Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dikgomo Cottages

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R573, De Wagensdrift Erf 13, Cullinan, 1001, Gauteng
  • Vanaf R695 per nag (plek vir 4)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Dikgomo Cottage bied selfsorgverblyf in 'n opgeknapte melkery op 'n klein plaas in die Leeuwkloofvallei. Die plaas is die tuiste van inheemse Nguni-beeste en is 'n wonderlike plek vir 'n rustige wegbreek buite die stad.

Die kothuis beskik oor 2 slaapkamers en het slaapplek vir 4 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer 'n enkelbed. Daar is ook 'n enkelslaapbank in die sitarea. Gaste deel die badkamer wat 'n stort het.

Die kombuis is met 'n yskas, gasstoof, lugbraaier, mikrogolfoond, broodrooster en 'n ketel toegerus. Daar is ook 'n braai-area en 'n plonspoel buite die kothuis.

Die plaas is sentraal tussen Cullinan en Dinokeng Natuurreservaat en naby verskeie aktiwiteite en besienswaardighede in die area geleë. Vir gaste wat in 'n wandeling op die plaas belangstel, bied die instansie 'n staptog op die plaas verby verskeie natuurwonders, soos 'n jakkalsden en akkedisgate, aan.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelslaapbank
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Baarshengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.3
Wat gaste dink
Anna V
Saam met vriende
5.0
Ontspannend, stil, rustig. Lekker stil en rustige langnaweek hier deurgebring. Pierre is 'n uitstekende en behulpsame gasheer. Sal graag weer kom kuie...
Sien meer
Sep 2024
Popko K
Saam met lewensmaat
5.0
Gasvryheid van Pierre was uitstekend. Lekker plek om 'n naweek daar te spandeer. Ons het baie lekker gekuier en sal die plek aanbeveel, veral vir gast...
Sien meer
Feb 2024
Johan L
Saam met lewensmaat
5.0
Rustige en gemaklike verblyf. Gasvryheid is definitief die eerste indruk. Eenheid is baie netjies en as jy rustigheid soek, is die die regte plek.
Aug 2023
Kaz C
Gesin met tieners
5.0
Peaceful, comfortable and relaxing. Fully equipped and serviced private cottage on a beautiful farm. Very welcoming and comfortable. I ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Dec 2022
Cecile E
4.8
Lekker rustig en ontspanne omgewing. Heerlike wegbreek! Baie rustig! Ons en ons hondekinders het baie lekker gekuier. Pierre was 'n wonderlike gasheer...
Sien meer
Jun 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Leon Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 16

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • R573, De Wagensdrift Erf 13, Cullinan, 1001, Gauteng
  • Gaste dink Dikgomo Cottages het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R695
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R695
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R573, De Wagensdrift Erf 13, Cullinan, 1001, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf3a2bd58fc8bd615229da1e1a811af61c72daecf53990fa568c0abc1f1424e30074c95361a3f796a8e3ecc640100086590dd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R695 per nag (plek vir 4) 14 5 1 5 R573 De Wagensdrift Plot 13 1001 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.516390988735 28.590494199399

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang