Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Peperboom B&B

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Tereace Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 45

Op LekkeSlaap 2 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 45 resensies vir Die Peperboom B&B
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.7/5
Johan V - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V

Dit was 'n oase na 'n lang dag op pad.

Alles was perfek en ons het lekker gebly.

Die Peperboom B&B se terugvoer

Baie dankie!

Die Peperboom B&B
Len T - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Len T

Waarde vir geld, uitstekend.

Baie netjiese verblyf met uitstekende en behulpsame diens.

Carol L - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carol L

Excellent stay!

Ons het heerlik gekuier in Peperboom #2. Alles was baie skoon en netjies en al was ons 'n groep van 6 volwassenes, was daar genoeg van alles (veral die heerlike beskuit!), om almal lekker saam te kon koffie-en-beskuit voor ons verder gereis het. Baie dankie vir die gasvryheid.

Die Peperboom B&B se terugvoer

Baie dankie Carol!

Die Peperboom B&B
Boesman B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Boesman B

Baie lekker gekuier, sal weer gaan.

Baie gawe eienaars. Hartlik ontvang en lekker gesels.

Die Peperboom B&B se terugvoer

Baie dankie Boesman!

Die Peperboom B&B
Christa F - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa F

Peperbome op Victoria-Wes is die beste!

Vriendelik, professioneel, skoon en netjies. Ek kan nie albei plate van die stoof gelyktydig gebruik nie, want dan trip die verdeelbord. Ek sal ook graag 'n aparte bak vir die mikrogolfoond wil sien. Baie ekstras soos ontbytpap was 'n aangename verrassing! Dit is 'n maklike, perfekte plek sonder enige soektog of sukkel!

Die Peperboom B&B se terugvoer

Dankie, Christa. Sal aandag gee aan die stoofplate. Dankie dat jy dit noem.

Die Peperboom B&B
Joe P - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joe P

Rustig vir 'n goeie nagrus.

Als wat jy basies nodig kan kry vir oornag en meer is beskikbaar. Stil en rustig al is dit op die N12 roete.

Hannelie G - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelie G

Dit was soos om tuis te kom by ou vriende, rustig, veilig, ontspanne, welkom.

Heerlik, net te kort, sal weer.

Die Peperboom B&B se terugvoer

Was 'n lekkerte!

Die Peperboom B&B
Frik W - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frik W

Lekker gerus.

Heerlik gebly in 'n stil, skoon, groot blyplek.

Marizel K - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marizel K

Skoon, netjies en gemaklik.

Ons het baie lekker geslaap, dankie.

Johannes H - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes H

Kommerloos, rustig en gerieflik.

Baie lekker gebly, rustig en gerieflik.

Die Peperboom B&B se terugvoer

Dankie! Altyd lekker as gaste die verblyf geniet!

Die Peperboom B&B
Carina D - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Carina D

Altyd lekker om daar te oornag.

Vriendelike ontvangs soos altyd. Skoon en netjies met alles wat jy benodig. Kan Die Peperboom B&B met vrymoedigheid aanbeveel.

Die Peperboom B&B se terugvoer

Baie dankie Carina
Tevredenheid van gaste is die heel beste bederf in die bedryf! En gaste wat terugkom, is onprysbaar!

Die Peperboom B&B
Frik W - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Frik W

Baie netjies.

Heerlik gebly met lugversorger.

Die Peperboom B&B se terugvoer

Dankie, Sonja!

Die Peperboom B&B
Deon S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Deon S

Waarde vir geld.

Baie lekker gebly. Dankie vir die vrieskas goed wat jy vir ons gebring het.

Die Peperboom B&B se terugvoer

Net 'n plesier! Baie dankie

Die Peperboom B&B
Denise D - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Denise D

Okay.

It was fine except the cleaner came in while we were still in bed. If our vehicle was not there, I would have understood. However, the vehicle was in the bay and I don't understand how a cleaner could not fathom that the unit was still occupied!

Die Peperboom B&B se terugvoer

Hi Denise, the mishap was simply a misunderstanding between me and the stand-in cleaner. She was just as embarrassed and it definitely was not done on purpose and does not occur all the time. Sorry about that.

Die Peperboom B&B
Sonja M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sonja M

Sal graag weer daar oornag.

Goeie oornag verblyf. Selfsorg ontbyt. Graankos, melk en beskuit word voorsien. Rustig t. s. v. ligging langs die N12.

Ann I - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ann I

Ons is tevrede met die woonstel.

WiFi was baie swak en ons kon dit nie gebruik nie. Die gasvrou was vriendelik en ons kon ekstra vriesplek kry vir vleis aangesien daar slegs 'n bar fridge in die woonstel is.

Pieter R - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter R

Baie rustig gewees.

Baie dankie, het lekker uitgerus.

Jeremi R - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Jeremi R

Netjies en knus oornag verblyf.

Aangename verblyf. 2x verwarmers, elektriese komberse en warm stort het gehelp vir die koue. Honde kon rondloop.

Die Peperboom B&B se terugvoer

Dankie, Jeremi. Peperboom waardeer die resensie.

Die Peperboom B&B
Marilette C - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marilette C

Gasvrye ontvangs en eersteklas geriewe.

Ons het baie lekker gebly.

Die Peperboom B&B se terugvoer

Dankie Mariette! Dit is altyd lekker as gaste tevrede is.

Die Peperboom B&B
Stephan S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephan S

Ongekompliseerd en skoene-uitskop welkom.

Hier voel jy die Karoo, dit nestel en verwelkom jou sommer met die intrapslag en wuif jou met die groetslag agterna. Tussenin krap jy herrinneringe in vrypostige gemak. Lekker!

Die Peperboom B&B se terugvoer

Hiert maar jy praat my taal! Peperboom jubel as gaste tuis voel. Baie dankie!

Die Peperboom B&B
Obriaan V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Obriaan V

Baie netjies, skoon, gerieflik en goed toegerus.

Baie lekker gebly en die kinders het die swembad geniet.

Marlene B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene B

Het dit baie geniet.

Baie lekker gebly. Vriendelik verwelkom gewees. Lekker gekuier.

Die Peperboom B&B se terugvoer

Dankie Marlene! Só lekker om tevrede gaste te hê.

Die Peperboom B&B
Abraham R - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Abraham R

Ons het lekker gebly en geswem, toe 'n smaaklike ete by Ka Roux geëet.

Ja, dit was baie lekker. Goeie voorsiening is gemaak vir loadshedding.

Die Peperboom B&B se terugvoer

Baie dankie! Peperboom probeer hard en dis so lekker as dit waardeer word!

Die Peperboom B&B
Elaine N - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elaine N

Vriendelik.

Dit was baie lekker rustig.

Iggie E - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Iggie E

Ideale rusplek vir reisigers om te oornag.

Die Peperboom is toegrus met uitstekende fasiliteite en voldoen beslis aan alle vereistes vir waarde vir geld. Hartlike en gasvrye verwelkoming is ook 'n pluspunt.

Die Peperboom B&B se terugvoer

Dankie Iggie!

Die Peperboom B&B
Jan P - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan P

Skoon, netjies en mooi.

Alles is baie mooi. Baie behulpsame ontvangsdame. Geen kragprobleem met beurtkrag om sekere goed te laai soos 'n selfoon.

Die Peperboom B&B se terugvoer

Dankie Jan.

Die Peperboom B&B
Jonathan L - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jonathan L

Dit was fantasies.

Die was baie netjies en stil. Jy hoor skaars die honde wat daar bly.

Jeanene N - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanene N

Baie mooi plek.

Mens voel tuis, heerlik geslaap en een ding is verseker die Tannie se beskuit is uit die boonste rakke. Sal plek vir almal voorstel dit is pragtig.

Die Peperboom B&B se terugvoer

Dankie Jeanene!

Die Peperboom B&B
Shaun E - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shaun E

A very pleasant overnight stop.

Very well equipped with everything that one would consider necessary. Also extremely conveniently situated. I heartily recommend Die Peperboom.

Die Peperboom B&B se terugvoer

Thank you Shaun!

Die Peperboom B&B
Theunis R - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theunis R

Baie aangenaam!

'n Heerlike oornagplek met uitstekende geriewe, vriendelike ontvangs en goeie ligging. Sal definitief weer daar gaan bly.

Die Peperboom B&B se terugvoer

Baie dankie.

Die Peperboom B&B
Drikus S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Drikus S

Lekker geslaap.

Kids was mal oor swembad na 'n lang, warm dag.

Gerda W - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda W

Vriendelike ontvangs, goeie waarde vir geld.

Stil, rustig, skoon en netjies. Goed toegerus.

Die Peperboom B&B se terugvoer

Dankie Gerda, waardeer jou tevredenheid!

Die Peperboom B&B
Yolandie S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandie S

Heerlik.

Ons het heerlik gebly. Baie rustig, eienaars baie vriendelik en behulpsaam.

Die Peperboom B&B se terugvoer

Dankie Yolandi! Waardeer dit baie. Dit is net lekker as gaste tevrede is.

Die Peperboom B&B
Andrew S - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andrew S

Very nice and quiet.

The place is like it was advertised.

Dawid F - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
5/5
Dawid F

Aangenaam vriendelik en baie behulpsaam eienaar.

Kan regtig Die Peperboom aanbeveel.

Die Peperboom B&B se terugvoer

Dankie Dawid, jammer jy voel so oor die veiligheid. Heelnag spreiligte en die sekuriteit wat rondry help darem seker.

Die Peperboom B&B
Cleveland L - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Cleveland L

Swak diens.

Nie goed ontvang nie.

Die Peperboom B&B se terugvoer

Sjoe Mnr Langeveldt, jammer u voel so! Ek het nogal 'n uitsondering gemaak vir die groep om almal saam te wees ten spyte van my beleid van hoeveel mag bespreek.

Die Peperboom B&B
Daleen F - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daleen F

Aangename verblyf.

Loadshedding het veroorsaak dat daar nie water was as die krag af is nie, maar daar is houers water deur eienaar voorsien. Daar is ook gas voorsien deur eienaar wanneer krag af is. Die melk, ontbytpap en beskuit was welkom, eetgerei en opwasgeriewe is beskikbaar. Hulle was die skottelgoed - bonus!

Pieter Swanepoel S - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter Swanepoel S

Lekker gekuier afgesien van loadshedding.

Ons weet die koue water was buite julle beheer.

Carina D - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carina D

Baie aangenaam en kan hulle aanbeveel.

Vriendelike en behulpsame ontvangs ook met beurtkrag skedule. Skoon en netjiese verblyf met alles wat jy benodig. Kan hulle regtig hoog aanbeveel.

Die Peperboom B&B se terugvoer

Dankie Carina. Maak mens se hart bly as gaste tevrede is.

Die Peperboom B&B
Willem P - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Willem P

Ondanks beurtkrag. Heerlik gekuier.

Laat aangekom, nog steeds vriendelik ontvang en rondgewys waar alles is. Sal weer oorslaap as ons langpad ry.

Estelle J - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Estelle J

Rustig!

Vriendelike ontvangs, skoon, netjiese huisie, pragtige skoon linne! Tee, koffie, melk, suiker, beskuit, graankos in huisie was 'n groot bederf! En daar was genoeg koffie vir meer as een keer se drink! Baie dankie!

Die Peperboom B&B se terugvoer

Baie dankie. Dis so lekker as gaste tevrede is. Peperboom waardeer jou resensie en ondersteuning.

Die Peperboom B&B
Gawie B - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gawie B

Baie vriendelik en behulpsaam.

Baie vriendelik ontvang en als verduidelik. Huisie was baie netjies en daar was voorsiening gemaak vir die ongerief van beurtkrag. Sal definitief weer van hulle gebruik maak.

Die Peperboom B&B se terugvoer

Dankie Gawie.

Die Peperboom B&B
Linda V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Linda V

Clean, well equipped, little cottage.

See stars.

Die Peperboom B&B se terugvoer

Dankie Linda, ek waardeer dit.

Die Peperboom B&B
Nico S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nico S

Goed.

Ontvangs was goed deur gasvrou, want eienaar was onder omstandighede uitstedig. Baie muskiete maar daar word voorsorg getref daarvoor.

Die Peperboom B&B se terugvoer

Dankie Nico, ons probeer ons bes.

Die Peperboom B&B
Karin W - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Karin W

Was 'n aangename ervaring en verblyf is netjies.

Die verblyf is skoon. Sal dit aanbeveel.

Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die N12, Victoria-Wes, 7070, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA43cb9ec74edf6eab63ec6c4bae0d9ca17e13faca56127a78b49e41f38fb7d88232b1270f9ab76dc4493c1fd52c26e4942543?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 45 5 1 5 Off the N12 Victoria West 7070 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.410492758629 23.120571224965
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang