Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Leeukop

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 05:00 tot 11:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bergroosstraat 43, Protea Village, Brackenfell, 7560, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Die Leeukop is 'n ruim selfsorghuis vir 5 mense in Protea Village, Brackenfell.

Die veelverdiepinghuis beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis, 'n eetarea en 'n sitkamer. Die hoofslaapkamer op die eerste verdieping het 'n koningingrootte-bed en 'n privaat badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer is op die grondvloer geleë en beskik oor 2 enkelbeddens, en die derde slaapkamer is ingerig met 'n stapelbed, sowel as 'n enkelbed om tot 7 mense te akkommodeer. Die 2 slaapkamers deel die gebruik van 'n badkamer met 'n stort.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n stoof en oond, 'n mikrogolfoond, 'n yskas, asook tee- en koffiemaakgeriewe, en etes kan by die etenstafel geniet word. 'n Skottelgoedwasser, 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër is ook beskikbaar vir gaste om te gebruik.

Gaste kan ontspan in die sitkamer met 'n knus kaggel, 'n bioskoopprojektor, WiFi-toegang asook toegang tot Netflix.

'n Gasbraai, 'n potjie en 'n buitebraai-area is beskikbaar, en onderdakparkeerplek word voorsien vir 3 voertuie agter 'n outomatiese hek.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 3 mense
1 xKinderbed vir 1
1 xKinderstapelbed
Badkamer 1

Stort, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Dataprojektor
  • Internet

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Ligging

  • Bergroosstraat 43, Protea Village, Brackenfell, 7560, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 05:00 tot 11:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bergroosstraat 43, Protea Village, Brackenfell, 7560, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5d008f583b68075d218313fddaa46507ae81d9b5b9ee1248e7b70e9af9f8f9448c07753a8f865e34f3d294cc02a19780b85a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 6) 43 Bergroos Street Protea Village 7560 Wes-Kaap 021 201 8901 05:00-11:00 10:00 -33.88148 18.7193

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang