Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Heks se Huis

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 308 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.5
Veiligheid
4.5
Nell S
1 nag
5.0
Nov 2024

Baie lekker gebly! Vreeslik lekker gebly! Perfekte ligging in Sutherland!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marne
Die Heks se Huis
Beste Nell, uit die hart dankie vir julle terugvoer. Dit is altyd vir ons lekker om gaste wat hulle self so kan geniet, te ontvang. Julle was sterre - baie dankie.

Rian J
1 nag Saam met vriende
5.0
Okt 2024

Ons was 'n groep van 14 fietsryers + gades, het perfek ingepas by Heks se Huis! Het baie lekker gebly, dankie, die eienaar was baie gaaf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thea L
1 nag
5.0
Okt 2024

Fairy tale beautiful. Out of this world. We were received with open arms, and were told the history of this house. You were amazing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elise P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Heerlike, gerieflik en sommer dankie vir die prettige detail! Die Heks se huis is 'n heerlike oornagplek in Sutherland. Dit is goed toegerus met alles wat nodig is. Die binnebraai was 'n groot bonus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zania V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Perfekte plek, genoeg ruimte. Binnebraai was perfek. Vreeslik lekker gebly. Dankie vir jou gasvryheid. Julle plek is stunning.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan L
1 nag
5.0
Aug 2024

Pragtige huis met alle geriewe. Pragtige huis met al die geriewe wat mens voor kan vra. Pragtig gerestoreer en mooi in stand gehou en skoon! In die dorp en kan lekker stap na alles. Baie goeie waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannelie L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Mense wat hou van ervarings van vervloë dae, kan nie vir beter vra nie. Baie lekker, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marne
Die Heks se Huis
Beste Hannelie, en daar slaan jy die spyker op sy kop - vervloe dae is presies wat ons probeer weergee - baie dankie vir jou mooi terugvoer. Dit was net lekker om julle hier te kon verwelkom.

Monique F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Stil en rustig. Baie lekker warm en gemaklik geslaap, in die middel van die dorp naby die hoofpad. Stil en rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marne
Die Heks se Huis
Baie dankie Monique vir jou warm en opregte terugvoer. Dit is altyd lekker om te hoor gaste het dit geniet, ten spyte van al die uitdagings wat Sutherland bied.

Anette J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Magic! The communication from Die Heks se Huis was amazing from the day we booked right up to our departure. We were late and arrived long after dark. The host took care of our stargazing bookings and guided us as we travelled all the way from the Gariep dam until we stopped in front of the accommodation. Like a beacon in the night. The host was waiting in the dark snowy cold to direct us in from the dark with a flashlight towards our parking and to help us unload in time for the stargazing interlude at the Planetarium! Extra wood (make sure not wet) for heat is a must and ready-made micro meals would have been way better than us trying to braai tjoppies for dinner after the show. You want to get into the bed (with electric blanket) a. s. a. p! PS: When it is -9 degrees, showering is optional.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marne
Die Heks se Huis
Dear Annette - your heading is 'Magic', and that is exactly what you are - there are no words to describe how we feel after this beautiful feedback. You arrived in Sutherland amidst the worst winter weather we experienced since 2017, and still, you enjoyed your visit to the fullest. To have been there for you from Gariep Dam till you entered Sutherland, was nothing more than a great pleasure. The safety of our guests is critical to us. Thank you for your beautiful feedback, and know that you will always be welcome at Die Heks se Huis.

Mano K
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

We loved our stay. Clean, comfortable, great communication, great hosts.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marne
Die Heks se Huis
Thank you so much Mano and family - it was great having you here with us. We loved every minute of your stay.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Marne Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 320

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Northumberland-straat 28, Sutherland, 6920, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA20f2ae7523c669a82ad1ec3d527fa7a7a074d07589db4b9f192a2434e14cbeb352b94bea0d57259498480274ce343216063f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 308 5 1 5 28 Northumberland Street Sutherland 6920 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -32.392954063987 20.660991250332

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang