Die Letterhuis
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R407, Aswater Plaas, Prince Albert, 6930, Wes-Kaap
- Vanaf R4 200 per nag, vir 6 mense
Beskrywing
Die Letterhuis is 'n pragtige Victoriaanse huis op 'n plaas in Prince Albert se buitewyke. Dié bekoorlike dorpie bied 'n hele klomp doendinge om te geniet, insluitend wyn-, olyf- en kaasproe, sterrekyk en historiese besienswaardighede om te verken.
Die huis beskik oor 3 slaapkamers en het slaapplek vir 6 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede en derde slaapkamers het elkeen 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort.
Daar is 'n kombuis wat vir selfsorg toegerus, 'n kaggelm braai-area en veilige parkeerplek.
Doendinge in Prince Albert sluit begeleide historiese staptoere deur die dorp, spookstaptoere in die aande, plaasmarkte en kaasproe in.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Karel Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 13
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- R407, Aswater Plaas, Prince Albert, 6930, Wes-Kaap
- Gaste dink Die Letterhuis het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R407, Aswater Plaas, Prince Albert, 6930, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang