Die Grys Deur
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Stirlingstraat 28, De Kelders, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
- Vanaf R650 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Die Grys Deur is 'n selfsorgeenheid in De Kelders in Gansbaai wat 'n bekende toeristebestemming in die Overbergstreek in die Wes-Kaap is.
Hierdie oopplan-slaapkamer is geskik vir 2 gaste en het 'n dubbelbed. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, tweeplaatstofie, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. toegerus. Die kamer het ook 'n etenstafel met sitplek vir 2 gaste en 'n platskerm-TV.
Daar is 'n stoep met 'n braai-area en ekstra parkeerplek. Gaste kan die pizza-oond gebruik. Daar is veilige parkeerplek.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Andrew Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 19
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Stirlingstraat 28, De Kelders, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
- Gaste dink Die Grys Deur het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in De Kelders Gansbaai Overberg Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Stirlingstraat 28, De Kelders, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang