Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Leeukop

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 05:00 tot 11:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bergroosstraat 43, Protea Village, Brackenfell, 7560, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Die Leeukop is 'n ruim selfsorg-huis vir 5 in Protea Village, Brackenfell.

Die dubbelverdieping huis beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis, eetarea en sitarea. Die eerste verdieping het die hoofslaapkamer wat 'n koningingrootte-bed en 'n privaat badkamer met 'n bad en stort het. Op die grondverdieping is die tweede slaapkamer met 2 enkelbeddens en die derde slaapkamer met 'n stapelbed en enkelbed, en kan tot 7 gaste akkommodeer. Die 2 slaapkamers deel 'n badkamer met 'n stort.

Die oopplan-kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Gaste kan hul maaltye om die etenstafel saam geniet. Daar is ook 'n skottelgoedwasser, 'n wasmasjien en 'n tuimeldroёr.

Die sitarea het 'n kaggel, 'n rolprent-projektor, WiFi en Netflix waar gaste kan ontspan.

Daar is 'n gasbraai, 'n potjie en 'n buite-braai wat gaste kan geniet, sowel as onderdak-parkeerplek vir 3 voertuie agter 'n outomatiese hek.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

3

1 x Kinderbed vir 1

1 x Kinderstapelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Dataprojektor
  • Internet

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Ligging

  • Bergroosstraat 43, Protea Village, Brackenfell, 7560, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 05:00 tot 11:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bergroosstraat 43, Protea Village, Brackenfell, 7560, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5d008f583b68075d218313fddaa46507ae81d9b5b9ee1248e7b70e9af9f8f9448c07753a8f865e34f3d294cc02a19780b85a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 6) 43 Bergroos Street Protea Village 7560 Wes-Kaap 021 201 8901 05:00-11:00 10:00 -33.88148 18.7193

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang