Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Tuis Huis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gerhard K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Dit was ongelooflik lekker. Ons het so lekker gebly dat ons nog 'n nag ekstra oorgebly het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mzwabantu H
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Nov 2022

Magnificent. The owners are so kind, open and well interaction between them and their tenants.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Liesbet
Die Tuis Huis
Thank you for your kind words. It was a pleasure hosting you.

Danie D
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Mrt 2023

Baie lekker en netjies. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Liesbet
Die Tuis Huis
Dankie vir al die sterre! Julle was 'n lekker klomp! Kom kuier gerus weer

Adrian M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2021

Fantasties. Perfek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tersia R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2019

Baie gerieflik en perfek geleë in die dorp. Uitstekende geriewe, baie skoon en netjies. Ligging is perfek, naby alles, maar tog rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Warren D
Kort verblyf
5.0
Sep 2019

Pleasant and peaceful stay. Pleasant and peaceful place. Lovely garden.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Isak D
Kort verblyf
5.0
Sep 2019

Dit was 'n heerlike ondervinding om daar tuis te gaan. Die eienaars is so vriendelik dit voel soos 'n huis weg van die huis af. Dit is werklik waarde vir geld en ek sal dit ten sterkste aanbeveel. Dankie vir die bederfies. Nie net is dit veilig nie, maar ook naby al die eetplekke en ander geriewe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Liesbet
Die Tuis Huis
Dankie vir jou pragtige woorde, Isak. Dit was heerlik om jou te ontmoet. Kom kuier gerus weer.

Ritesh R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2018

Home away from home. This is what I would call a perfect holiday home, so centrally located, so much safe that me and my family never felt for a moment that we are not at home. Thank you guys for giving us opportunity to be your guest.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Liesbet
Die Tuis Huis
It was lovely meeting you and your family. Thank you for your kind words, greatly appreciated.

Linet C
Kort verblyf
5.0
Okt 2018

Wonderlke gasvrou en baie gerieflike gastehuis. Pragtige huis met al die nodige fasiliteite. Stapafstand na al die restaurante en winkels. Baie goeie sekuriteit. Pragtige onderdak-braaigeriewe met tafels en stoele. Goed ingerigte kombuis ook beskikbaar aan die gaste.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Liesbet
Die Tuis Huis
Beste Linet, Baie dankie vir jou mooi resensie. Dink baie aan jou en hoop jou pa se gesondheid is beter!

Rita V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2018

Baie lekker gebly en tuis gevoel, sal definitief weer daar gaan bly. Dit was uitstekend en Liesbet voel soos familie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Liesbet
Die Tuis Huis
Rita, dit was so lekker om julle te leer ken. Kom kuier gerus weer.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Liesbet Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf R875
R875 R656
per nag, vir 2 mense
Vanaf R875
R875 R656
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Meiringstraat 33, Paglande, Worcester, 6850, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0hYWeJOOvh3dpNKyiyY3pa39TxvPIynWBb1y3SwLfAvd1kn0ax?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R875 nouVanaf R656 per nag, vir 2 mense 12 5 1 5 33 Meiring Street Paglande 6850 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.640204592659 19.452179076057

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang