Die Rooihuis
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 7 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Vermaasdrift-weg, Zijfervlei-plaas Erfdeel 4 en 5, Viljoenskroon, 2950, Vrystaat
- Vanaf R1 750 per nag, vir 7 mense
Beskrywing
Die Rooihuis is 'n heerlike plaashuis langs die Vaalrivier in Viljoenskroon en bied gaste ruim en gerieflike selfsorgverblyf net 'n entjie van Wawielpark Vakansieoord af. Dis die perfekte keuse vir gesinne en vriende wat op soek is na 'n rustige vakansie-toevlugsoord.
Die huis bestaan uit 2 slaapkamers en 2 badkamers, wat gemaklik tot 6 gaste kan akkommodeer. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens, terwyl die sitkamer 'n enkelbed insluit. Die gedeelde badkamer het 'n stort, toilet en wasbak.
Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, oond, gasstoof, skottelgoedwasser, tuimeldroër, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea het 'n pooltafel, gemaklike rusbanke en 'n TV met Netflix en Showmax.
Die huis maak oop op 'n ruim tuin met buitesitplek. Gaste het toegang tot 'n swembad en 'n braai-area binne 20 m van die huis af. Komplimentêre WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar vir gaste tydens hul verblyf.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Leefarea
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Johanet Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 4 maande
Ligging
- Vermaasdrift-weg, Zijfervlei-plaas Erfdeel 4 en 5, Viljoenskroon, 2950, Vrystaat
- Gaste dink Die Rooihuis het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Vrystaat
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 7 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Vermaasdrift-weg, Zijfervlei-plaas Erfdeel 4 en 5, Viljoenskroon, 2950, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang