Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dikgomo Cottages BushCamp

Kampeer/karavaan

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Uitstekend

Netheid
4.0
Ligging
4.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Ricus J
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Feb 2025

Rustig, skoon, veilig. Hondevriendelik wat vir my baie belangrik is. Dit is baie rustig, lekker geswem in die swembad. Die kampplek is goed omhein en al ons hondekinders het saam gekampeer. Pierre is baie vriendelik en hulpvaardig. Het baie lekker gekamp.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Leon
Dikgomo Cottages BushCamp
Goeie môre, Baie dankie vir die terugvoer. Sien julle binnekort weer. Dankie Pierre

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Leon Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 24

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R 690
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R 690
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
    8 volwassenes, 6 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Morhan-weg 13, Plaas De Wagensdrift, Deel 13, Cullinan, 1001, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc3edcf2632fdfcd1b084f033a2afa4cfcff324a90fe889b5f0d39b44adda861f22b77820f9ee3e26060df7fdedc80d449628?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R690 per nag, vir 8 mense 1 5 1 5 13 Morgan Road Farm De Wagensdrift Portion 13 1001 Gauteng 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.515794634643 28.589998326102

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang