Die Markhuisie
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Cross Market-straat 6, Greyton, 7233, Wes-Kaap
- Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Die Markhuisie is 'n gerieflik gemeubileerde selfsorgkothuis vir tot 2 mense in Greyton.
Die oopplan-kothuis het 'n koninggrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort. Die kombuisie is toegerus met 'n yskassie, 'n mikrogolfoond, 'n tweeplaatstoof, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea het 'n eetarea, asook 'n kaggel.
Braaigeriewe is beskikbaar vir gebruik en parkeerplek word voor die kothuis voorsien.
Die Markhuisie is net 200 m vanaf die gewilde Saterdagmark, en is stapafstand van verskeie winkels en restaurante af. 'n Verskeidenheid 4x4-roetes, stap- en voetslaan-, asook bergfietsroetes, kan in die area gevind word.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
John En Karlien Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 133
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Cross Market-straat 6, Greyton, 7233, Wes-Kaap
- Gaste dink Die Markhuisie het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Cross Market-straat 6, Greyton, 7233, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang