Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Kliphuisies

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Kerkstraat, Armoed, Oudtshoorn, 6624, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 000 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Die Kliphuisies is op 'n plaas 17 km buite Oudtshoorn geleë en bied rustige verblyf vir 4 gaste wat op soek is na 'n vakansie te midde van die Karoo-stof.

Die oopplan-kothuis is ingerig met 'n koningingrootte-bed en 2 enkelbeddens. Die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak.

Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg en sluit 'n gasstoof, gasyskas en gasvrieskas in. Die kothuis het 'n gasgeiser en het nie elektrisiteit nie.

Daar is 'n buitebraai-area waar gaste kan ontspan en gehaltetyd saam onder die sterre deurbring.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Area
Plek vir 4 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Oond
  • Stoof

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.3
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Karina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Kerkstraat, Armoed, Oudtshoorn, 6624, Wes-Kaap
  • Gaste dink Die Kliphuisies het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Kerkstraat, Armoed, Oudtshoorn, 6624, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4488eaec16f7455deadd547d681b7ccf6eb2af7b166f47aa8cfb90120c455183c11a446c26c3c0c5d943d42e1b09403b74c7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 4 mense 3 5 1 5 Church Street Armoed 6624 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -33.65768 22.07222

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang