Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dlinza Forest Accommodation

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Roelien R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2022

Wat 'n juweel in die bos. Dit was 'n groot bederf om by Dlinza te bly, so teenaan die bos. Huisie was baie gerieflik en ons het heelik gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Bev
Dlinza Forest Accommodation
Thank you so much for your kind words. It was a pleasure to host you and hope you will return to the beautiful Dlinza Forest soon.

Matthijs R
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2019

Affordable, clean, accommodation, all necessities present. Excellent positioned to visit Dlinza Forest, a must for any birdwatcher.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Bev
Dlinza Forest Accommodation
Thank you for your kind words. It is always a pleasure to host people who appreciate nature.

Ann B
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2018

Goed toegeruste, lieflik, veilig, grasperk waar kinders kan speel. Die houthuisies is goed toegerus en gerieflik. Oulike details soos water in die yskas, klein houers met ontbytpap ens. Lieflike grasperk waar kinders kan speel. Reg teen die rand van die woud met verskeie voetpaaie en verhewe houtpaadjie. Baie vriendelike gasheer. Sal beslis weer terugkom en dit definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yoland I
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2017

Wonderful experience, excellently located. Great accommodation, safe and secure parking, with an alarm system on the house for piece of mind. Close to walk to the forest boardwalk. Good kitchen facilities for preparing food.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alice M
Kort verblyf
4.8
Aug 2017

It was wonderful! I loved staying with Alan and Bev. Nothing was too much trouble for them. The garden and cottages are lovely, full of amazing birds including tambourine doves and purple-crested turacos! In addition, it is right next to Dlinza Forest, a wonderful bit of nature that has to be experienced!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Bev
Dlinza Forest Accommodation
Thank you for your kind words, Alice. It is such a pleasure to host people who appreciate nature and especially someone as friendly and warm as Alice. Thank you for your kindness to our dogs as well. People like Alice, thankfully there are many who visit us, make this business a pleasure.

Benjamin B
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2016

Baie lekker. Sal weer gaan, maar net nie die pad vat deur Zululand nie. Daar is baie beeste en bokke op die pad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andrew S
Kort verblyf
4.6
Feb 2016

In een woord: Ligging, ligging, ligging! Baie gerieflik en dit was wonderlik om direk in the Dlinza Woud te kon stap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Stefan T
1 nag Gesin met klein kinders
4.0
Mrt 2016

Baie lekker naby die woud en 'n mooi omgewing! Sien die sterre.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Alet A
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2015

Plek netjies en skoon, omgewing baie rustig en veilig! Het baie lekker gebly, eienaar was baie gasvry. Het heerlik geslaap, sal dit by enigiemand aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leigh-anne F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2015

Clean, quiet, great host, comfortable and easy to find. The atmosphere was so great that we decided to get married.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Bev Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oftebro-straat 2, Eshowe, 3815, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDI4ZWNiMjRkLTMyNjMtNDVlZC05MWRkLTE5Njk0YmMyMzY5OA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 10 5 1 5 2 Oftebro Street Eshowe 3815 KwaZulu-Natal 021 201 8901 12:00-18:00 10:00 -28.891085369761 31.453593373262

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang