Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Die Stoep

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 242 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Marnus O
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2025

Een het lekker uitgerus. Stil en rustig, ons het baie lekker gebly en uitgerus as 'n gesin. Die eienaar en werkers was almal hulpvaardig en vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Lekker, rustig en gesellig. Antieke meubels, maar skoon en netjies. Alles wat jy nodig het, is daar vir 'n paar dae se verblyf. Alles werk. Die beligting is net so bietjie swak vir iemand wat in die aand op 'n rekenaar wil werk.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan En Hannie
Die Stoep
Ons waardeer jou mooi resensie, Johan, en sien uit daarna om jou weer by Die Stoep te verwelkom. Vriendelike Stoepgroete, Hannie Coetzer

Endriku G
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2025

Wonderlik. Rustig. Ontspannend. Dit was fantasties! Sulke pragtige uitsig en gasvrye mense! Die pad op is bietjie intimiderend, maar kon dit maklik ry met ons swaar gepakte VW Polo, so wat ook al jy ry, jy sal dit maak. Baie vriendelike mense wat ons verblyf so gemaklik en 'homi' as moontlik gemaak het. Baie dankbaar vir alles.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan En Hannie
Die Stoep
Baie dankie vir julle pragtige resensie. Dit was 'n fees om julle hier te hê. So bly vir julle met julle verlowing. Julle het nie gevoel soos gaste nie, maar wel soos familie. Julle is pragtige jongmense en ons wens vir julle net voorspoed toe op julle pad vorentoe, en sien uit om julle weer by Die Stoep te verwelkom! Johan en Hannie Coetzer

Rouxna H
1 nag
3.8
Mrt 2025

Mooi tuine. Die tuine is stunning. Mens kan sien daar is 'n hand op die tuin. Daar is egter vir my 'n fyn lyn tussen "oudhede" en "need of an upgrade" en verwaarloos - en ek dink die eienaars moet krities na die toestand kyk. Meubels op die stoep is of stukkend of dof van weerstoestande. Kussings is verbleik deur die son en reën en mens wil nie noodwendig op dit gesit het nie. Nuwe kussingslope op die stoep sal 'n verskil maak en ook om meubels te olie. Weet nie of ek weer daar sal bly nie. Die haardroër in die kamer het nerens 'n prop gehad waar dit pas nie en kort 'n afvee. Groot stoep by swembad was deurmekaar en glad nie reg vir gaste - nie dat ons dit wou gebruik nie - maar daar is aangebied dat ons dit kan gebruik om te braai.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met tieners
3.4
Feb 2025

Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Sonja V
1 nag Gesin met tieners
1.4
Feb 2025

Was glad nie aangenaam nie. Die plek se foto's is baie misleidend. Die plek is vuil en die stort is vol mif op die vloer en mure. Die breekware om kos mee te maak staan op die vloer. Die meubel oortreksels is vuil. Die dubbelbed is so wankelrig en onstabiel. Ek sal nie weer daar bly nie en dit is glad nie skoon en netjies nie. Ons was baie teleurgesteld in akkommodasie.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Florence G
Kort verblyf
5.0
Des 2024

Baie netjiese en skoon verblyf. Baie skoon en netjiese woonstel. Baie gawe eienaars wat graag ons te hulp wou wees. Lekker braai area langs die swembad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Martin D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Lekker. Ja, ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizane V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Very nice! Very nice and comfortable!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Morten B
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2024

Beautiful guest house. Great guest house! We loved all the little details in the rooms and in the gardens and also the views!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Johan En Hannie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 242

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R 700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Doornhoek Plaas, Tzaneen, 0850, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQzYWY1YjRlLThiYjctNGMyZC1hY2U4LTQ2NWI1NWY3MWU3Mw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 242 5 1 5 Farm Doornhoek Tzaneen 0850 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -23.796666666667 30.188333333333

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
311234567891011121314151617181920212223242526272829301234567891011
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
311234567891011121314151617181920212223242526272829301234567891011