Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Grys Deur

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stirlingstraat 28, De Kelders, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
  • Vanaf R650 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Die Grys Deur is 'n selfsorg-eenheid in De Kelders, Gansbaai, 'n bekende toeristekern in die Overberg-streek van die Wes-Kaap.

Die oopplan-slaapkamer het slaapplek vir 2 gaste en is ingerig met 'n dubbelbed. Die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak. Die kombuisie is toegerus met 'n yskas-vrieskas, tweeplaatstoof, mikrogolf, basiese eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die kamer het ook 'n etenstafel met sitplek vir 2 gaste asook 'n platskerm-TV.

Daar is 'n patio buite met 'n braai-area en ekstra sitplek. Gaste is welkom om die pizza-oond te gebruik, en veilige parkeerplek is ook beskikbaar.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Patio
  • Privaat ingang

Badkamer

  • Stort
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Sanmari S
Saam met lewensmaat
5.0
Very pleasant. We had a lovely time and would definitely stay there again.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2024
Linda M
Saam met lewensmaat
5.0
Restful and quiet with all necessary equipment. Conveniently situated and quiet. Spacious and equipped with everything one needs.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2024
Robin Y
Saam met lewensmaat
5.0
Comfortable. Excellent host. We enjoyed De Kelders so much. Such a pretty place. And Die Grys Deur was the perfect place to come back t...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2024
Elsabe E
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker, lekker en nog lekker vakansie gehou. Pragtige netjiese plekkie met alles wat mens nodig het op vakansie. Beste gasheer en vrou, wat nooit gesk...
Sien meer
Des 2023
Michael B
Saam met vriende
5.0
Loads of fun. It was great staying at the place. The host was extremely friendly and welcoming. The room was very clean and well equipp...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Andrew Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Stirlingstraat 28, De Kelders, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
  • Gaste dink Die Grys Deur het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stirlingstraat 28, De Kelders, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf08d4ea51bc373b5034d6b7d884c9f495190a7667cecf3f98ec95ffcb586dc047518b9d45030348eb83bb1572c4c859153f6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 18 5 1 5 28 Stirling Street De Kelders 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.560072385042 19.361628793593

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang