Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.7/5
Lucia Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 198
Op LekkeSlaap 8 jaar
Opsomming van Resensie
Elisca D - Mei 2024
Algehele gradering
Gerieflik, veilig, skoon.
Samuel H - Mrt 2024
Algehele gradering
Huis was 'n probleem.
Amanda J - Jan 2024
Algehele gradering
Baie ou dorp maar lekker om te sien.
Meagon M - Des 2023
Algehele gradering
Dit was onvergeetlik en baie aangenaam.
Hayley C - Des 2023
Algehele gradering
Comfortable stop-over after a long day on the road.
Die Ou Lady Gastehuis se terugvoer
Baie dankie, altyd lekker om jou hier te hê. Voorspoed vir die nuwe jaar.
Wayne T - Des 2023
Algehele gradering
Will do it again.
Die Ou Lady Gastehuis se terugvoer
Baie dankie, Wayne. Voorspoed vir die nuwe jaar en hoop ons sien jou weer. Groete, Lucia
Annalise F - Des 2023
Algehele gradering
Heerlik.
Die Ou Lady Gastehuis se terugvoer
Baie dankie, voorspoed vir die nuwe jaar en hoop ons sien weer. Groete, Lucia
Lize M - Okt 2023
Algehele gradering
Heerlike verblyf en baie veilig. Ons sal beslis weer hier inboek!
Daneel R - Okt 2023
Algehele gradering
Baie lekker huislike atmosfeer.
Elise O - Aug 2023
Algehele gradering
Baie mooi skoon gastehuis.
Susan H - Aug 2023
Algehele gradering
Rustig & gerieflik. Sentrale ligging.
Almé S - Aug 2023
Algehele gradering
Wonderlike rusplek in die hartjie van die Karoo.
Martie B - Aug 2023
Algehele gradering
Die kamer waar ons in was, "Molly", was alles perfek het baie lekker gebly.
Nicky D - Aug 2023
Algehele gradering
Excellent stay over, neat and tidy.
Petrusia R - Aug 2023
Algehele gradering
Skoon netjiese akkommodasie. Waarde vir geld.
Paul V - Aug 2023
Algehele gradering
Pleasant.
Tertius B - Aug 2023
Algehele gradering
Baie gerieflike eenheid en my honde was baie welkom en veilig agter geslote heining en hek.
Reint G - Jul 2023
Algehele gradering
Hantam-gasvryheid.
Louise B - Jul 2023
Algehele gradering
Pleasant, private, clean and a safe stop-over.
Anrike K - Jun 2023
Algehele gradering
Wonderlik.
Donavan B - Jun 2023
Algehele gradering
Great comfortable stay.
Frans V - Mei 2023
Algehele gradering
Wat 'n heerlike plek om oor te bly!
Jan D - Apr 2023
Algehele gradering
Had a lovely time.
Christiaan M - Mrt 2023
Algehele gradering
Flink en vinnig.
Mark D - Mrt 2023
Algehele gradering
Wonderful stay. Lovely people.
Glenn O - Mrt 2023
Algehele gradering
Very good stay.
Aidene V - Feb 2023
Algehele gradering
Always a pleasure to book in at Die Ou Lady Gastehuis.
Lynette V - Jan 2023
Algehele gradering
Nostalgies.
Helmien E - Des 2022
Algehele gradering
Ruim en netjiese verblyf.
Johan B - Okt 2022
Algehele gradering
Alles wat ons nodig gehad het, lekker ruim.
Deonicia V - Sep 2022
Algehele gradering
Oornag op pad na Langebaan.
Innes V - Sep 2022
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs en heel goed toegeruste eenheid.
Heline B - Sep 2022
Algehele gradering
Pragtige huis.
Lees meerWilma F - Sep 2022
Algehele gradering
Netjiese, veilige verblyf.
Elise O - Sep 2022
Algehele gradering
Baie netjies en skoon.
Annemarié G - Aug 2022
Algehele gradering
Was absoluut gerieflik.
Manny D - Jul 2022
Algehele gradering
Vriendelike personeel en sal aanbeveel.
Die Ou Lady Gastehuis se terugvoer
Baie dankie.
Neels R - Jun 2022
Algehele gradering
Ons verblyf sou waarskynlik 'n ander ervaring gewees het as dit nie was vir die onaangename rookreuk was wat baie sterk in die Mancave teenwoordig is nie.
Christiaan M - Apr 2022
Algehele gradering
Skoon en netjies.
Anita S - Mrt 2022
Algehele gradering
Baie aangenaam, netjies en skoon. Sal weer daar oornag.
Jan V - Mrt 2022
Algehele gradering
Wonderlike plek en heerlik geslaap. Puik plek om te bly. Sal beslis weer daar bly. Hoogs aanbeveelbaar.
Roelie R - Mrt 2022
Algehele gradering
Plat op die aarde mense, baie lekker gebly.
Bianca B - Feb 2022
Algehele gradering
Lieflike plekkie.
Cobus P - Feb 2022
Algehele gradering
Baie lekker gebly. Pragtige plek.
Sonja E - Feb 2022
Algehele gradering
Skoon plekkie en gerieflik.
D G E - Jan 2022
Algehele gradering
Baie gerieflik,skoon, netjies en goed toerus.
Elzandri P - Des 2021
Algehele gradering
Gemaklike, gerieflike en skoon oornagplek. Vriendelike diens!
Annelien P - Des 2021
Algehele gradering
Stunning en baie netjies.
Danel S - Des 2021
Algehele gradering
Vriendelik ontvangs en waarde vir geld oornagverblyf.
Louis J - Nov 2021
Algehele gradering
Hoofslaapkamer apart, dit gee daai ekstra privaatheid.
Nico D - Nov 2021
Algehele gradering
Oornag in Katy-eenheid. Puik.
Sharon C - Nov 2021
Algehele gradering
Uitstekende plekkie!
Christiaan M - Okt 2021
Algehele gradering
Vriendelike diens.
Maxwell G - Okt 2021
Algehele gradering
Die area waar dit geleë is, is baie rustig en veilig.
Rashaad P - Okt 2021
Algehele gradering
The place was clean and tidy, ideally situated with safe parking.
Christine T - Okt 2021
Algehele gradering
Gasvryheid soos jy net in Calvinia sal kry.
Trevor C - Sep 2021
Algehele gradering
Lekker plek om na te gaan na 'n lang reis.
Elmien P - Sep 2021
Algehele gradering
Op pad terug huis toe
Maria V - Sep 2021
Algehele gradering
Heerlik, skoon, goed toegerus, vriendelik.
Louise C - Sep 2021
Algehele gradering
Baie netjiese oornagverblyf.
Ronel S - Aug 2021
Algehele gradering
Rustige atmosfeer, vriendelike mense.
Elize D - Aug 2021
Algehele gradering
Nie waarde vir geld nie.
Nicolaas B - Aug 2021
Algehele gradering
Net 1 badkamer vir 2 egpare.
Hermien E - Aug 2021
Algehele gradering
Interessant, mooi dinge gesien, lekker geëet.
Ansie B - Aug 2021
Algehele gradering
Gesellig.
Janda A - Aug 2021
Algehele gradering
Die verblyf was rêrig aangenaam. Ongelukkig beperk COVID nog baie.
Die Ou Lady Gastehuis se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer, in vervolg rapporteer asb onmiddellik indien iets nie na wense is nie en ons sal dit onmiddellik regstel.
Vriendelike groete
Joan
Bestuurder
Antoinette S - Aug 2021
Algehele gradering
Heerlike plattelandse gasvryheid.
Lida V - Aug 2021
Algehele gradering
Onvergeetlik.
Hannes V - Aug 2021
Algehele gradering
Gerieflike, netjiese kamer teen bekostigbare tarief vir 'n nag of twee in die Karoo
Renee W - Jul 2021
Algehele gradering
Amazing, clean and accommodating.
Keri E - Jun 2021
Algehele gradering
Checking out Calvinia.
Magaretha G - Mei 2021
Algehele gradering
Ek is baie vriendelik ontvang en die kamer het aan al my vereistes voldoen.
Valentino L - Apr 2021
Algehele gradering
Rustig.
Sarette E - Apr 2021
Algehele gradering
Heerlik gekuier. Pragtige plek.
Neville D - Apr 2021
Algehele gradering
Rustic.
Dr Kolie V - Apr 2021
Algehele gradering
Verblyf netjies en bestuur behulpsaam.
Lynne M - Apr 2021
Algehele gradering
So goed ingerig en elke detail is na gekyk. Netheid onverbeterlik.
Jaco O - Mrt 2021
Algehele gradering
Gerieflik met vriendelike diens.
Monika O - Feb 2021
Algehele gradering
Baie netjies.
Anelle M - Feb 2021
Algehele gradering
Lieflike oornagplek.
Elmarie P - Des 2020
Algehele gradering
Oornag - baie rustig.
Danie R - Nov 2020
Algehele gradering
Uitstekend
Joanie C - Nov 2020
Algehele gradering
Wonderlik
Chris C - Nov 2020
Algehele gradering
Gerieflik met veilige parkering.
Marlene G - Okt 2020
Algehele gradering
Goeie oornag stop.
Henriette M - Okt 2020
Algehele gradering
Vriendelike diens, netjiese verblyf.
Anton K - Okt 2020
Algehele gradering
Baie goed vir oornagblyplek.
Magaretha G - Okt 2020
Algehele gradering
Ek is baie vriendelik ontvang en die kamer het aan al my vereistes voldoen.
Leonie N - Sep 2020
Algehele gradering
Wonderlike vriendelike diens en klein detail, beskuit, tee, koffie, melk ens was spesiaal.
Joyce K - Sep 2020
Algehele gradering
Goeie diens asook aangename personeel.
Erdna K - Sep 2020
Algehele gradering
Netjies,warm en ruim
Sonja J - Sep 2020
Algehele gradering
Dit was baie lekker gewees.
Carine V - Sep 2020
Algehele gradering
Rustig, kos vir my siel.
Thys B - Sep 2020
Algehele gradering
Ons oornagverblyf by die gastehuis was fantasties.
Elmari M - Sep 2020
Algehele gradering
Vriendelike personeel, gerieflike kamers en sentraal geleë.
Gerrit S - Sep 2020
Algehele gradering
Baie netjies, skoon en volledige toegeruste kamer.
Aidene V - Aug 2020
Algehele gradering
Stunning.
Francois D - Jan 2020
Algehele gradering
Super lekker.
Hazel M - Des 2019
Algehele gradering
Baie gerieflik.
Yasaaar F - Des 2019
Algehele gradering
Place was nice for a quick overnight.
Lees meerAnnatjie D - Des 2019
Algehele gradering
Gerieflik.
Eben M - Des 2019
Algehele gradering
Baie aangename verblyf, bekostigbaar en definitief aan te beveel.
Die Ou Lady Gastehuis se terugvoer
Hi Eben Baie dankie vir die review Groete Lucia
Schalk N - Des 2019
Algehele gradering
Absoluut pragtig met alle geriewe.
Die Ou Lady Gastehuis se terugvoer
Hi Schalk, baie dankie. Groete en mooi dag, Lucia.
Karen M - Des 2019
Algehele gradering
Pragtig, netjies en skoon.
Natasha D - Des 2019
Algehele gradering
Baie tevrede, net wat ons nodig gehad het.
Die Ou Lady Gastehuis se terugvoer
Baie dankie, was lekker om u as gaste te ontvang.
Groete,
Lucia
Andrea W - Des 2019
Algehele gradering
Sal vir seker weer hier oorbly. Vriendelike personeel.
Die Ou Lady Gastehuis se terugvoer
Goeiedag
Baie dankie.
Lucia
Lenice F - Des 2019
Algehele gradering
Ons het baie lekker gebly en die mense was vriendelik en die gastehuis was vreeslik mooi.
Die Ou Lady Gastehuis se terugvoer
Baie dankie Lucia.
Frederick Nicolas O - Nov 2019
Algehele gradering
Gerieflik.
Die Ou Lady Gastehuis se terugvoer
Baie dankie,
Lucia
Riekie B - Nov 2019
Algehele gradering
Voel soos huis. Het heerlik gebraai! Hulle het baie moeite gedoen met stoele aandra, gesorg vir genoeg hout en alles met 'n groot glimlag. Baie dankie.
Die Ou Lady Gastehuis se terugvoer
Baie dankie dit was ons plesier. Groete Lucia
Johan N - Okt 2019
Algehele gradering
Heerlik rustig en ons het uitgerus.
Lees meerDie Ou Lady Gastehuis se terugvoer
Baie dankie. Was groot plesier om julle as gaste hier te hê.
Groete
Lucia.
Monique O - Sep 2019
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Die Ou Lady Gastehuis se terugvoer
Baie dankie. Ons plesier.
Groete
Lucia.
Frans P - Sep 2019
Algehele gradering
Amazing, we will be back.
Die Ou Lady Gastehuis se terugvoer
Thank you very much.
Kind regards
Lucia.
Isabel L - Sep 2019
Algehele gradering
Puik, puik, puik.
Die Ou Lady Gastehuis se terugvoer
Baie dankie Isabel.
Ek waardeer die kompliment. Ons probeer sover moontlik ons beste lewer vir ons gaste.
Groete
Lucia
Jurie H - Aug 2019
Algehele gradering
Dit was heerlik om daar te oornag!
Die Ou Lady Gastehuis se terugvoer
Baie dankie Lucia.
Darell D - Aug 2019
Algehele gradering
Heerlike ontspannende omgewing! Tip-top verblyf!
Die Ou Lady Gastehuis se terugvoer
Baie dankie Lucia.
Elzane D - Aug 2019
Algehele gradering
Wonderlik, rustige omgewing.
Die Ou Lady Gastehuis se terugvoer
Baie dankie.
Lucia
Jade D - Aug 2019
Algehele gradering
Perfect one stop.
Die Ou Lady Gastehuis se terugvoer
Good day Jade,
Thank you
Lucia
Andre V - Jul 2019
Algehele gradering
Baie awesome.
Die Ou Lady Gastehuis se terugvoer
Beste André,
Baie dankie vir die resensie. Voorspoed vir julle ook.
Groete,
Lucia
Shane L - Jun 2019
Algehele gradering
Fantastic for kids.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Fantasties vir kinders.
Alles is soos geadverteer is met 'n lekker speelarea vir die kinders.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Die Ou Lady Gastehuis se terugvoer
Thank you. 😊
Lianie E - Jun 2019
Algehele gradering
Baie oulike rustiger plek.
Die Ou Lady Gastehuis se terugvoer
Baie dankie, ek waardeer dit.
Sidney P - Jun 2019
Algehele gradering
Great value for money!
Die Ou Lady Gastehuis se terugvoer
Thank you very much.
Kind regards
Lucia.
Lana R - Jun 2019
Algehele gradering
Fantasties!
Die Ou Lady Gastehuis se terugvoer
Baie dankie.
Groete
Lucia.
Jo-ann H - Mei 2019
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Die Ou Lady Gastehuis se terugvoer
Baie dankie,
Lucia
Andre M - Mei 2019
Algehele gradering
'n Ware rusplek na die lang reis vanaf Pretoria.
Die Ou Lady Gastehuis se terugvoer
Baie dankie,
Lucia
Hendrik Jacobus V - Apr 2019
Algehele gradering
Perfekte oornagplek.
Die Ou Lady Gastehuis se terugvoer
Beste Hennie,
Baie dankie vir die terugvoer.
Groete,
Lucia
Laura M - Apr 2019
Algehele gradering
Heerlik en vriendelik.
Die Ou Lady Gastehuis se terugvoer
Baie dankie Lucia.
Cornelia F - Mrt 2019
Algehele gradering
Uitstekende professionele diens by uitstek en plattelandse gasvryheid sonder weerga.
Lees meerAndre C - Mrt 2019
Algehele gradering
Briljant en menslik, lekker.
Die Ou Lady Gastehuis se terugvoer
Baie dankie, ek waardeer dit. Lucia
Heinrich S - Mrt 2019
Algehele gradering
Absoluut die perfekte plekkie om tuis te gaan.
Die Ou Lady Gastehuis se terugvoer
My plesier. Baie dankie Lucia.
Annelies D - Feb 2019
Algehele gradering
Uitstekende verblyf in Calvinia.
Theuns S - Feb 2019
Algehele gradering
Wonderlik.
Die Ou Lady Gastehuis se terugvoer
Baie dankie.
Lucia
Peet V - Des 2018
Algehele gradering
'n Lieflike ontspanne atmosfeer.
Die Ou Lady Gastehuis se terugvoer
Baie dankie
Helen B - Des 2018
Algehele gradering
Absolutely superb!
Die Ou Lady Gastehuis se terugvoer
Baie dankie,
Lucia
Anine V - Des 2018
Algehele gradering
Skoon, gasvry en heerlik!
Die Ou Lady Gastehuis se terugvoer
Baie dankie.
Lucia
Jan R - Nov 2018
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Die Ou Lady Gastehuis se terugvoer
Baie dankie.
Martin N - Nov 2018
Algehele gradering
Baie dankie, dit was baie lekker.
Die Ou Lady Gastehuis se terugvoer
Beste Martin,
Baie dankie, ons waardeer die terugvoer.
Groete,
Lucia
Marina L - Okt 2018
Algehele gradering
Ons verblyf was uit die boonste rakke.
Heléne B - Sep 2018
Algehele gradering
Alles was netjies en mooi.
Die Ou Lady Gastehuis se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer.
Groete,
Lucia
Jan K - Sep 2018
Algehele gradering
Ou wêreldse sjarme.
Die Ou Lady Gastehuis se terugvoer
Baie dankie.
Lucia
Louis S - Aug 2018
Algehele gradering
Alles van hierdie gastehuis is so goed deurdink. Uitstekend!
Martin O - Aug 2018
Algehele gradering
Baie netjiese kampterrein met al die nodige fasiliteite.
Gerda V - Aug 2018
Algehele gradering
'n Hartlike ontvangs vir moeë reisigers.
Die Ou Lady Gastehuis se terugvoer
Baie dankie.
Groete, Lucia
Hermanie D - Aug 2018
Algehele gradering
Baie pragtig en gerieflik! Fantastiese bed - heerlik geslaap!
Die Ou Lady Gastehuis se terugvoer
Baie dankie waardeer. Was lekker om julle as gaste te kon ontvang.
Groete
Lucia
Henriette U - Aug 2018
Algehele gradering
Het dit baie geniet.
Roelien S - Aug 2018
Algehele gradering
Vriendelik.
Die Ou Lady Gastehuis se terugvoer
Baie dankie. Lucia
Jenni V - Jul 2018
Algehele gradering
Netjies en gerieflik.
Die Ou Lady Gastehuis se terugvoer
Baie dankie.
Karlin G - Jul 2018
Algehele gradering
Pragtig ingerigte kamers met 'n outydse atmosfeer.
Die Ou Lady Gastehuis se terugvoer
Baie dankie Karlien,
Waardeer,
Lucia
Louis B - Jun 2018
Algehele gradering
Goeie ligging, veilige binne-parkering en naby vernaamste eetplekke. Lekker bed, TV en koffie. Net jammer van deur na badkamer wat nie kan toe nie.
Die Ou Lady Gastehuis se terugvoer
Baie dankie vir u ondersteuning. Ek sal aandag aan die deur gee. Groete, Lucia.
Elzanne K - Jun 2018
Algehele gradering
Heerlik.
Die Ou Lady Gastehuis se terugvoer
Baie dankie Elzanne, ons waardeer die terugvoer.
Daniël V - Jun 2018
Algehele gradering
Goeie opsie om een of twee nagte oor te slaap.
Die Ou Lady Gastehuis se terugvoer
Hi Niel, baie dankie. Ek is jammer oor beskuit, julle moes my net gebel het, dan het ek nog gebring. Lekker dag, Lucia.
Amanda H - Jun 2018
Algehele gradering
Baie lekker en baie mooi, gerieflik, alles wat jy nodig het.
Die Ou Lady Gastehuis se terugvoer
Hallo Amanda
Ek waardeer dit, baie dankie. Dit was so lekker om julle hier te hê.
Dit sukkel maar soms om die Ou huis uit die 18de eeu instand te hou en so mooi te kry.
Dit is lekker as gaste haar onvoorwaardelik waardeer.
Groete, Lucia.
Tanya U - Jun 2018
Algehele gradering
Baie goeie diens en waarde vir geld!
Die Ou Lady Gastehuis se terugvoer
Beste Tanya,
Baie dankie vir die mooi resensie.
Groete,
Lucia
Yolandi D - Mrt 2018
Algehele gradering
Vreeslik aangenaam!
Die Ou Lady Gastehuis se terugvoer
Baie dankie, ek is bly u het dit geniet. Dit was vir my 'n plesier om julle te ontvang.
Groete,
Lucia
Daniël V - Jan 2018
Algehele gradering
Goeie opsie om een of twee nagte oor te slaap.
Die Ou Lady Gastehuis se terugvoer
Baie dankie.
Lerine D - Sep 2017
Algehele gradering
Baie gerieflik. Baie lekker gebly.
Astrid K - Sep 2017
Algehele gradering
Dit was uit die boonste rakke.
Die Ou Lady Gastehuis se terugvoer
Baie dankie, ek waardeer die terugvoer.
Trix B - Sep 2017
Algehele gradering
Gesellig.
Die Ou Lady Gastehuis se terugvoer
Baie dankie.
Sam S - Sep 2017
Algehele gradering
Vriendelik en bo verwagting kwaliteit kamer.
Hendrik D - Sep 2017
Algehele gradering
Dit was uitstekend.
Die Ou Lady Gastehuis se terugvoer
Baie dankie. Lucia
Jenni V - Aug 2017
Algehele gradering
Netjies, skoon, veilig en goeie diens - ook selfsorg.
Die Ou Lady Gastehuis se terugvoer
Baie dankie.
Ann-louise M - Aug 2017
Algehele gradering
Lekker gebly, sou nog 'n daggie langer wou bly.
Die Ou Lady Gastehuis se terugvoer
Baie dankie.Waardeer.
Alexander V - Aug 2017
Algehele gradering
Baie gasvry en vriendelike ontvangs. Lekker ontbyt en goeie informasie oor restaurant Die Blou Nartjie.
Andre O - Jul 2017
Algehele gradering
Lucia is 'n vriendelike en effektiewe gasvrou.
Die Ou Lady Gastehuis se terugvoer
Baie dankie.
Adri B - Jul 2017
Algehele gradering
Gerieflik en gemaklik.
Die Ou Lady Gastehuis se terugvoer
Baie dankie.
Danel V - Jul 2017
Algehele gradering
Baie netjies, skoon en gerieflik.
Die Ou Lady Gastehuis se terugvoer
Baie dankie.
Annamari D - Jul 2017
Algehele gradering
Wat 'n verrassing om so oulike plekkie te kry!
Cobus M - Jul 2017
Algehele gradering
Baie gemaklik met goeie uitleg.
Die Ou Lady Gastehuis se terugvoer
Baie dankie.
Michael D - Jun 2017
Algehele gradering
Verskriklik lekker met klein detail in kamers en diens wat dit 'n wenner maak.
Lees meerDie Ou Lady Gastehuis se terugvoer
Baie dankie.
Gerhardt B - Mei 2017
Algehele gradering
Wat 'n lekker plek!
Lees meerDie Ou Lady Gastehuis se terugvoer
Baie dankie.
Joos K - Apr 2017
Algehele gradering
Dit was baie skoon en netjies en verseker waarde vir die tarief wat gevra word.
Anelia S - Apr 2017
Algehele gradering
Uitstekende diens en waarde vir geld.
Jacobus N - Apr 2017
Algehele gradering
Goed en minder goed.
Die Ou Lady Gastehuis se terugvoer
Beste Emile,
Baie dankie vir die terugvoer, ek waardeer dit.
Groete,
Lucia
Fred C - Mrt 2017
Algehele gradering
Hoë standaard akkommodasie en wonderlike gasvrou. Die kwaliteit van die diens was op hoë standaard.
Die Ou Lady Gastehuis se terugvoer
Beste Fred,
Baie dankie vir die mooi kompliment. Dit was 'n groot voorreg om akkommodasie aan julle te verskaf. Alles wat mooi is, en ek sal altyd poog om my standard hoog te hou.
Groete Lucia
Jacques L - Feb 2017
Algehele gradering
Baie lekker rustig, baie lekker geëet by Blou Nartjie.
Die Ou Lady Gastehuis se terugvoer
Dear Jacques.
Thank you.
Kind regards,
Lucia
Hentie B - Feb 2017
Algehele gradering
Dit was fantasties en professioneel. Die kos was egte Karoo-styl en watertand-lekker.
Die Ou Lady Gastehuis se terugvoer
Hallo Julle.
Baie dankie vir die mooi briefie. Ek waardeer dit vreeslik baie. Kom kuier gerus weer.
Groete
Lucia
Lidia E - Jan 2017
Algehele gradering
Antiek en stylvol.
Die Ou Lady Gastehuis se terugvoer
Goeie dag Lidia,
Baie dankie vir die goeie terugvoer, ek waardeer dit regtig baie. En is ek bly julle het ontbyt geniet.
Groete,
Lucia
Benita H - Jan 2017
Algehele gradering
Uitstekend, modern, pragtig, gemaklik met 'n vriendelike Karoo-ontvangs.
Die Ou Lady Gastehuis se terugvoer
Baie dankie vir hierdie mooi kompliment. Dit is vir my heerlik om my gaste in daardie mooi kamer te ontvang en lekker te bederf met die ontbyt. Groete, Lucia
Jacobus D - Jan 2017
Algehele gradering
Uitstekend.
Die Ou Lady Gastehuis se terugvoer
Baie dankie. Julle het omtrent 'n warm dag gekies vir Calvinia. Mooi loop. Groete, Lucia
Kerren L - Des 2016
Algehele gradering
Charming little stopover!
Die Ou Lady Gastehuis se terugvoer
Dear Karren,
Thank you for the review, I appreciate it. The door is in the workshop, next time it will be there. I apologize for that. Kind regards, Lucia.
Karen S - Des 2016
Algehele gradering
Wat 'n pragtige plek!
Die Ou Lady Gastehuis se terugvoer
Hi, baie dankie. Alles was vir my 'n plesier, geen moeite. Lekker dag. Lucia
Cornie V - Des 2016
Algehele gradering
Wonderlik!
Die Ou Lady Gastehuis se terugvoer
Goeie Dag
Baie dankie. Dit was regtig lekker om julle hier te hê. Volgende keer sit ek die skilpadjies by. Groete en mooi dag, Lucia.
Renate L - Des 2016
Algehele gradering
Aangename oornagverblyf op pad na ons eindbestemming - sal dit beslis aanbeveel!
Die Ou Lady Gastehuis se terugvoer
Beste Renate,
Baie dankie. Dit was groot plesier om julle hier te ontvang.
Groete Lucia
Amelda B - Des 2016
Algehele gradering
Gemaklike, goed versorgde verblyf.
Die Ou Lady Gastehuis se terugvoer
Hi Amelda. Baie dankie ek waardeer die terugvoer baie. Mooi dag groete Lucia
Andre N - Des 2016
Algehele gradering
Netjies, stylvol, aandag aan detail.
Die Ou Lady Gastehuis se terugvoer
Beste Andre en Me Nel. Baie dankie. Dit was 'n groot voorreg om u te ontvang. Hoop dat u die vakansie baie geniet. Groete Lucia
Mariza B - Des 2016
Algehele gradering
Baie gerieflik en mooi!
Die Ou Lady Gastehuis se terugvoer
Beste Mariza,
Baie dankie vir ondersteuning. Was my voorreg om julle te ontvang. Groete en Voorsped vir 2017.
Lucia
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 31 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Waterstraat 29, Calvinia, 8190, Noord-Kaap