Die Halwe Eier
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Pienaarstraat 8, Klein-Brakrivier, 6503, Wes-Kaap
- Vanaf R1 400 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Die Halwe Eier bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n oopplan-kothuis op die boonste verdieping op die eienaar se perseel in die kusgebied van Klein-Brakrivier. Dit is net 17,8 km vanaf Mosselbaai en is 'n ideale opsie vir 'n gesin of groep vriende op soek na 'n wegbreek op die skilderagtige Tuinroete.
Die eenheid het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer met 'n ruim stort, toilet en wasbak. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens het. Gaste deel die badkamer, en linne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuisie wat met 'n mikrogolf, ketel, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Dit het ook 'n etenstafel met stoele, gemaklike sitkamersitplek en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar.
Gaste wat buitemuurse aktiwiteite wil geniet, kan Klein-Brakrivierstrand besoek, wat ideaal is vir visvang, bootry, branderplankry en walviskyk gedurende die seisoen.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelslaapbank
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Alta Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 9 maande
Ligging
- Pienaarstraat 8, Klein-Brakrivier, 6503, Wes-Kaap
- Gaste dink Die Halwe Eier het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Pienaarstraat 8, Klein-Brakrivier, 6503, Wes-Kaap