Dolphin Rock Villa
- Kapasiteit: 20 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Cuyler-weg 1, Sheffield Beach, 4420, KwaZulu-Natal
- Vanaf R14 000 per nag (plek vir 20)
Beskrywing
Dolphin Rock Villa spog met 'n 180 grade see-uitsig en is 'n pragtige vakansie-eenheid wat ideaal geleë is in die welige en rustige Sheffield Beach. Dit is 'n ideale villa vir 'n kusvakansie saam met 'n groot gesin of 'n groep vriende, want dit bederf met 'n sprankelende swembad.
Dié dubbelverdieping-eiendom kan altesaam 20 gaste op 'n slag akkommodeer en beskik oor 8 en suite-slaapkamers. Al die slaapkamers het see-uitsigte en is ingerig met óf 'n koningin- óf dubbelbed. 'n Dubbelslaapbank is ook beskikbaar in 2 van hierdie slaapkamers. Die en suite-badkamers het óf 'n bad óf 'n stort of albei. Alle linne word voorsien; gaste moet egter hul eie strandhanddoeke saambring.
Die ruim leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware. 'n Skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër is in die aparte opwaskamer beskikbaar. Daarbenewens is 'n koffiestasie ook beskikbaar met 'n koffiemasjien en 'n urn. Van die kombuis af lei 'n etenstafel met sitplek vir 8, 'n formele sitarea asook 'n TV-kamer met 'n volledige keuse van DStv-kanale.
Hierdie leefarea maak oop op 'n onderdakstoep met 'n buite-etenstafel en houtskoolbraaigeriewe. Gaste kry veilige parkeerplek vir 8 voertuie op die perseel.
'n Minimum aantal van 6 slaapkamers (12 gaste) kan ook met aangepaste tariewe bespreek word. Doen asseblief navraag by die gasheer oor hierdie reëling. Dit geld nie oor die Kers- en Paasseisoen nie.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
1 x Dubbelslaapbank
Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
1 x Dubbelslaapbank
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Engels
- Duits
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Waaier
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Barbara Geverifieer
Eiendomme 9
Resensies 24
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Cuyler-weg 1, Sheffield Beach, 4420, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Dolphin Rock Villa het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Sheffield Beach Ballito Noordkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 20 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Cuyler-weg 1, Sheffield Beach, 4420, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang