Dobbs Lodge
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Flufftail-straat 6, Rooihuiskraal-Noord, Centurion, 0157, Gauteng
- Vanaf R1 420 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Dobbs Lodge bied gerieflike verblyf in 'n gastehuis in Rooihuiskraal-Noord, Centurion en is ideaal vir sakereisigers of 'n wegbreek vir paartjies.
Dié gastehuis het 4 standaardkamers wat slaapplek bied aan 2 gaste met 'n dubbelbed elk. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet.
Ander geriewe in die kamer sluit 'n TV met sekere DStv-kanale, WiFi, 'n yskassie, 'n mikrogolf, 'n haardroër, paneelverwarmers, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe in.
Die gemeenskaplike kuierarea het ruimte waar gaste hulle ontbyt kan geniet of net in die gastesitkamer kan ontspan. Daar is ook 'n swembad wat gedurende sekere seisoene verhit word. Gaste kan ook gebruik maak van die braaigeriewe en veilige parkeerplek.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Flufftail-straat 6, Rooihuiskraal-Noord, Centurion, 0157, Gauteng
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Flufftail-straat 6, Rooihuiskraal-Noord, Centurion, 0157, Gauteng