Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Kloof

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 95 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Sonique E
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2024

Baie oulike huisie en het vreeslik lekker gekuier! Ek en my vriendegroep het vreeslik lekker gebly, dit is die perfekte plekkie gewees vir 'n naweek weg. Die Kolkol was amazing - het die naweek net ekstra spesiaal gemaak. Definitief baie goeie waarde vir geld!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Erika V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2024

Heerlike gesinsnaweek geniet. Was goed vir die siel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jj P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2023

Rustig, goeie uitsig. Dit was lekker rustig, met 'n baie goeie uitsig en al die geriewe wat ons wou hê. Die binnebraai is 'n plus as die weer nie so lekker saam speel nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rozanne S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Okt 2024

Naweek verblyf vir troue in die omgewing. Ons het heerlik gebly. Mooiste plek met 'n mooie ligging. Onthou net, geen stort nie. Slegs 'n bad.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tanya D
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Aug 2024

Dit was 'n wonderlike naweek op 'n wonderlike plek. Die rustigheid wat mens beleef. Dit was 'n wonderlike naweek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alana D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Aug 2024

Wonderful place if you want to get a little bit off the beaten track. Lovely old house with a stunning view. We enjoyed braaing in the large indoor braai in the kitchen area as the weather was a bit chilly to use the outside braai. Comfy beds and linen. No WiFi, but there is reception at the house. Trying and buying their wine is also a must!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Colm H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Sep 2024

Beautiful little countryside farmhouse. Beautiful little farmhouse, tranquil with nice streams and walks to explore close by. Ceres and PAH are quiet and we had poor weather so there wasn't much to do. Shame the weather was so bad, we had a lovely braai outside the first night.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.4
Mei 2024

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Rudolph K
1 nag Gesin met tieners
5.0
Okt 2023

Onvergeetlik. Dit is so 'n mooi plek en ons sou langer wou bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ester V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Nostalgies mooi! Die eienaars het goed gedoen om dit so mooi te restoureer! Mooi plek in die kloof, met die mooiste uitsig! Netjies. Veilig. Vriendelike personeel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Charmaine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 95

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 450
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 450
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R303, Koelfonteinplaas, 4,7 km vanaf Prince Alfred's Hamlet, 6840, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGFlMWI4YTk0LWYyNjctNGU5Ny04YjcyLTdmY2ZiYjM2ODUyYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 450 per nag (plek vir 6) 95 5 1 5 R303 Koelfontein Farm 6840 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.248084684674 19.326864810186

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang