Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Uilhuisie

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 72 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Neels V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2024

Stil en privaat in die natuur. Heerlik gebly. Soveel privaatheid is skaars. Lekker rondgeloop, bietjie fiets gery, baie probeer visvang (nie baie suksesvol nie), maar dam baie naby. Tiener het die natuur geniet. WiFi was ook 'n groot plus!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ruan J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2023

Fantasies, mooi en rustig. Baie lekker om te gaan stap, rustig wees, braai en wegkom van die geraas, lekker dorpies om te gaan besoek in die omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karin S
Kort verblyf
5.0
Apr 2023

A piece of Heaven. The peace and tranquillity is very good for the soul. I loved swimming in the dam and taking walks under the mountain. Diesel, the farm dog was a regular companion if you allow him to visit. Lenie was a wonderful hostess. There was nothing I needed to ask for. The cottage is cosy and rustic - matches perfectly with the setting. I will definitely return.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willem G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Okt 2024

Perfek. Baie lekker gebly. Dankie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rentia D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Rustig en heerlik, naby die natuur. Ons het die bobbejane in die berge gehoor, maar hul het nie naby gekom nie. Ons het regtig baie lekker gekuier. Dit het my na my grootworddae laat verlang op die plaas. Ons gasvrou was baie oulik en het ons betyds ingelig van die ligging en hoe dinge werk. Daar was tot batterykrag in die "load shedding"-tyd. Die kombuisie was so gesellig ingerig, ons het heerlik rondom die tafel gekuier met die uitsig oor die dam. Baie dankie, Lenie, vir die lekker kuier, hoop ons is eersdaags weer terug. O ja, amper vergeet ek van die dierbare Diesel. Hierdie hond het die hart van 'n leeu, hy het ons so opgepas asof ons sy eienaar was. Ons het hom verskriklik geniet. Hy't saam met ons gaan stap en in die aande sy inspeksies om die huisie gaan doen. Te oulik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerry J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2023

Really special. This is a beautiful place to break away from the city. It is well-equipped and gives you the tranquillity you need.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lenie
Die Uilhuisie
Glad you enjoyed the Uilhuisie. Please come visit again.

Awie D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

Rustig, stilte, baie om te doen, fantastiese uitsig. Moeilik om die rustigheid en stilte te beskryf. Mens "hoor" die stilte. Naggeluide mooi om na te luister. Sien die uitspansel duidelik in nag. Plek is so geleë dat verskeie besienswaardighede in omtrek is, vele plekke om te besigtig. Alle geriewe benodig is beskikbaar in huis, asook buite. Sal beslis weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lenie
Die Uilhuisie
So bly jul kon saam ons die stilte geniet daar op die plaas. Kom kuier gerus weer.

Elmarie B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2023

Heerlike voëlkykdae. Ons het heerlik gebly in Uilhuisie. Diesel die vriendelike staffie ons elke aand kom besoek. Stort-oor-bad se warm water was heerlik warm. Paadjie was bietjie rof na baie reën. Dit was baie koue weer. Enigste moontlike klagte mag wees om 'n ekstra kombers daar te hê. Gelukkig het ons ons eie fleece kombersies gehad. Dit was blommekyktyd en daar was heelwat blommetjies agter die huisie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Antoinette D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Mrt 2023

Rustig en rustiek. Die huisie is bo teen die berg geleë en mens het lieflike uitsigte oor die plaas en plaasdam. Dis rustig maar nie geskik vir jong kinders nie (geen gras-area nie en klein stoep). Let wel, alhoewel daar 'Netflix' op die TV is, moet jy jou eie rekening gebruik om in te teken.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willemien O
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Jul 2023

Rustig met mooiste uitsig! Ons het baie lekker gekuier en die stilte baie geniet. Uitsig en natuurskoon is wonderlik! Die kinders het die dam so geniet en die oulike hondjies wat elke dag kom kuier het was die cherrie op die koek. Dankie vir 'n onvergeetlike wegbreek!

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Lenie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 72

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R850
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dasklipweg, Uitkyk Plaas, Porterville, 6810, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA71fe570935067f8b2d5c2199c31f5fbfe9f8c659f14acec4b4b6789cdee46fefa4a4c9eafe5a307ea7302609ed6d18086c89?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 4 mense 72 5 1 5 Dasklip Road Uitkyk Farm 6810 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -32.92023150787 19.022612035242

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang