Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Rustfontein Gasteplaas en Onthaalsaal

Selfsorg
So.
13de13Apr
Mo.
14de14Apr
Di.
15de15Apr
Wo.
16de16Apr
Do.
17de17Apr
Vr.
18de18Apr
Sa.
19de19Apr
So.
20ste20Apr
Mo.
21ste21Apr
Rustfontein Gasteplaas en Ont...
Slaapplek vir tot 6 mense
VOL
VOL
R3 800
per nag
vir 6
R3 800
per nag
vir 6
VOL
VOL
VOL
VOL
VOL
R3 800
per nag
vir 6
R3 800
per nag
vir 6

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Net Die Vleihuis is ingesluit by die prys die venue kan apart geboek word.
Huisreëls

Geen partytjies nie, insluitend hoender- of hertgeselskappe. Daar is 'n funksielokaal op die perseel vir hierdie doel; kontak asseblief die gasheer om navraag te doen.
Weens vee en die boer se vriendelike troeteldiere wat vry rondloop, aanvaar ons nie troeteldiere nie.
Slegs geregistreerde gaste.
Geen rook binne die huis nie.
Enige breekskade sal vir die gas se rekening wees en moet so gou moontlik ten volle betaal word.
Die Vleihuis is op privaat eiendom geleë, en die reg van toegang word voorbehou.
Neem asseblief kennis dat daar 'n grondpad van 2,2 km is wat na die verblyf lei. Gaste moet navraag doen oor die toestand van die grondpad voor bespreking.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 3 800
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 3 800
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rustfontein Plaas, Malmesbury, 7300, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd8313a2db099da2e6f2f800c9da6a9b5cd45f096d870b80ca34e284f30a3abc0489947c30abfe31fa6570ef9add4ed9216df?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 800 per nag, vir 6 mense 2 5 1 5 Rustfontein Plaas Malmesbury 7300 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.439680898576 18.745973899968

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
311234567891011121314151617181920212223242526272829301234567891011
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
311234567891011121314151617181920212223242526272829301234567891011