Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Ou Winkeltjie

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Brian Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 77

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 77 resensies vir Die Ou Winkeltjie
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
William L - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
William L

Baie lekker en aangenaam gewees.

Was nog altyd 'n droom om op Merweville te gaan kuier. Baie dankie, Brian, vir die ontvangs en vriendelikheid. Ons het baie lekker oorgeslaap en sal beslis weer kom hallo sê.

Louis K - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis K

Skoon en netjies - perfek vir 'n paar aande.

Skoon en netjies en vriendelike diens - sementvloere is net koud in die winter!

Die Ou Winkeltjie se terugvoer

Baie dankie, Louis.

Die Ou Winkeltjie
Riana N - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana N

Gemaklik, skoon en netjies.

Ons het die verblyf by Die Ou Winkeltjie baie geniet. Brian het ons hartlik verwelkom. Alles was skoon en netjies en voorsien alles wat nodig is in die kombuis. Ons het heerlike warm roosterkoek om die draai gekoop vir ontbyt. Die restaurant het 16:00 al toegemaak, so maak maar seker om gereed te wees om self aandete te voorsien.

Elsophie V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsophie V

Rustig, skoon, luuks.

Ons het baie lekker gebly.

Alma M - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Alma M

Heerlike stilte en pragtige sterre in die Karoo!

Brian het ons baie vriendelik ontvang. Dis 'n oulike woonstel en goed toegerus. Ons het baie lekker geslaap en sou graag langer wou kuier.

Raymond V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Raymond V

Modern, netjies.

Fantastiese verblyf. Dit is absoluut 'n moet vir die volle Merweville-ervaring!

Bonita Conradie C - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bonita Conradie C

Netjiese verblyf. Waarde vir geld.

Ons het heerlik gebly by Die Ou Winkeltjie. Baie netjies. Sal beslis weer daar tuisgaan.

Die Ou Winkeltjie se terugvoer

Baie dankie Bonita. Dit was 'n plesier om jou en jou gesin te huisves.

Die Ou Winkeltjie
Rita F - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rita F

Rustige plattelandse glorie.

Alles was 100%. Die gasheer was vriendelik, hulpvaardig en baie professioneel. Hoewel op dieselfde erf as die eienaar het ons heerlik in privaatheid gebraai en die klein dorpie se atmosfeer terdeë geniet.

Celesté D - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Celesté D

Dit was, soos altyd, fantasties!

Heerlik gekuier in Merweville. Pragtige dorpie met baie, baie vriendelike mense.

Charlotte K - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlotte K

Pragtige plekkie met karakter. Netjies en met alle benodighede.

Ons is vriendelik deur Brian, die gasheer, ontvang. Die huisie is goed ingerig. Brian het die volgende oggend toe daar 'n kragonderbreking was vir ons n 'flask' met kookwater vir koffie gebring.

Marlize L - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlize L

Baie lekker.

Merweville is die cuteste dorpie! Ons het baie lekker in die Ou Winkeltjie gebly en sal beslis weer daar oornag.

Isac M - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isac M

Merweville moet jy gaan kyk.

Lekker stil en naby alles. Jy kan somer loop en die dorp verken.

Petro P - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petro P

Baie lekker oornag.

Stilte, rus en vrede.

Jc V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jc V

Heerlike stil en skoon plekkie.

Die Ou Winkeltjie is netjies, skoon en modern en ideaal om 'n dag of twee af te skakel in Merweville se stilte.

Philip M - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philip M

Lekker.

Baie lekker gebly. Die hitte was nogals erg en die muskiete het ons opgevreet. Dorpie is ongelooflik.

Karen E - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen E

Pragtige, stil omgewing met baie mooi sonsondergange.

Die gasheer was vriendelik en het ons gaaf ontvang. Die boodskappe via WhatsApp het ons laat voel of ons inbreek maak op hulle privaatheid.

Frans J. V - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Frans J. V

Netjies en die koperbed baie nostalgies. Vadoeke het bietjie aandag nodid gehad van aard.

Brain was egter baie behulpsaam en vreindelik. Merweville het my stoutste verwagtinge oortref.

Die Ou Winkeltjie se terugvoer

Noted, but find your comment, "Vadoeke het bietjie aandag nodid gehad van aard" a bit surprising.

Die Ou Winkeltjie
Edward F - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Edward F

Netjies, maar koud in die winter.

Kort 'n resensie of daar 'n binnekaggel is al dan nie.

Michelle W - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle W

Regte klein dorpie ondervinding.

Die gemeenskap was vriendelik, lyk my almal ken almal. Ons gasheer was baie vriendelik en behulpsaam.

Danie R - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie R

Heerlik gekuier in 'n baie mooi dorpie.

Vriendelike ontvangs gehad, pragtige blyplek, heerlik geslaap, was regtig lekker om daar te oornag in 'n vriendelike gasvrye dorpie.

Adelle D - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adelle D

Mooi en netjies.

Die huisie is mooi en skoon. Sal wel van 'n TV gehou het het op 'n Saterdag ingeboek. Al die eetplekkies het 2 uur toegemaak, het rondgery, alles bekyk maar verder was daar eintlik nie veel om te doen nie. Verder het ons lekker gebly.

Carel V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carel V

Ons verblyf was heerlik en rustig.

Merweville is beslis 'n moet vir almal om te besoek.

Bilinda G - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bilinda G

Ons was so gemaklik en rustig in Merweville; sal beslis weer daar oornag.

Ons is 100% tevrede met Die Ou Winkeltjie gewees.

Chalene L - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chalene L

Baie gerieflik ingerig.

Skoon en netjies. Gasheer is baie vriendelik en hulpvaardig. Sal beslis weer gaan. Het heerlik gekuier. Beurtkrag gehad maar gasheer het gesorg vir 'n bottel kookwater vir koffie die oggend wat ons baie waardeer het.

Carin V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carin V

Uiters netjies!

Die plekkie is baie mooi en was net wat ek nodig gehad het.

Bernedette B - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernedette B

Wonderlike oornag verblyf vir die lang pad.

Plekkie is skoon en netjies. Pragstuk. Was 'n wonderlike belewenis.

Dirk K - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk K

A cute, clean cottage managed by a very friendly host.

A lovely cottage with everything that you need. No TV watching though, but why would you want to do that when you have the most glorious sunsets to enjoy.

Francine C - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Francine C

Heerlik!

Dit was baie lekker en Brain is 'n goeie gasheer!

Johan D - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan D

Netjies en skoon. Voldoende vir oornagverblyf.

Vriendelike gasheer. Pagtige Karoo-dorpie.

Salome V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Salome V

Baie netjiese en skoon plekkie in die hartjie van Merweville. Huisie net te warm. Sou lugversorging aanbeveel. Waaiers onvoldoende. Geen wifi. Goeie kombuis geriewe en pragtige skoon linne en badkamer.

Skoon en netjies. Bietjie min privaatheid met draad heining op die pad en voordeur wat oopmaak op die pad.

Paul D - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Paul D

We enjoyed our over night stay.

There are however enough mosquitoes but we were prepared for them. The bedroom was also equipped with a mosquito net over the bed.

Tielman R - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tielman R

Baie lekker en gemaklike verblyf.

Merweville het nie teleurgestel nie. Dit was 'n wonderlike belewenis.

Alta R - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alta R

Heerlik, rustig en uniek.

Wonderlike atmosfeer.

Magda S - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda S

Baie netjies met alles wat nodig is vir lekker verblyf! Dankie!

Sien sterre.

Chris M - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris M

Brian is 'n vriendelike gasheer en het seker gemaak ons was gemaklik en het alles wat ons nodig het.

Rustige verblyf in die Karoo, weg van die gejaag van die stad.

Heinz F - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heinz F

Oulike plekkie.

Het lekker gebly, alles was skoon en die bed was gemaklik. Daar's nie WiFi nie, maar "who cares".

Kobus J - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus J

Besonders lekker.

Dit was baie lekker. Die gasheer was baie vriendelik. Die plek was netjies en skoon. Sal vir seker weer besoek!

Theresa B - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theresa B

Ruim selfsorgeenheid met 'n huislike gevoel.

Die huisie voldoen aan al jou nodige behoeftes. Oulik gemeubileer met alle geriewe. Bonus is die bad en stort. Gasheer baie vriendelik.

Jurgens S - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jurgens S

Rustig en skoon. Rus vir die siel.

Die akkommodasie is uitstekend. Gebou pragtig ingerig en goed geleë. Diens was baie gasvry en vriendelik en die dorp en omgewing iets besonders. Sal definitief weer daar inklok as ons daardie kant draai maak.

Isak B - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isak B

Aangename verblyf.

Die eienaar het ons gou welkom laat voel. Die huisie is skoon, netjies en goed toegerus.

Sonja B - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja B

Verblyf "out of this world"!

Verblyf wat ons herinneringe verryk. Brian is 'n fantastiese gasheer, die huisie was perfek ingerig en het 'n lieflike ambience!

Die Ou Winkeltjie se terugvoer

Baie dankie Sonja.

Die Ou Winkeltjie
Elzette Z - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elzette Z

Gesellig, baie lekker.

Pragtige dorpie, gaan definitief weer besoek.

Colleen A - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Colleen A

Baie oulike en netjiese verblyf. Sal dit hoog aanbeveel.

Daar is nie WiFi nie, so maak maar die nodige voorsiening. Daar is nou wel nie n lessenaar in die kamer nie maar die kombuis het n lekker tafel en counter top. Die counter top is ook naby n kragpunt en lekker om op te werk. Daar is braaigeriewe en baie lekker om te braai op 'n vars Karoo aandjie. Sal daarvan gehou het as die kombuisdeur 'n staldeur tipe was sodat ons die boonste deur kon oop los. Ek sal enige tyd weer daar oorslaap. Pragtig en netjies en Brian is 'n uitstekende gasheer.

Willem S - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem S

Vinnige wegbreek

Heerlik gebly. Sentraal gelëe, lekker rondgeloop. Sien uit na ons volgende kuier daar.

Nico D - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico D

Alle verwagtinge oortref.

Die huisie is ruim, skoon en netjies. Goed toegerus en is beter as beskrywing op webtuiste. Sal beslis weer en weer daar oornag.

Aldo T - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aldo T

Baie rustig.

Baie lekker en die dorp se mense so vriendelik.

Manon M - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Manon M

It was very clean, great host, great accommodation but a little noisy area-wise.

A little too much area noise.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Dit was skoon, uitstekende gasheer, goeie akkommodasie, maar bietjie raserig area-gewys.

A klein bietjie te veel geraas in die area.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Pieter P - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter P

Wonderlik!

Heerlik, mooi en bitter gerieflik!

Melanie F - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Melanie F

Baie oulike verblyf. Die plekkie het alles wat jy benodig.

Heerlike atmosfeer en lekker braaiplek gehad.

Wim V - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Wim V

My eerste besoek aan Merweville en het dit baie geniet! Brian baie hulpvaardig gewees.

Sal net die volgende aanbevelings doen: Dtv. Stoeparea waarop jy in die aand en oggend kan sit. Muskietnette of muskietspuitgoed, las van muskiete die aand gehad.

Die Ou Winkeltjie se terugvoer

Noted Wim. Die Ou Winkeltjie was never advertised with DStv and most visitors to the Karoo prefer to sit outside by the braai area and look at the stars. Further, you would have noticed that it is not possible to add mosquito screens to the windows due to the way they open and the position of the latches and catches. However there was a bug and mosquito spray in the kitchen cupboard, perhaps you missed it.

Die Ou Winkeltjie
Johyannes D - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johyannes D

Baie lekker gekuier en die rustigheid geniet.

Die plekkie is goed toegerus en die gasheer het ons dadelik laat tuis voel.

Adriaan M - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adriaan M

Goeie waarde vir jou geld.

Brian het ons baie vriendelik ontvang en tuis laat voel. Vrae wat ek voor ons aankoms gehad het is in minute geantwoord. Die waaiers help teen die Karoo somer, maar lugversorging sal 'n bonus wees.

Ruani F - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruani F

Beslis weer!

Dis nou 'n plekkie wat my hart gesteel het, nie te praat van die ligging nie!

Elsa G - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsa G

Baie gerieflik en netjies.

Die eienaar het waardevolle inligting oor dorp gegee.

Anneke C - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anneke C

Merweville is 'n pragtige plattelandse dorpie

Dit was 'n lekker oornagplek vir ons reis op pad Kaap toe. Ons het lekker gekuier by die mense in Merweville.

Makkie V - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Makkie V

Dit is 'n baie gerieflike eenheid, netjies en bekostigbaar.

Die verblyf is sentraal geleë. Die eienaar was baie behulpsaam met inligting i. v. m. oulike eetplekkies.

Die Ou Winkeltjie se terugvoer

Thank for your review Makkie. I am concerned re your 3 star rating for cleanliness. Please let me know your concern as the unit was thoroughly cleaned, bedding & towels changed and sanitized before your arrival. Die Ou Winkeltjie.

Die Ou Winkeltjie
Stefanus V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stefanus V

Baie ordentlike verblyf in 'n oulike dorpie.

Regtig waar plat op die aarde, ordentlike en lekker verblyf in Merweville. Die Ou Winkeltjie sien ons vir seker weer!

Michelle P - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle P

Baie lekker.

Rustigheid was 'n belewenis. Netheid van die dorpie was indrukwekkend.

Susan B - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan B

Baie skoon en gerieflike blyplek.

Die gasheer was baie akkommoderend nadat daar aanvanklik 'n fout met die datum van bespreking was. Baie dankie!

Louise R - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise R

Skoon en gerieflik!

Heerlik gekuier en gebraai. Brian is 'n wonderlike host. Huisie is skoon en gerieflik. Sal definitief aanbeveel.

Gideon J - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gideon J

Oulik en ruim. Baie gemaklik.

Dit was 'n heerlik verblyf. Die eienaar het ons so gemaklik laat voel. Sal vir seker weer daar bly.

Dalene E - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dalene E

Pragtige plekkie.

Brian was baie vriendelik en behulpsaam. Verblyf was uitstekend, netjies en skoon. Huisie lekker sentraal geleë om Merweville te voet te verken. Sal beslis sonder twyfel plekkie aan enige iemand aanbeveel. Sal beslis volgende jaar weer vir die Dankfees gaan.

Bushie(johan) J - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bushie(johan) J

Awesome.

Baie netjies. Brian was baie behulpsaam plek is lieflik en skoon.

Nick Y - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nick Y

Beautifully restored and appointed old Karoo huisie in large grounds with burgeoning fruit trees.

Host Brian is a true gentleman and has taken care of every little detail in this special self-catering cottage. Highly recommended.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Pragtig gerestoureer en aangestelde ou Karoo huisie op groot gronde met ontluikende vrugtebome.

Gasheer, Brian, is 'n ware gentleman en het aandag aan elke klein detail in hierdie spesiale selfsorgkothuis gegee. Word sterk aanbeveel.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Lizarie D - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizarie D

Netjiese woonstel.

Dit was 'n baie netjiese woonstel en Brian was baie vriendelik.

Delia G - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Delia G

Ons kom weer!

Ons het baie lekker gebly by Die Ou Winkeltjie. Dit is baie netjies binne en buite. Dit is so lekker rustig daar en Brian het ons werklik laat tuis voel. Sal definitief weer gaan en langer bly!

Andries B - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andries B

Aangenaam verras!

'n Smaakvol, ingerigte verblyf by 'n behulpsame en sjarmante gasheer! Baie dankie Brian.

Ronel D - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ronel D

Beautiful, very clean, in a lovely quaint little dorpie. Highly recommendable.

See stars.

Gerry M - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gerry M

A very pleasant stay in a very quiet, clean and pleasant environment.

I had never been to Merweville before and so I had no preconceived ideas or expectations of either the town or accommodation. I was very pleasantly surprised on both counts. There is not a lot to see or do but for me it’s part of the charm of a small Karoo town. There are no bright lights or restaurants so bring what you need and enjoy the ambiance. My accommodation was just perfect for my needs and is an ideal stay for a couple. The bedroom and bathroom with a bath and a shower was great and a well appointed kitchen just begs you to self cater.

Chris P - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris P

Baie netjiese goed-toegeruste ontspanplek.

Die huis is redelik ruim en baie netjies. Die bed is gemaklik en die badkamer skoon en goed beplan. Ons sal beslis weer hier gaan bly as ons weer in Merweville oorslaap.

Wynand B - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wynand B

Baie netjies en skoon met vriendelike eienaar.

Sien sterre.

Garth H - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Garth H

Merweville op sy allerbeste!

Ons het baie lekker gebly by die Ou Winkeltjie in Merweville. Hierdie was my 3de besoek aan Merweville en ons 1ste besoek aan die Ou Winkeltjie. Brian was baie gaaf en behulpsaam. Die verblyf was uitstekend, netjies en skoon. Die huis het al die nodige geriewe gehad. Al wat die huisie dalk gekort het was 'n braaitang vir hout omdraai en 'n buitelig vir die braai.

Doreen A - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Doreen A

Baie netjiese, tradisionele Karoo-huisie.

Hierdie ou gebou is pas gerestoureer. Dit is baie gerieflik en ek het die bed heerlik gemaklik gevind. Die meubels en fasiliteite is uitstekend. Brian was baie vriendelik en behulpsaam. Ek sal net aanraai dat daar nog 'n lamp en nog 'n mat in die sitkamer aangebring word. Geen TV of DStv nie, maar ek het die stilte geniet.

Die Ou Winkeltjie se terugvoer

Baie dankie vir die ondersteuning Doreen. Ons sien uit om jou weer te sien. Brian

Die Ou Winkeltjie
Estha T - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Estha T

Pragtige plek met alles wat jy nodig het.

Merwewille was 'n aangename verrassing. Die eenheid het alles wat nodig is. Miskien 'n spieël by 'n kragpunt om hare droog te blaas kan goed wees. Dit was baie warm en die muskiete het ons amper weggedra, maar die pragtige omgewing maak dat 'n mens daarvan vergeet. Brian deel waardevolle inligting en beleef ons a.g.v. daarvan 'n pragtige sonsondergang en 'n asemrowende volmaan bo vanaf die berg. Dankie Brian, dit is vir ewig in ons geheue.

Johanna M - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johanna M

Pragtige verblyf.

Pragtige, mooi verblyf met gasvrye gasheer.

Die Ou Winkeltjie se terugvoer

Baie dankie vir die ondersteuning. Ons sien uit om jou weer te sien.

Die Ou Winkeltjie
Lance T - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lance T

'n Baie lekker plekkie om in te bly.

As jy Merweville toe wil gaan om te ontspan en jou eie ding te doen is hierdie die regte plek. Baie bekostigbaar met alles wat jy nodig het en baie netjies. Die gasheer, Brian, is baie vriendelik en kom goed oor die weg met feitlik enige iemand. Ek sal Die Ou Winkeltjie sonder twyfel aan enige iemand wat Merweville wil besoek aanbeveel. Ons sal beslis weer hierheen terugkeer.

Die Ou Winkeltjie se terugvoer

Baie Dankie Lance.

Die Ou Winkeltjie
Frank T - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Frank T

My trip was work related and the accommodation was perfect.

See stars.

Die Ou Winkeltjie se terugvoer

Thank you for you review Frank.
Kind regards,
Brian

Die Ou Winkeltjie
Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R950
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Voortrekkerstraat 43, Merweville, 6940, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAALd0VmmLzbwUENEjNC82ykyukrjfUOkHpQlXnRkrwuSqe40IIU9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 4 mense 77 5 1 5 43 Voortrekker Street Merweville 6940 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -32.669364742146 21.513562144608

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang