Die Eike
- Kapasiteit: 20 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoek van Slanghoekweg en Goudiniweg, Slanghoekvallei, Rawsonville, 6845, Wes-Kaap
- Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Die Eike word omring deur wingerde en berge in Rawsonville en is 'n lieflike gastehuis in die Breederiviervallei.
Dié gastehuis bied 7 semi-selfsorg-eenhede met slaapplek vir tussen 2 en 4 gaste. Daar is 2 gesinskamers asook 5 dubbelkamers wat hul eie badkamergeriewe het met óf 'n bad óf 'n stort.
Elke kamer het gemaklike beddens en sluit 'n yskassie, 'n mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV met 'n volledige verskeidenheid DStv-kanale in. Toegang tot Wi-Fi is in sekere kamers beskikbaar.
Daar is 'n lieflike restaurant op die perseel waar gaste ontbyt, middagete en aandete kan geniet. Dié gastehuis bied 'n veilige en rustige omgewing, waar gaste deur die pragtige tuine kan stap of in die swembad kan ontspan. Die Eike word ook omring deur wynkelders en verskeie staproetes.
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Martelle Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 23
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Hoek van Slanghoekweg en Goudiniweg, Slanghoekvallei, Rawsonville, 6845, Wes-Kaap
- Gaste dink Die Eike het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Rawsonville Worcester Boland Wes-Kaap
- Kapasiteit: 20 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoek van Slanghoekweg en Goudiniweg, Slanghoekvallei, Rawsonville, 6845, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang