Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Kuierhuis

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Amanda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 47

Op LekkeSlaap 15 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 47 resensies vir Die Kuierhuis
Netheid
4.5/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.6/5
Linda J - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda J

Amazing.

It's been the second time I stayed with Amanda. She is amazing, real South African hospitality. By the way, her cooking is great. I will always come back if I have the possibility.

Drusilla R - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Drusilla R

Een nag oorgeslaap. Reën op die dak en die oop veld was heerlik verfrissend.

Heerlike, rustige plekkie na 'n lang reis. Eienaars was gasvry en vriendelik. Sal dit beslis aanbeveel.

Conrad B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Conrad B

Wonderlike plek. Rustig en veilig.

Ek het 'n wonderlike nagrus gehad by Die Kuierhuis. Dit is veilig en rustig met ongelooflike kos!

Lindie V - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lindie V

Die verblyf was pure plaas en was uit die boonste rakke.

Ons het baie lekker gebly.

Hesme K - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hesme K

Baie gasvry, skoon en bekostigbaar.

Baie tuis gevoel en baie gasvry.

Die Kuierhuis se terugvoer

Hesme, baie dankie dat jy die tyd gemaak het om terugvoering te gee. Beste wense.

Die Kuierhuis
Tina B - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tina B

Happy overnight stay after a long day of travelling!

Very helpful hosts, accommodated my four-legged children too, good night's rest and ready to tackle the long road south the next day!

Wa W - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Wa W

Rustig op die plaas.

Rustige atmosfeer en kalm met braaigeriewe en stilte.

Adele B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Adele B

Baie rustige atmosfeer. Perfekte plek om weg te breek van elke dag se besige lewe.

Die Saterdagoggend ontbyt was baie uniek en heerlik!

Gideon James J - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gideon James J

Rustige oornag op plaas.

Goeie geriewe, vriendelike diens, en lekker etes het ons verblyf gekenmerk.

Steve S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Steve S

The host was amazing, very accommodative and ensured that our stay was comfortable. We have enjoyed staying here.

The best times to be in this place is in the morning, being around the dam with so fresh cooling breeze and one can take their morning jog or walk. It also has a braai area and the swimming pool.

Dawn S - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawn S

Salig.

Ons is vriendelik verwelkom. Daar was baie kommunikasie om seker te maak ons is veilig oppad soontoe asook later die aand of ons iets benodig ens. Dis stil en rustig, mooiste omgewing. Netjies en die bed was fantasties. Soos 'n klip geslaap. Ons 2 honde het ook die oornag verblyf geniet met die lekker groot omheinde area wat hulle ook bietjie kon bene rek na 'n lang dag op die pad. Ons sal verseker die verblyf aanbeveel asook weer daar oornag.

Div D - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Div D

Baie gasvry, lekker gesels en die etes is uit die boeke.

Lekker kuiergeleentheid vir groepe.

Izak G - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Izak G

Gasvry, hartlik en 'n gastehuis om weer te gebruik.

Die 12 km grondpad was op plekke vol water maar ons het met ons sedan sonder probleme daar gekom. Die gasvrou, Amanda, het ons hartlik ontvang. Ons het kos bespreek vir die aand en dit was baie lekker. Hulle ontbyt die oggend was van uitstaande gehalte. Die kamer was netjies en skoon. Sal hulle weer gebruik.

Isabel B - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Isabel B

Baie lekker sal weer daar boek.

Was baie lekker en netjies. Sal weer daar boek.

Alex W - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Alex W

Baie lekker gekuier - besondere gasvryheid ervaar.

Gasvryheid soos net op die platteland ervaar kan word.

Magda K - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
5/5
Magda K

Te afgeleë.

Dis te afgeleë en ek het onveilig gevoel. Die mense is baie vriendelik en die kos was baie lekker.

Chyresse D - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chyresse D

Regte plaasmense met 'n plaasatmosfeer.

Ons het ongelooflik lekker gebly. Die mense is vriendelik en behulpsaam. Ek sal Die kuierhuis vir enigiemand voorstel.

Gerrit W - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrit W

Die gasvrou, Amanda, het ons ongelooflik tuis laat voel en die atmosfeer was huislik, opregte plaasgevoel.

Die plaas en gastehuisies is eg plaas en laat mens absoluut tuis voel.

Die Kuierhuis se terugvoer

Baie dankie vir jou tyd om terugvoer te gee, dit word opreg waardeer.
Kuierhuis groete

Die Kuierhuis
Matthew S - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Matthew S

Pragtig, skoon, baie goeie waarde vir geld! Sal weer daar oornag.

Het die oggend heerlike plaasontbyt geniet voor ons die langpad gevat het.

Sophia B - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sophia B

Heerlik gebly. Gasvry en vriendelik.

Ons is lekker bederf met pannekoek op 'n reënerige Saterdag!

Nicola F - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nicola F

Gemaklike plaas atmosfeer.

Lekker oulike huisie, pad soontoe is onder konstrukise en bietjie verspoel.

Linky W - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linky W

Sien uit om weer te kuier by Die Kuierhuis!

Lieflike plaas-atmosfeer, stylvolle verblyf en hartlike ontvangs, 'n ware huis weg van die huis.

Brenda N - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brenda N

Highly recommended.

Die Kuierhuis is highly recommended to anyone looking for a place to stay over. Amanda and Andries were really lovely hosts and the rooms far exceeded expectations. The rooms are spotlessly clean and very comfortable. We requested supper as an extra, and it was very tasty and is recommended to anyone staying at the guesthouse. The guesthouse is a few kilometers outside of town, but it is really worth driving the few extra minutes to stay there. We will definitely be back next time we have to travel the N1 again!

Magda K - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda K

Fantasties!

Wat 'n heerlike verwelkoming van ongelooflike gasvrye mense. Hoeka met koffie en eetgoedjies. Dit was 'n heerlike ervaring in 'n pragtige plek met 'n wonderlike gasvrou en gasheer. Die ontbyt was uit die boeke uit! Baie, baie dankie Amanda. Jy sal ons weer sien wanneer ons Bloemfontein se kant toe gaan.

Jolandi V - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jolandi V

Fantasties.

'n Besonders lekker ervaring. Vreeslik lekker geëet en gebly. Warm en gasvrye mense, pragtige omgewing, honde oulik en kamer mooi. Sal dit beslis aanbeveel.

Die Kuierhuis se terugvoer

Goeie dag Jolandi,

Baie dankie dit was vir ons n voorreg om julle pragtige jong mense te ontmoet.

Die Kuierhuis
Makkie P - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Makkie P

Die lekkerste verblyf ooit!

As jy soek na egte Vrystaatse gasvryheid is hierdie 'n moet! Die pad soontoe was mooi, die verblyf is netjies en goed ingerig. En die kos ─ ware boerekos! Baie dankie, ons het heerlik gekuier!

Frik J - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frik J

Dit was heerlik.

Hierdie was nou eg Vrystaatse gasvryheid en geselligheid wat ons aangenaam verras het. Sal baie beslis weer daarheen gaan.

Anonieme gas - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Ethel B - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ethel B

Amanda was meer as bereid om ons met bo-normale behoeftes te help.

Die plek vir fynproewers! Spesiale gasvryheid en 'n baie mooi omgewing vir seker sorgelose verblyf. Soveel ruimte en soveel hartlikheid.

Daleen H - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daleen H

Very friendly hosts and felt at home.

Can recommend this establishment any time! Warm, friendly, clean, safe environment.

J W S (hoffie) H - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
J W S (hoffie) H

Absoluut fantasties.

Ons was al by heelwat gastehuise en is nog nooit so vriendelik ontvang nie. Amanda en Andries het ons soos deel van hulle familie laat voel. Die kos was uitstekend asook die verblyf. Andries en Amanda het uit hulle pad gegaan om die verblyf baie lekker vir ons te maak. Sal hulle sonder skroom by enige persoon aanneveel. Mag julle baie geseënd wees met Die Kuierhuis.

Annellie L - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annellie L

Die gasvryste mense wat ek nog teegekom het, gaan uit hulle pad uit om jou gerieflik te maak en hulle kos is uit die boonste rakke. Dankie Amanda en Andries.

Skoon, gasvry, lekkerste kos, rustige plaaslewe.

Tanya S - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tanya S

Fantastiese plek. Baie gasvrye ontvangs.

Ons is baie vriendelik ontvang. Die plek was netjies en kos heerlik.

Igna M - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Igna M

Verblyf was pragtig!

Ons het heerlik gebly en uitgerus op pad na ons bestemming. Die Louws het ons baie welkom laat voel, en die ontbyt was fantasties. Ons sal enige tyd met graagte terugkom.

Frik S - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Frik S

Ongelooflik plaas.

Gasvryheid en die plaas omgewing is iets om te ervaar.

Jan Gerhardus D - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Jan Gerhardus D

Aangename, netjiese verblyf en goeie kos.

Rustige plaas-atmosfeer en ruim kamer, goed toegerus.

Hendrik D - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik D

Dit was onverbeterlik. Verblyf en kos was uitstaande. Gasvryheid die beste wat jy kan kry.

Ek bly in baie gastehuise, maar dit was die beste waarin ek nog gebly het. Alles was net die beste. Baie dankie vir 'n ongelooflike lekker aand en verblyf daar. Die kos was puik en die gasvryheid van hoogstaande gehalte.

Leon E - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon E

The hospitality and accommodation was great!

We were exceptionally well received, with specific reference to a telephone call to find out about our well-being while we were still on the road and running slightly late. We really enjoyed a good night's rest on a very comfortable bed in a peaceful, quiet and dark environment. Most enjoyable stay!

Almari R - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Almari R

Smaakvol, netjies en veilig met gasvrye eienaars.

Die selfsorg-akkommodasie vir 2 persone is smaakvol ingerig met alles wat nodig is. Die verwelkomingsbordjie by die deur met my naam op en die vars melk en vrugte in die yskas en koekies en beskuit het my sommer tuis laat voel. Het heerlik gebly en sal dit beslis aanbeveel.

Armand S - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Armand S

100% Vrystaat-gasvryheid.

Baie aangename, skoon akkommodasie met so 'n tikkie ekstra soos 'n sjerrie om jou te laat welkom voel. Ons sou sekerlik van die gasvrou se kookkuns en geselskap geniet het as ons geweet het dat ons reëlings in die verband kon maak.

Danny F - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Danny F

'n Unieke kuier- en ontspanplek met 'n plaas-atmosfeer.

Heerlike kamers en etes, met rustigheid eie aan 'n plaasopstal. Amanda, saam met haar man, is 'n uitstekende gasvrou. Haar vriendelikheid en sorgsaamheid is sonder weerga. Die huis en kamers is smaakvol gemeubileer en pynlik netjies en skoon. Die kaggel in die winter en die gepaardgaande sop, laat jou voel of jy werklik met vakansie is. Aandete word by kerslig in 'n afsonderlike eetkamer bedien en die volle Engelse ontbyt word in n kombuisagtige vertrek bedien. Skilderye en ou foto's versier die mure. Tee word op die stoep bedien. Werklik een van die aangenaamste plekke waar ek nog gebly het.

Marietha D - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marietha D

Heerlik warm geslaap en baie vriendelike diens.

Ons het heerlik warm geslaap en is baie vriendelik ontvang en die ontbyt was uit die boeke.

Pieter D - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter D

Absoluut waarde vir geld!

Vriendelike en warm gasvryheid. Ek sal beslis weer gebruik maak van die Kuierhuis. Het die kuier in Ventersburg baie geniet.

Ria F - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Ria F

Na 'n lang reis was dit moeilik om die plek te kry.

Die kos was heerlik en hulle is baie gasvry. Die plek kort instandhouding en die pad na die plaas is baie sleg.

Marike Smalberger S - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marike Smalberger S

Heerlik daar oorgeslaap!

Dis pragtig en my 3-jarige het dit baie geniet. Pragtige kamer en ongelooflik gasvry. Sal beslis weer daar oorslaap indien ons deur Ventersburg gaan.

Ronell H - Apr 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronell H

Baie aangenaam en groot bederf

Baie dankie vir 'n aangename ervaring.

Sheila C - Sep 2010
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sheila C

Great place and hospitality from Amanda and Andries

A wonderful place to unwind with great facilities.

Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Grootdam, Ventersburg, 9450, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDJmZmEyMzM4LWRmMDktNDU2Mi1iODgyLTM5NjU1YjJlNTRlZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 47 5 1 5 Grootdam Ventersburg 9450 Vrystaat 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -28.039904 27.26303
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang