Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Kassie

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 13:00
  • Adres: Queen-straat 20, Greyton, 7233, Wes-Kaap
  • Vanaf R4 500 R4 050 per nag (plek vir 11)

Beskrywing

Die Kassie is 'n bekoorlike huis in Greyton. Dit bied ruim en gerieflike selfsorgverblyf wat ideaal vir 'n gesin of vriende is.

Die huis beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkamers. Dit bied slaapplek aan 12 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, 'n enkelbed vir 'n kind en 'n bababedjie. Die derde slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n enkelbed vir 'n kind. Hierdie slaapkamers het elk 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die vierde slaapkamer het 2 stapelbeddens. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n yskas, vrieskas, mikrogolf, oond, gasstoof, wasmasjien, tuimeldroër, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die kombuis het 'n etenstafel geskik vir 10 gaste. Die leefarea het rusbanke, 'nn kaggel en TV. Dit lei na die ruim kamer met 'n etenstafel, ingeboude braai, rusbanke en stapeldeure wat na die stoep met 'n swembad, sonstoele en 'n tuin lei.

Gratis WiFi en veilige parkeerplek op die perseel is beskikbaar. Die huis is naby Greyton se winkels, koffiewinkels, restaurante, voetslaanroetes, natuurreservate en mooi roetes. Die huis het ook 'n omsetterstelsel.

Kamer-opset

Kapasiteit: 11 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 3
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 mense
1 xKoningingrootte-bed
1 xKinderbed vir 1
Slaapkamer 3
Plek vir 4 mense
1 xDubbelbed
1 xKinderbedjie
1 xKinderbed vir 1
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xKinderstapelbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Toilet
Badkamer 3
En-suite  - Slaapkamer 3
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Ligging

  • Queen-straat 20, Greyton, 7233, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R4 500
R4 500 R4 050
per nag (plek vir 11)
Vanaf R4 500
R4 500 R4 050
per nag (plek vir 11)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 13:00
  • Adres: Queen-straat 20, Greyton, 7233, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA713aa34397a7ff525dda89be34870c4c3a1a9dba632e9c2d6298659a455028f711e20991c9fc215ae7c09ce161490f7f82d4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R4 500 nouVanaf R4 050 per nag (plek vir 11) 20 Queen Street Greyton 7233 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-19:00 13:00 -34.05632595016 19.606131348479
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang