Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dive Inn Guesthouse

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Liedie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 64

Op LekkeSlaap 11 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 64 resensies vir Dive Inn Guesthouse
Netheid
4.8/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.5/5
Demetri S - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Demetri S

Baie baie lekker.

Baie lekker om by Dive Inn oor te kon slaap. Sal aanbeveel.

Dive Inn Guesthouse se terugvoer

Baie dankie, ons waardeer jou baie. Sien uit na die volgende kuier.

Dive Inn Guesthouse
Lisa B - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lisa B

Wonderful hospitality, lovely rooms and a good breakfast to start your day.

See stars.

Dive Inn Guesthouse se terugvoer

Thank you, Lisa. It was great having you here.

Dive Inn Guesthouse
Sam J - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sam J

Ideale oornagplek.

Bekostigbaar, veilig, smaakvol, netjies. Lekker ontbyt. Puik diens.

Alta G - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alta G

Impressive experience!

Very kind reception, very clean. Very safe. Mattress was really comfy!

Jaco D - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco D

Baie aangenaam.

Goeie diens, kamers was baie netjies en skoon. Alles wat 'n persoon benodig, is daar.

Marlene H - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene H

Hospitable, friendly, great facitilies.

We were pleasantly surprised by the brilliant facilities available. Our unit was spacious, our hosts were friendly and accommodating. From the small details to the bigger requirements, all of our needs were looked after. Wonderful place to stay.

Montanique W - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Montanique W

What a pleasure.

I travel alot and stay at many venues. I will be returning here again.

Hein G - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hein G

Baie lekker.

Sal graag weer van die diens wil gebruik maak.

Fransie O - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Fransie O

Ons het baie lekker geslaap en gekuier!

Ek sal net aanbeveel dat hulle "pest control" vra om te help met bespuiting teen goggas.

Adele M - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Adele M

Baie skoon en netjies, baie vriendelike en hulpvaardige personeel.

Hulle het 'n baie lekker vegan-ontbyt vir my dogter gemaak.

Petro S - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petro S

Aangenaam en goed toegerus.

Skoon en netjies met 'n gerieflike stort.

Toni N - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Toni N

Netjies, skoon en heerlik met die etes wat bedien word. Baie gerieflik.

Sal enige iemand aanbeveel om daar oor te bly. Pragtige perseel, oulike personeel.

Bernie D - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernie D

Wonderlike skoonkamers en pragtige mense wat daar werk.

Van ontvangs tot verblyf, hulp met gestremde persoon, asook heerlike ontbyt, was alles baie goed hanteer en alles baie glad verloop. Kamers mooi ingerig en het alles wat mens nodig het. Baie dankie vir lekker verblyf.

Rozanne B - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rozanne B

Pragtige gastehuis met puik diens.

Met ons aankoms is ons baie vriendelik verwelkom. Ons het na Natal verhuis en die eienaar van die gastehuis het vir ons veilige parkering en beskutting vir ons voertuie en huis-inhoud voorsien. Ons is opreg dankbaar vir die gasvryheid na 'n lang reis.

Dive Inn Guesthouse se terugvoer

Rozanne,
Baie dankie. Ons hoop om julle gou weer te sien.
Mooi dag vir julle.

Dive Inn Guesthouse
Buyie M - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Buyie M

We had a great time although we couldn't dance as noise is not allowed.

Great place to be it is amazing, beautiful, clean, when you need a place to stay while at Pongola I would really suggest Dive Inn Guesthouse.

Gerrit R - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gerrit R

Ontspannend na 'n lang pad.

Gerieflike netjiese gastehuis met flinke vriendelike diens. Die ontbyt was voortreflik. Sal hulle beslis kan aanbeveel.

Gert V - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gert V

Dis van nou af waar ek in Pongola bly.

Baie gawe gasheer en -vrou. Uit hulle pad gegaan om als lekker te maak. Storte is great. Dankie vir die koffie.

Helga V - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helga V

Baie mooi en netjies.

Die verblyf was baie mooi en netjies en baie gerieflik, selfs vir 'n gesin. Ontvangs baie vriendelik en behulpsaam. Sal weer van Dive Inn gebruik maak.

Dive Inn Guesthouse se terugvoer

Baie dankie, ons hoop om julle binnekort weer te sien.
Vriendelike Groete
Dive Inn Span

Dive Inn Guesthouse
Hannelie B - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hannelie B

Goeie oornagverblyf in Pongola.

Skoon netjiese oornagverblyf. Is reg langs die grootpad, maar dit het nie regtig baie geraas nie. Lekker koue swembad vir 'n warm dag.

Dive Inn Guesthouse se terugvoer

Baie dankie Hannelie, ons hoop om julle binnekort weer te sien.
Vriendelike groete,
Dive Inn Span

Dive Inn Guesthouse
Lilo J - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lilo J

Vriendelike diens, skoon en netjies.

Personeel is baie hulpvaardig. Goed geleë met alles wat mens nodig het.

Dive Inn Guesthouse se terugvoer

Goeie middag Lilo,

Baie dankie. Hoop om julle weer te sien.

Dive Inn Guesthouse
Gugu M - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gugu M

Dive Inn is a good place.

The guesthouse is clean and the staff friendly.

Dive Inn Guesthouse se terugvoer

Good day,
Thank you. We hope to see you soon again.

Kind regards,
Dive Inn Guest House Pongola

Dive Inn Guesthouse
Rodney E - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rodney E

Very good.

Great welcome. Friendly staff. Comfortable accommodation. Good food. Excellent disabled facilities. Thank you for a very nice overnight stay.

Dive Inn Guesthouse se terugvoer

Good day.
Thank you. I Hope to see you soon again.
Kind Regards,
Dive Inn Guest House Pongola

Dive Inn Guesthouse
Jacob Renier E - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacob Renier E

Baie lekker.

Baie lekker. Sal net graag 'n opsie wil hê om 'n yskas te kan huur.

Dive Inn Guesthouse se terugvoer

Baie dankie Renier en dit is n plesier. Sal so maak vir jou volgende keer. Ons sien uit om julle weer te sien.

Dive Inn Guesthouse
Jacomi V - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacomi V

Absoluut wonderlik.

Ons het een aand oorgebly op pad na Mosambiek. Vanaf ons aankoms tot ons weer gery het die volgende dag was net een wonderlike ervaring op die volgende. Die diens en persoonlike aandag wat ons gekry het is regtig iets om oor te skryf. Ons sal Dive Inn vir absoluut enigiemand aanbeveel en sal self ook weer by Dive Inn oorbly. Baie baie dankie vir die wonderlike diens.

Dive Inn Guesthouse se terugvoer

Goeie middag Jacomi.

Dit is ons groot plesier. Hoop dit gaan goed.
Geseënde 2017 vir julle :)

Vriendelike Groete;
Vicky Augustyn

Dive Inn Guesthouse
Annatjie L - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annatjie L

Dit was wonderlik.

Dis 'n pragtige, huislike omgewing.

Dive Inn Guesthouse se terugvoer

Baie dankie

Dive Inn Guesthouse
Johan S - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan S

Mense was baie vriendelik. Plek pragtig!

Puik diens. Baie netjies en baie goeie waarde vir geld!

Dive Inn Guesthouse se terugvoer

Baie dankie Carien, julle is altyd baie welkom by Dive Inn gastehuis!
Willie en Liedie Heystek en span.

Dive Inn Guesthouse
Hermond G - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hermond G

Value for money.

I wish to thank the staff of Dive Inn Guesthouse for a wonderful stay. I have recommended Dive Inn to friends and family. I will certainly use their facilities in future.

Dive Inn Guesthouse se terugvoer

It's our honour, thank you.

Dive Inn Guesthouse
Barney B - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barney B

Baie nice gastehuis.

Die mense was baie vriendelik, kon eers laat daar aankom en hulle was baie tegemoetkomend.

Dive Inn Guesthouse se terugvoer

Dis altyd ons plesier.

Dive Inn Guesthouse
Charmaine S - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Charmaine S

Aangename ervaring, puik gasheer en gasvrou. Pragtige tuin!

Pragtige lodge met 'n aangename atmosfeer. Die akkommodasie was meer as voldoende. Dit was baie gaaf van die gasvrou om ons tienerseun in sy eie kamer te akkomodeer. Die ontbyt kan aanbeveel word. Die gasheer en gasvrou was aangenaam en doen baie moeite om vir hulle gaste 'n tuiste te skep. Ons sal beslis weer van hierdie lodge gebruik maak.

Dive Inn Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir die mooi terugvoering.

Dive Inn Guesthouse
Pieter V - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter V

Lekker oorslaapplek!

Kamers is baie mooi opgeknap, diens baie vriendelik. Dive Inn sal vir 'n lekker braaipak sorg! Een van die beste ontbyte wat jy enige plek kan verwag!

Dive Inn Guesthouse se terugvoer

Baie dankie Pieter! Altyd welkom by ons.

Dive Inn Guesthouse
Johan D - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan D

'n Rusplek langs die pad

Baie goeie oornagplek.

Dive Inn Guesthouse se terugvoer

Dit is n plesier Johan.

Dive Inn Guesthouse
Magriet D - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Magriet D

Lieflik!

'n Lieflike rustige omgewing - alhoewel dit reg langs die hoofpad geleë is was dit glad nie lawaaierig nie. Ons was in 'n kamer met 2 enkelbeddens en die beddens het heerlik geslaap! Beslis waarde vir geld. Ons het heelwat vroeër gearriveer as dit inboek tyd van 15:00 - die dame by ontvangs het ons verseker dis geen probleem nie en dat ons kamer gereed was, wat ons baie waardeer het. Ongelukkig het dit gelyk asof hulle toe nie heeltemal klaar was nie, die beddens was skoon oorgetrek maar daar was nog 'n vuil handdoek op die badkamervloer, net 1 stel skoon handdoeke (ons het 'n kamer met 2 enkelbeddens gehad) en 'n vuil koffiebeker op die skinkbord. Dit is so aangemeld by die dame by ontvangs. Het dit baie waardeer dat ons heelwat vroeër kon inboek as die aanbevole tyd.

Annemarie D - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Annemarie D

Room was clean, welcoming, comfortable and well equipped.

Reception was not on standard but overall the stay was very pleasant.

Dive Inn Guesthouse se terugvoer

It is a pleasure Annemarie.

Dive Inn Guesthouse
Dimakatso M - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dimakatso M

I'm a happy client

I'm a really happy client. The place is beautiful and the location is perfect as well.

Dive Inn Guesthouse se terugvoer

Thank you! You always welcome.

Dive Inn Guesthouse
Veronica V - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Veronica V

Aangenaam!

Ontvangs goed en verblyf heerlik!

Louise S - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise S

Baie lekker en skoon!

Sou net graag 'n yskas in die slaapplek wou hê, maar andersins was dit wonderlik. Dankie! Mooi, groot, skoon, kindervriendelik, net alles wat jy nodig het ...

Anton L - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton L

Heerlik netjies, maklik en goeie waarde vir geld!

Die ideale halfweg-oorslaap. Min moeite met die bespreking en vriendelike ontvangs. Die verblyf is baie lekker en word sterk aanbeveel.

Cynthia Y - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cynthia Y

Excellent service! Thank you!

A very well managed establishment with excellent service!

Dive Inn Guesthouse se terugvoer

Thank you for your excellent grading, Cynthia!

Dive Inn Guesthouse
Wally & Mitzie S - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wally & Mitzie S

Fantasties!

Baie netjies en skoon. Die lugversorging was heerlik. Goeie waarde vir geld!

Neels B - Jan 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neels B

Friendly reception

Excellent food and room.

Johan T - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan T

Al wat kort is DStv.

Sien die sterre hieronder.

Hugo P - Aug 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hugo P

Gerieflik met goeie diens!

Uitstekende waarde vir geld met baie goeie diens.

Dive Inn Guesthouse se terugvoer

Baie dankie en sien gou weer.

Dive Inn Guesthouse
Tommie R - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tommie R

Baie mooi, behalwe dat daar nie 'n yskas was nie.

Te kort gebly; baie naby aan pad; geraas met groot trokke.

Dive Inn Guesthouse se terugvoer

Beste Tommie,

Baie dankie vir die terugvoer, ek hoop ons sien julle gou weer.

Groete,
Gerdiri

Dive Inn Guesthouse
Jan M - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jan M

Baie lekker, en gerieflik.

Baie lekker, braai area 'n wenner.

Dirk B - Jun 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dirk B

Friendly staff and well maintained gardens and rooms.

Dive Inn B&B is a great place to stay if your in Pongola. The staff were very friendly and I was very impressed with the room and the services offered.

Jan V - Nov 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jan V

Oornag op pad na Mosambiek.

Baie netjies en goed bestuurder oornag fasiliteit. Ontbyt was lekker en op tyd. Egter reg langs die hoofroetes geleë en swaar trokke regdeur die nag versteur mens se slaap as jy 'n ligte slaper is.

Dive Inn Guesthouse se terugvoer

Beste Jan,

Baie dankie vir die goeie terugvoer, ek hoop ons sien julle gou weer.

Groete,
Gerdiri

Dive Inn Guesthouse
Pieter Philip H - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter Philip H

Baie netjies, goeie diens en vriendelike mense!

Dit was baie lekker!

Lourens H - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lourens H

Baie gerieflik en skoon met vriendelike diens!

Sien die sterre hieronder.

Carisa N - Jan 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Carisa N

Baie vriendelike diens! 'n Uitstekende ervaring.

Dit was baie lekker!

Klasie V - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Klasie V

Great plek!

Baie vriendelike mense. Netjiese plek.

Dive Inn Guesthouse se terugvoer

Beste Klasie,

Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Eh hoop ons sien jou gou weer.

Groete,
Gerdiri

Dive Inn Guesthouse
Barry H - Feb 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Barry H

When advertised as a B&B one expects this to include breakfast in the rates

Pleasant, able to sit around the pool to work, very rewarding experience. Accommodation is not over the top but adequate. The only issue experienced is the additional price for breakfast, which is a poor show when advertising as a B&B. You expect the price to be included in the rates, and not at an additional fee of R60.

Peter T - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Peter T

Short stay, location on busy street, trucks moving by.

Very tidy, close to supermarkets.

Mareli J - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mareli J

Had a very nice experience staying over at Drive Inn B&B

Will make use of Drive Inn B&B again.

Sharon R - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharon R

Dit was awesome!

Ons sal beslis weer hier oorbly, want die plekkie is pragtig, skoon, en die diens was uitsonderlik!

Dive Inn Guesthouse se terugvoer

Goeie more Sharon, baie dankie vir die mooi terugvoering.

Dive Inn Guesthouse
Mientjie B - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mientjie B

Puik!

Dit was onverbeterlik met puik diens ... sal definitief weer van hulle gebruik maak.

Erich M - Nov 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erich M

Baie netjies, skoon en rustig.

Sien die sterre hieronder.

Gert B - Sep 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert B

Het my verblyf geniet; sal weer gebruik maak daarvan in die toekoms.

Die ontvangs was baie GASVRY, en ek sal dit aanbeveel.

Harry R - Sep 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Harry R

Gemaklike omgewing!

Sien die sterre hieronder.

Anelle J - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anelle J

Very nice B&B, you feel at home from the moment you arrive.

I will recommend this B&B to anyone wanting to stay over in Pongola. The rooms were clean and neat, the reception warm and welcoming. The breakfast was very nice.

Jan M - Aug 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan M

Baie dankie vir aangename blyplek.

Die blyplek is pragtig en die ontvangs was baie vriendelik.

Paul S - Nov 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Paul S

Very convenient for halfway stop from Middelburg area to North Coast of KZN.

Perfekte oornag-plekkie! Goeie ontbyt.

Londiwe M - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Londiwe M

It is a very peaceful place

The place is nice and clean, I would like to use the place again and recommend it to a friend.

Nelma V - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nelma V

Lekker oornag-huis.

Alles was mooi skoon.

Anna S - Okt 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anna S

Skoon.

Die gastehuis is naby aan die deurverkeer-pad. Die plek is skoon.

Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 30 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Piet Retief-weg 201, Pongola, 3170, KwaZulu-Natal
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDZjMTNiY2VlLWJkMzUtNDBmYi04NmQ2LTM5NmQ1MDhhYjEyNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense 64 5 1 5 201 Piet Retief Road Pongola 3170 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-21:00 09:00 -27.379308184474 31.622396707534
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang