Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Groen Koei Gastehuis

Gastehuis

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
3.9
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.1
Veiligheid
4.4
Ilze B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Nice and quiet. Reception was very friendly and helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Barenda V
Kort verblyf
5.0
Nov 2023

Alles was soos geadverteer. Ja, dankie, ons het lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kellie U
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Was a great stay. Lovely, clean room. Water pressure was very low in the shower but overall good. Lovely big shower, just dissapointing that the pressure wasn't great.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Madie V
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Mei 2023

Ons het vroeër as die inkloktyd daar aangekom, maar kon dadelik na ons kamer gaan, wat ons baie waardeer het. Die verwarmer teen die muur en die elektriese kombers het die koue van die Hoëveld vir ons Laevelders draaglik gemaak. Geen beurtkrag vir die deel van die dorp nie is nog 'n voordeel. Vir oorslaap het Die Groen Koei alles wat nodig is om gerieflik te bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Louise L
Kort verblyf Besigheidsreis
4.0
Mei 2023

Not to bad. Dis 'n lekker plekkie, net nie warm water gehad, glo dis a.g.v. load shedding.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Marius
Die Groen Koei Gastehuis
Hello, Thank-you for the review. We are glad you enjoyed your stay with us. We look forward to having you again. Regards, Jacqueline

Pieter F
1 nag Gesin met tieners
3.4
Nov 2023

Aangenaam met geen klagtes. Ons verblyf was genoegsaam en bevredigend. Skoon kamer met stortgeriewe, jammer van die klomp sigaretstompies op die tafel.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Lesley-anne A
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2022

Het 'n wonderlike tyd gehad. Die diens was uit die boonste rak en die vrou wat ons gehelp het by ontvangs was baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Odette A
1 nag Gesin met klein kinders
4.4
Apr 2022

It was wonderful, warm and felt at home. Great stay, will definitely use them again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
3.6
Apr 2022

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Dorette D
1 nag Saam met lewensmaat
1.4
Jun 2021

Nie die standaard wat verwag is. Die ontvangs onvriendelik en die handdoeke klam na nat.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
2.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
1.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Marius Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R1 050
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 050
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 30 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Moses Kotane-straat 34, Bethal, 2310, Mpumalanga
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGYxYmU4MDQ4LTk4OTAtNGUwOC05OTMyLThjMTNlMDAxYzdjNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag, vir 2 mense 23 5 1 5 34 Moses Kotane Street Bethal 2310 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.461593009647 29.470038122754

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang