Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dis Beau-tie-ful

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Kormorantstraat en Malgasstraat, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 150 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Dis Beautiful is 'n oulike, sentrale en romantiese kothuis net 50 m vanaf Paternoster se strand. Die plekkie is liefderik ingerig met gaste se gerief in gedagte.

Dis Beautiful het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en daar is 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.

Die kombuis is goed toegerus met 'n tweeplaatstofie, 'n oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware. Die eetarea het 'n etenstafel met sitplek en daar is 'n platskerm-TV in die leefarea. Die leefarea bied toegang tot 'n onderdakstoep met buitemeubels en ingeboude braaigeriewe. Daar is 'n alarmstelsel, Trellidoor-hekke en diefwering.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 57 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.4
Gaste se hoogtepunte
Yolanda L
5.0
Awesome. Die plekkie is pragtig. Ek het net gevoel daar kon meer koffie gewees het, asook klein houertjies vars melk. Heerlik gekuier.
Okt 2024
Elsabe F
Saam met lewensmaat
5.0
Perfek. Ons het Dis-beau-tie-ful baie geniet. Perfekte ligging en al wat ons gekort het was 'n strykyster.
Mei 2024
Amelia M
Saam met lewensmaat
5.0
Die verblyf was absoluut heerlik. Alles wat mens nodig het is daar. Dit was ons tweede besoek aan Dis Beau-tie-ful en ons sal weer volgende jaar daar ...
Sien meer
Mrt 2024
Wayne G
Saam met lewensmaat
5.0
Fantastic, fabulous & awesome all in one! Had an amazing time. Highly recommend this place for a couple and everything was just perfect...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2024
Louise V
Saam met lewensmaat
5.0
Uitmuntend. Awesome place. Walking distance to the beach and restaurant.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Reservations Geverifieer

Eiendomme 71

Resensies 1767

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Hoek van Kormorantstraat en Malgasstraat, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Gaste dink Dis Beau-tie-ful het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 150
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 1 150
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Kormorantstraat en Malgasstraat, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb1c06d3290a227056afa7fc2fcb23c459e5b86b734c1f3debd2ef82e2d8e6bd4a1d14bcd3c5c47e1f8866f1f7764169183b6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag (plek vir 2) 57 5 1 5 Corner of Kormorant Street and Malgas Street Paternoster 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -32.808184908092 17.893752960188

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang