Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Stasieweg Tuishuisie

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 36 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Ronel C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

5* verblyf. Stylvol en elegant met alles (en nog meer) as wat ons nodig gehad het vir ons verblyf. Stasieweg Tuishuisie is 'n 'gem'. Baie naby aan Unitas Hospitaal waar ons wou wees. Vriendelike bestuur wat uit hul pad gaan om seker te maak jy geniet jou verblyf en boonop veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anne-Lise
Die Stasieweg Tuishuisie
Baie dankie, Ronél! Ons waardeer die positiewe terugvoer opreg!

Anonieme gas
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Okt 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anne-Lise
Die Stasieweg Tuishuisie
Baie dankie! Ons waardeer die positiewe terugvoer opreg!

Janel J
1 nag
5.0
Sep 2024

Baie mooi plekkie. Vriendelike gasvrou. Het sommer tuis gevoel. Pragtige plekkie met alles wat jy nodig het en meer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anne-Lise
Die Stasieweg Tuishuisie
Baie dankie, Janél! Ons waardeer die positiewe terugvoer opreg!

Helen L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Die Stasieweg Tuishuisie is by verre die beste oornag akkommodasie in Pretoria. Ons het elke oomblik van ons verblyf geniet. Die plekkie is mooi, skoon en baie goed ingerig. Daar is ekstra bederfies soos die elektriese kombers op die bed, 'n koffiemasjien, houer vol beskuit en vele meer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anne-Lise
Die Stasieweg Tuishuisie
Baie dankie, Helen! Ons waardeer die positiewe terugvoer opreg! Vriendelike groete, Anne-Lise

Juline G
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jun 2024

Heerlik, pragtig en vriendelik. Ja, dit was spesiaal!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anne-Lise
Die Stasieweg Tuishuisie
Baie dankie, Juline! Ons waardeer die positiewe terugvoer so baie! Vriendelike groete, Anne-Lise

Marianna F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Tuis gevoel. Het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anne-Lise
Die Stasieweg Tuishuisie
Baie dankie vir die positiewe terugvoer, Marianna! Ons waardeer dit opreg.

Wicks R
1 nag
5.0
Mei 2024

Baie goeie, ge-organiseerde woning. N Weggesteekte juweel, daar kom niks tekort nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anne-Lise
Die Stasieweg Tuishuisie
Baie dankie vir die positiewe terugvoer! Ons waardeer dit opreg. Vriendelike groete, Anne-Lise

Martie S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Vriendelik, veilig en pragtig. Beslis, nes geadverteer, is dit stil, veilig en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anne-Lise
Die Stasieweg Tuishuisie
Beste Martie, baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons waardeer dit opreg! Vriendelike groete, Anne-Lise

Pulane M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Perfect. Warm welcome and a peaceful and beautiful place indeed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anne-Lise
Die Stasieweg Tuishuisie
Hi there Pulane, thank you kindly for your review. It was an absolute pleasure to host you and your husband. We hope to welcome you back soon. Best wishes, Anne-Lise

Nicky V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Skoon, mooi en heerlik. Baie oulike plekkie. Baie vriendelike mense. Baie lekker geslaap!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anne-Lise
Die Stasieweg Tuishuisie
Baie dankie, Allison! Ons waardeer die positiewe terugvoer opreg!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Anne-Lise Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 36

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R 930
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 930
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders onder 8
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stasieweg 147, Lyttelton Manor, Centurion, 0157, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA180940b9fa2126645b4a9d3f80e36d69987c1930fe0ae5ad6a1eb3ca4c59678c1e351defa05f3124083173f7f0013a45b849?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R930 per nag (plek vir 2) 36 5 1 5 147 Station Road Lyttelton Manor 0157 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.838274625082 28.202317065225

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang