Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dolly@Skuitbaai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 69 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Robyn D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2024

Fantastic and magical place. Fantastic place. Fantastic host. Highlights are the view and the hot tub. Lovely beachy vibe with everything you need, including champagne glasses. Very impressed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariska L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Asemrowend, fantasties, mooi & wow. Dit was die mees asemrowende verblyf ooit. Die uitsig is fantasmagories. Ek sal definitief die verblyf weer besoek saam my familie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ella
Dolly@Skuitbaai
Baie dankie, Mariska. Jul is altyd welkom. Groete, Ella

Pieter D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Baie mooi uitsig en ligging. Die verblyf was baie lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cabri V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Bucket list bestemming. Die mooiste uitsig. Ons het nog skole sardientjies gesien, en ook baie walvisse. Die reëlings het seepglad verloop. Dankie vir die vriendelike ontvangs Ella. Skuitbaa is pragtig. Die huis is ruim en silwerskoon met alles wat mens kan nodig hê. Die uitsig van die Kol Kol bad is onbeskryflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ella
Dolly@Skuitbaai
Dankie Cabri. Bly julle het dit by ons geniet. Hoop om julle weer te sien. Groete Ella.

James M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2024

Amazing. Dont need to say anything else. Dit was alles wat die webtuiste belowe het en nog meer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jeanette K
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Pragtige plek, met alles wat jy nodig het. Die hot tub was 'n groot bonus. Ons het heerlik gekuier. Ons is baie vriendelik ontvang. Die woonstel het alles wat jy kan nodig kry en meer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mike M
1 nag Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Fantastic. Lovely clean, fantastic location.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marcia A
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Tranquil, relaxing and best view. Memorable stay in a quiet, secluded location with the most beautiful view of the ocean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tamlyn J
1 nag Gesin met tieners
5.0
Apr 2024

Definitely a lovely place for shorter visits. Beautiful view, lovely hosts. We loved our stay at Dolly@Skuitbaai. The house was spotlessly clean, and all the amenities were there to make the stay easy and comfortable. We battled to get the fire going for the hot tub, and Johan came over straight away to help us out. We loved being in the hot tub watching the sea below us. A very special place indeed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tanya D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Die uitsig is asemrowend, en die gasvrou was baie vriendelik en baie behulpsaam. Ons het baie lekker gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Ella Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 69

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 600
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Skuitbaai 130, Oubosrand, Tsitsikamma, 6303, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7b133af8724a30920ae1a3bd6f677aba271587415c192fa59576c0930628f70f7595c9ab1347d9265376d4a74f5d40ebfd21?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 4) 69 5 1 5 130 Skuitbaai Oubosrand 6303 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.074704794008 24.236747672019

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang