Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dis Beau-tie-ful

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 57 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.4
Yolanda L
Kort verblyf
5.0
Okt 2024

Awesome. Die plekkie is pragtig. Ek het net gevoel daar kon meer koffie gewees het, asook klein houertjies vars melk. Heerlik gekuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elsabe F
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Perfek. Ons het Dis-beau-tie-ful baie geniet. Perfekte ligging en al wat ons gekort het was 'n strykyster.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amelia M
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Die verblyf was absoluut heerlik. Alles wat mens nodig het is daar. Dit was ons tweede besoek aan Dis Beau-tie-ful en ons sal weer volgende jaar daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wayne G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Fantastic, fabulous & awesome all in one! Had an amazing time. Highly recommend this place for a couple and everything was just perfect.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louise V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Uitmuntend. Awesome place. Walking distance to the beach and restaurant.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bert V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2024

Goed geleë met 'n padjie verby Voorstrandt Restaurant (80 m weg) tot by die see. Knus verblyf met alles wat mens benodig om tuis te ontspan, maar ook loopafstand van restaurante en die Voorstrandt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Wilna V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2024

Baie goeie waarde vir geld. Baie gerieflike verblyf met alles wat jy benodig. Baie kort stapafstand na die strand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Irma F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2024

Mooi plekkie, net te veel ornamente en versierings vir 'n vakansiehuisie! Baie lekker en gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Mariana O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Baie skoon, netjies en veilig. Baie skoon, netjies en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mecealine A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

We loved our stay, home away from home. We enjoyed our stay, we felt at home immediately. It was close to the beach and restaurants, would definitely recommend it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Reservations Geverifieer

Eiendomme 71

Resensies 1769

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 150
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 150
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Kormorantstraat en Malgasstraat, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb1c06d3290a227056afa7fc2fcb23c459e5b86b734c1f3debd2ef82e2d8e6bd4a1d14bcd3c5c47e1f8866f1f7764169183b6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag (plek vir 2) 57 5 1 5 Corner of Kormorant Street and Malgas Street Paternoster 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -32.808184908092 17.893752960188

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang