Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Die Plaashuis Gastehuis

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R50, Rooikopjesplaas, Standerton, 2430, Mpumalanga
  • Vanaf R375 per nag, vir 1 mens

Beskrywing

Die Plaashuis Gastehuis bied gerieflike verblyf op 'n plaas 5 km buite Standerton.

Die gastehuis bied verblyf in 4 kamers, waarvan 1 'n woonstel is, wat elk slaapplek aan 1 tot 4 gaste bied. Kamer 1 en 2 is ideaal vir enkelreisigers en het elk 'n driekwartbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n toilet.

Kamer 3 het 4 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n toilet. Elk van die eenhede het 'n yskas, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe. Die eenhede het nie 'n stoof of 'n oond nie. Elke eenheid het 'n TV met sekere kanale.

Kamer 4 is 'n woonstel met 2 slaapkamers met enkelbeddens en 'n badkamer met 'n stort, bad en 'n toilet. Die eenheid het 'n kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is 'n buitebraai-area en 'n TV met sekere kanale.

Gaste kan in die swembad afkoel of na die flaminke en verskeie ander voëlspesies by die dam kyk. Gaste kan ook na die donkies, perde, skape, bokke en beeste kyk.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Swembad

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.3
Gaste se hoogtepunte
Henson F
5.0
Baie lekker en rustig. Lekker plaaslewe, niks beter.
Mrt 2025
Scot P
5.0
Oulike plekkie. Baie lekker gebly, dankie, ons waardeer julle.
Aug 2024
Ludwig B
5.0
Wonderlike plaas gasvryheid. Beslis, wonderlike baie lekker plaas atmosfeer. Sal dit weer gebruik.
Mrt 2024
Leon V
Saam met vriende
5.0
Great. Great. Will stay there again.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2024
Bennie G
Saam met vriende
5.0
Dit was baie lekker en ontvangs was aangenaam. Het baie lekker gebly en sal aanbeveel.
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Stephnie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Langs die R50, Rooikopjesplaas, Standerton, 2430, Mpumalanga
  • Gaste dink Die Plaashuis Gastehuis het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Mpumalanga
Vanaf
Vanaf R 375
per nag, vir 1 mens
Vanaf
Vanaf R 375
per nag, vir 1 mens
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R50, Rooikopjesplaas, Standerton, 2430, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4339927e6f4f0893f30427402a179d32704453d7dfa23a6cf49435414740592a56bcedde9979318d471938578f1b553f0e96?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R375 per nag, vir 1 mens 13 5 1 5 Off the R50 Rooikopjes Farm 2430 Mpumalanga 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -26.912964818548 29.188982984173

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
242526272812345678910111213141516171819202122232425262728293031123456
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
311234567891011121314151617181920212223242526272829301234567891011