Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Klein Galery

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Sonica J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Gasvry en smaakvol. Dit was 'n ongelooflike gasvryheid wat ons ervaar het! Ons is ontvang met die heerlikste vars gebakte brood en quiche. Hierdie was totaal en al onverwags. Die eenheid is pragtig en netjies met alles wat nodig is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frans W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Lekke, lekke en nogmaals lekke! Ons het alte heerlik gebly by Leonard en Jeanette in die knus 5-ster plekkie. Die addisionele versnaperings in die yskas was 'n verrassing en baie lekker. En toe 'n bonus nadat hulle bewus geraak het dat dit ons troudag was: heerlike snye koek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Petronel B
1 nag
5.0
Sep 2024

I enjoyed it thoroughly. Beautiful and welcoming space, I felt right at home and the best quiche I have ever tasted for breakfast. Perfect!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Oulike plekkie met als wat jy nodig het. N oulike plekkie met als wat nodig is. Die ekstra versnaperinge was 'n bonus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liza V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Cosy, comfortable and just down right beautiful. Nice hosts and great amenities. It was absolutely lovely, from beginning the process to saying goodbye.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carmen S
1 nag
5.0
Mrt 2024

Uit die boonste rakke. Sal dit enige tyd aanbeveel. Die rustigheid en uitstekende gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michele M
1 nag
5.0
Mrt 2024

Will definitely stay there again. It was excellent. Leonhard made us feel very welcome. The place was comfortable and clean, and breakfast was very tasty.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Donavan H
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Feb 2024

Waarde vir geld. Lekker gebly, sal weer hier bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ansebè V
1 nag
4.8
Nov 2024

Gerieflik en veilig. Ons is so spesiaal laat voel met vrugte, blomme en eetgoed. Omgesien na ons veiligheid. Moeite gedoen om ons vir 'n vinnige Kaaptroue gemaklik te maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Reinette D
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2024

Heerlik, rustig en goed vir die siel! Oh ja, was heerlik, die gasheer het ons welkom geheet, aangebied om water te kook toe daar volgende oggend geen krag was nie. Kabels in die nag was gesteel. Alles was perfek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Leonard Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf R1 000
R 1 000 R 800
per nag (plek vir 3)
Vanaf R1 000
R 1 000 R 800
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 11:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bergstraat 11, Villiersdorp, 6848, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9e904347c1747e46840f370d833db41ec4d41588db07cce6cbbdb367ebe83f8a2d9d590d5055b0411db481c68d2eb2450c11?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 000 nouVanaf R800 per nag (plek vir 3) 26 5 1 5 11 Berg Street Villiersdorp 6848 Wes-Kaap 021 201 8901 11:00-19:00 10:00 -33.988572968889 19.288669703041

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang