Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Veldmuis

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 34 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.2
Veiligheid
4.4
Eben V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Great. Beautiful home and lovely decorated. I would perhaps leave guests basic items such as a bit of sugar, coffee, tea, and milk.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Milda V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

So ontspanne. Alles was perfek. Heerlik gebly. Sal beslis weer kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Juanita S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2023

Dit was 'n naweek van rus! Ek en my gesin het 'n heerlike naweek gehad. Die huis is gerieflik en het ook 'n perfekte ligging. Maklik om op die strand te kom en mens hoor die see lekker raas.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tiaan R
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Sep 2024

Rustig en lekker. Baie rustige atmosfeer, loopafstand van die strand. Goeie uitsig van stoep en balkon. Geen verbygaande verkeer. Moes langer gebly het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Lezani S
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jun 2024

Baie goed gelee. Dit was heerlik, was ons tweede keer in die huis. En ons sal beslis weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle E
Kort verblyf
4.6
Okt 2024

Lovely and relaxing stay. We enjoyed our time there. The location is lovely and we felt secure. We were surprised that there was no salt or pepper. It was the first time we experienced that. Also, your television set seems to be working only halfway. The bottom half was dark. Other than that, it was a lovely time.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Annelene Jonker J
Kort verblyf
4.2
Mei 2024

Lieflike verblyf, lekker gebly! Tweede kuier en weereens vreeslik baie geniet. Sal beslis weer in die toekoms kom! (My man het nagelaat om dit te rapporteer, maar die pyp van die wasbak in die onderste badkamer met stort is heel los, dus lek die water tot op die rakke en vloer na gebruik.)

Netheid
5.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christiaan V
Kort verblyf
5.0
Mei 2023

Uitstekend. Baie mooi huis met al die nodige geriewe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Salome E
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Nov 2023

Heerlik gekuier met maklike toegang tot see! Het lekker gebly, maar die braairooster was nog vuil van vorige huurders. Die stort het bietjie aandag nodig. Die agterdeur se slot en handvatsel is baie los en sluit moeilik oop en toe. Die bosse in die gang agter die huis na die klein hekkie moet bietjie gesnoei word. Klein goedjies wat pla, maar oor die algemeen baie lekker gebly en gekuier!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marinda B
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Nov 2023

Mooi uitsig van hoof slaapkamer bo, heerlike kuierstoep en volle DSTV is great. Ons het lekker gebly. Ek voel net dat die badkamers kort bietjie aandag. Die stort se vloer is baie glad en mag dalk 'n growwe teël benodig. Daar is geen handdoekreëlings in enige van die onderste badkamers nie. Ook nie 'n stortrakkie om jou sjampoe ens. te plaas nie. Dit moet op die grond staan en dit maak die hele stort vol. Verskriklik ongemaklik. Verder is alles perfek.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Reservations Geverifieer

Eiendomme 71

Resensies 1766

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Warreklip-straat, Mosselbank, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA76UwfyiZMMDMhFTouYNeHsm0cFHgY6n6HHwPFlsRApyk1UWBTl?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4) 34 5 1 5 Warreklip Street Mosselbank 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -32.804001 17.899435186508

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang