ons sal weer van julle gebruik maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sulet F
Kort verblyf
4.8
Sep 2024

Was lekker. Het baie lekker gebly, vriendelike netjiese verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Kathleen G
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Mei 2024

Veilig en rustig0. Ons het heerlik geslaap en die plek geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hennie
Die Dekkers Self-Catering
Dit was 'n vreugde om jou hier te hê, Kathleen! Maak asb. weer so!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Hennie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 59

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R 700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gloucester-laan 80, Dalview, Brakpan, 1541, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDU1NjU1Zjk2LTY0OGEtNGY2MC1hZGU3LTI3ZGFiODQ4NmU0OA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 59 5 1 5 80 Gloucester Ave Dalview 1541 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.254291823093 28.341396093255

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang