Die Pophuisie
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rautenbach-straat, Fouriesburg, 9725, Vrystaat
- Vanaf R1 350 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Die Pophuisie is in Fouriesburg, 'n dorpie wat by die aansluiting tussen die R711 en R26 in die Oos-Vrystaat geleë is. Ons is naby die Malutiberge en net 10 km vanaf die Caledonspoort-grenspos na Lesotho.
Die Pophuisie is 'n sandsteenhuis met 2 slaapkamers en 1 badkamer met 'n bad en stort. Die kombuis is toegerus met 'n tweeplaatstoof, yskas, mikrogolfoond, breekware en eetgerei vir 4 persone. Handdoeke en linne word voorsien. Die badkamer het 'n bad en 'n stort. Onderdakparkeerplek is beskikbaar.
Meiringspoort Natuurpark, 'n klein privaat oord, is in 'n vallei noordoos van die dorp. Fouriesburg is ook sowat 'n halfuur se ry vanaf die gewilde toeristedorpie Clarens en 45 minute vanaf die Golden Gate Highlands Nasionale Park. Ons is 55 km suidoos van Bethlehem en 53 km van Ficksburg af.
Kamer-opset
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
Paula Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 34
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- Rautenbach-straat, Fouriesburg, 9725, Vrystaat
- Gaste dink Die Pophuisie het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Fouriesburg Drakensberge Vrystaat
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rautenbach-straat, Fouriesburg, 9725, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang