Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Dikhololo

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 115 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.4
Veiligheid
4.7
Lizette C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Rustig en genotvol. Netjies, gerieflik en puik waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Beekman Holidays
Dikhololo
Hi Lizette, dankie vir jou resensie. Ons wil hê ons gaste moet net die beste bosvakansie-ervaring moontlik geniet, en is verheug dat dit die geval vir jou was. Sien jou binnekort vir nog 'n onvergeetlike avontuur!

Charlene H
Kort verblyf
5.0
Jan 2025

Catering for all ages. Friendly staff, clean accommodation, more than enough activities to keep you busy.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Beekman Holidays
Dikhololo
Hi Charlene, thanks so much for your fantastic feedback. From our welcoming atmosphere to the variety of fun activities we offer, we're glad you had a great stay . Hope to have you back soon for another memorable bush getaway!

Emma R
1 nag Saam met vriende
5.0
Nov 2024

It was very clean and fun and we had a great time! The workers were extremely friendly and excited to help us. The place was clean and neat. We just had an amazing time and would love to go again!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Beekman Holidays
Dikhololo
Hi Emma, thank you for your lovely review! At Dikhololo, we pride ourselves on memorable experiences, and it's fantastic that our dedicated service and attention to detail could make your visit extra special. Hope to have you back soon for another adventure-packed bush retreat.

Diederik M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2025

Fine but not the best stay I've had. My stay was fine but I think it's more a place for overseas people than for locals. The nearest swimming pool from where we were staying was at an inconvenient distance, forcing us to decide between driving or not swimming. No real sense of being in the bush or privacy. The homes are against each other, four homes back to back with being able to hear what the other people were saying. The self-drive route was unavailable due to the rains and though not their fault, a warning would have been nice ahead of time since the main reason we went was for birding.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Beekman Holidays
Dikhololo
Hi, thank you for sharing your feedback. We’re sorry to hear your experience didn’t fully meet expectations. We strive to create a relaxing and private environment, and we will certainly take your comments into consideration. We understand the importance of birding and will aim to improve communication about any changes to activities in the future. We hope to have the opportunity to welcome you back and provide a more enjoyable experience next time.

Magda G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2025

Bietjie vasgevang in unit - verder lekker. Kon glad nie braai gebruik of op stoep sit - reënwater oral op stoep area.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Beekman Holidays
Dikhololo
Hallo, dankie vir jou resensie. Ons is baie jammer dat die reën dit vir jou moeilik gemaak het om van ons fasiliteite te geniet, maar ons sal sekerlik kyk hoe om dit voortaan die beste te versag. Hoop om jou binnekort terug te hê vir 'n baie beter ervaring!

Zelda V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2024

Eenheid is baie mooi, modern en netjies. Heerlike naweek gehad. Genoeg om te doen!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Beekman Holidays
Dikhololo
Hallo Zelda, baie dankie vir die pragtige resensie! Ons is trots daarop om ons gaste 'n luukse bosontvlugting te bied, en ons is bly dat dit die geval was vir jou. Hoop om jou binnekort terug te hê vir nog 'n lekker wegbreek!

Dané W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Lekker gebly, geswem, wild gekyk en gespeel as 'n gesin van 4. Baie lekker gebly. Daar was baie om met ons klein kinders te doen (20 maande en 3 en 'n half). Die trappe is ook baie maklik gewees om vir hulle te klim.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Beekman Holidays
Dikhololo
Hallo Dané, dankie vir jou resensie. Ons is verheug om te weet jy het 'n gemaklike, ontspannende en aangename verblyf by ons gehad. Met diere wat vrylik rondloop en baie aktiwiteite om die pret aan die gang te hou, is jy altyd in vir 'n onvergeetlike tyd . Sien jou binnekort!

Mamta L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Awesome and relaxing. It was a great experience. I love how relaxing it is for adults and how there are activities for children. The staff were very welcoming, friendly and helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Beekman Holidays
Dikhololo
Hi Mamta, thank you for your lovely feedback . Our team works hard to create an inviting atmosphere where parents can unwind while the kids have a blast with all our activities - and it's great that this was the case for you too . Hope to have you back soon for another wildlife adventure!

Hermanus Jacobus D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Tranquil and relaxing. Absolutely amazing as always.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Beekman Holidays
Dikhololo
Hi Hermanus, we're delighted that your recent visit was so peaceful and rejuvenating. It's always wonderful to hear such positive feedback, and we look forward to having you with us again soon for another fantastic bush getaway!

Ronél D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Salig en rustig. Beslis! Baie om te doen vir beide oud en jonk.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Beekman Holidays
Dikhololo
Hallo Ronel, dankie vir die mooi resensie! Ons oord is inderdaad die perfekte plek om te ontspan, alles terwyl die kinders lekker kan kuier met ons vele aktiwiteite. Ons wil jou graag binnekort terug hê.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Beekman Holidays Geverifieer

Eiendomme 11

Resensies 510

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 650
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R 1 650
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 125 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sienaplaas, Brits, 0250, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAjT0S1wYr7QtaNAMEFWkV89XnyGB8br91pl3HutOcgjTySq9vpH?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 650 per nag (plek vir 5) 115 5 1 5 Siena Farm Brits 0250 Noordwes 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -25.418565231714 27.742894428147

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
311234567891011121314151617181920212223242526272829301234567891011
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
311234567891011121314151617181920212223242526272829301234567891011