Dolphin Beach E5
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 14:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Marinerylaan 4, Dolphin Beach E5, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
- Vanaf R2 500 per nag, vir 6 mense
Beskrywing
Dolphin Beach E5 is 'n selfsorg-vakansiewoonstel in Bloubergstrand, wat besoekers die kans bied om die beste in kusontspanning te ervaar, naby 'n aantal opwindende doendinge.
Die woonstel het slaapplek vir tot 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort, 'n toilet en 'n wasbak. Hierdie kamer het ook 'n skuifdeur na die balkon. Die tweede slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is ook 'n gastetoilet.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en bevat 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër voorsien. Die eetarea het sitplek vir 6 mense, terwyl die sitkamer 'n gemaklike sitkamerstel en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale het. Gratis WiFi-toegang word ook voorsien.
Die leefarea maak oop op 'n lieflike patio-area met stoepmeubels buite, braaigeriewe en see- en berguitsigte. Dolphin Beach is op die strand geleë. Sommige geriewe wat aangebied word, sluit 'n gemeenskaplike swembad en veilige parkeerplek in.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Host Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 725
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- Marinerylaan 4, Dolphin Beach E5, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
- Gaste dink Dolphin Beach E5 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Table View Bloubergstrand Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 14:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Marinerylaan 4, Dolphin Beach E5, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang