Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Rolbos Loxton Guest Cottage

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 42 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Pieter W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Pragtig ingerigte hout huis met voorsiening vir alles. Ons is goed ontvang deur Jac, ons gasheer. Die plek was keurig voorberei en het aan al ons behoeftes voorsien. Baie geleer van Jac tydens ons lang gesprekke. Heerlik oorgebly, sal vir seker weer daar oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wouter B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Excellent value for money. Perfect for our overnight from Cape Town, very neat and clean with everything that you need.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Son
Die Rolbos Loxton Guest Cottage
Thank you for your review, Wouter. Good to hear that everything was ok! Greetings, Jac

Kobus V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Skoon, netjies en goed toegerus. Baie goeie kwaliteit akkommodasie. Die houthuis is skoon en baie goed toegerus. Daar is 'n waaier in een kamer en lugversorging in die leefarea - twee noodsaaklikhede in die snikkende Karoo-hitte. Ons het heerlik gebraai en die pragtige dorp geniet. Ons het ook die twee lieflike honde op die werf geniet. Dankie, alles was piekfyn. Jy kan net asb. 'n braaiskottel toevoeg tot jou goedtoegeruste kombuis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Son
Die Rolbos Loxton Guest Cottage
Baie dankie, Kobus. Bly julle het jul verblyf geniet. Jammer dat ek opgeslip het met die braaiskottel, maar dankie dat jy dit noem. Ek het nou een aangeskaf! Groete, Jac

Andre S
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2025

Netjies, waarde vir geld en 'n vriendelike gasheer. Dit was baie lekker, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Son
Die Rolbos Loxton Guest Cottage
Baie dankie; bly om te hoor julle het jul verblyf geniet! Groete

Carina S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Loxton moenie misry nie. Jac het gesorg vir alles en 'n lekker Loxton verwelkoming.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Son
Die Rolbos Loxton Guest Cottage
Baie dankie, Carina! Bly julle het lekker gebly! Groete.

Nico J
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Uitstekend. Dit was 'n goeie ervaring. Alles soos bespreek het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Son
Die Rolbos Loxton Guest Cottage
Baie dankie vir die resensie, Nico. So bly julle het jul verblyf geniet! Groete Jac

Berlo C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Bia lekker en rustig. Baie lekker. Daar is geen TV en WiFi nie, dus sal ons aanraai dat WiFi geïnstalleer word.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charlé G
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Aanbeveelbaar. Was mooi so tussen niks en nêrens. Oulik plek met alles wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Son
Die Rolbos Loxton Guest Cottage
Baie dankie vir die terugvoer, Charle. Ek is bly alles was na wense en julle het julle verblyf geniet! Groete Jac

Cobus R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Vriendelike ontvangs en behulpsame gasheer. Verblyf soos geadverteer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jeremia B
1 nag Saam met vriende
4.8
Des 2024

Vriendlike ontvangs, veilige area, alle geriewe soos benodig. Die plek was baie aangenaam en gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Son
Die Rolbos Loxton Guest Cottage
Baie dankie vir die terugvoer, Jeremia. Bly julle het jul verblyf geniet! Groete, Jac

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Son Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 42

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 300
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 3
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Margaretha Prinsloo-straat, Loxton, 6985, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7083454c74337c6cc6b93c17fe4149e7ce71ac18e470d0a06eb13c93c7042c0776c3d304dbe039abb30748cc5e7598583c9a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 4 mense 42 5 1 5 Margaretha Prinsloo Street Loxton 6985 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -31.475723436411 22.349388024645

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang