Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Kuierhuis

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 47 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.9
Veiligheid
4.6
Linda J
1 nag
5.0
Jul 2024

Amazing. It's been the second time I stayed with Amanda. She is amazing, real South African hospitality. By the way, her cooking is great. I will always come back if I have the possibility.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Drusilla R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Een nag oorgeslaap. Reën op die dak en die oop veld was heerlik verfrissend. Heerlike, rustige plekkie na 'n lang reis. Eienaars was gasvry en vriendelik. Sal dit beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Conrad B
1 nag
5.0
Sep 2023

Wonderlike plek. Rustig en veilig. Ek het 'n wonderlike nagrus gehad by Die Kuierhuis. Dit is veilig en rustig met ongelooflike kos!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lindie V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.0
Jun 2024

Die verblyf was pure plaas en was uit die boonste rakke. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Hesme K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jul 2023

Baie gasvry, skoon en bekostigbaar. Baie tuis gevoel en baie gasvry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Amanda
Die Kuierhuis
Hesme, baie dankie dat jy die tyd gemaak het om terugvoering te gee. Beste wense.

Tina B
1 nag
4.8
Feb 2023

Happy overnight stay after a long day of travelling! Very helpful hosts, accommodated my four-legged children too, good night's rest and ready to tackle the long road south the next day!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wa W
1 nag Gesin met klein kinders
4.6
Apr 2023

Rustig op die plaas. Rustige atmosfeer en kalm met braaigeriewe en stilte.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Adele B
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Apr 2023

Baie rustige atmosfeer. Perfekte plek om weg te breek van elke dag se besige lewe. Die Saterdagoggend ontbyt was baie uniek en heerlik!

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Gideon James J
1 nag Gesin met tieners
4.4
Apr 2023

Rustige oornag op plaas. Goeie geriewe, vriendelike diens, en lekker etes het ons verblyf gekenmerk.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Steve S
1 nag Saam met vriende
5.0
Des 2022

The host was amazing, very accommodative and ensured that our stay was comfortable. We have enjoyed staying here. The best times to be in this place is in the morning, being around the dam with so fresh cooling breeze and one can take their morning jog or walk. It also has a braai area and the swimming pool.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Amanda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 47

Op LekkeSlaap 15 jaar

Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Grootdam, Ventersburg, 9450, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDJmZmEyMzM4LWRmMDktNDU2Mi1iODgyLTM5NjU1YjJlNTRlZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 47 5 1 5 Grootdam Ventersburg 9450 Vrystaat 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -28.039904 27.26303

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang