Die Skoolhuisie
- Kapasiteit: 4 persone
- Geen kinders onder 5
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs die R339, Avontuur, De Vlugt, 6490, Wes-Kaap
- Vanaf R760 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Die Skoolhuisie bied selfsorgkothuise langs die R399 in die rustige en skilderagtige De Vlugt-vallei. Die plaas is omring deur berge en bied 'n vredevolle wegbreek van die stad se geraas, net 55 km vanaf Knysna en Plettenbergbaai op die Tuinroete.
Verblyf is beskikbaar in 2 kothuise wat met sonkrag en gasstelsels werk en bied slaapplek aan 2 tot 4 gaste. Die kothuise het 'n oopplan-uitleg met beddens, rusbanke en 'n privaat badkamer met warm water wat deur 'n donkiestelsel voorsien word.
Elke kothuis het 'n kombuisie wat met 'n gaskoker en yskas toegerus is, asook 'n sitarea met 'n kaggel. Elke kothuis het ook 'n stoep met 'n braai-area wat pragtige uitsigte oor die Keurboomsrivier, die plaas en op die berge bied.
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Jon-Pierre Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 15
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Langs die R339, Avontuur, De Vlugt, 6490, Wes-Kaap
- Gaste dink Die Skoolhuisie het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 mense
- Geen kinders onder 5
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs die R339, Avontuur, De Vlugt, 6490, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang