Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dolphin View

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Carine K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Gerieflik, ruim, sal weer daar vertoef in die toekoms. Baie gerieflik gebly, groot bed, genoeg sagte komberse, groot yskas en vrieskas, ruim vertrek, omheinde grasperkie vir ons hond wat ook welkom was, aanbod van Weber sou ons wil braai. Stil singel met min verkeer. Private ingang. Vriendelike behulpsame gasheer en gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Leigh
Dolphin View
Thank you Carine, for your positive review. It was lovely meeting you and we hope to host you again. Regards, Leigh

Jeandre C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Perfek. Vir seker baie lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Leigh
Dolphin View
Hi Jeandre, thank you for taking the time to give us this very good review. Blessings, Leigh

Ramon G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Relaxing. Was very pleasant. Friendly host. Lovely room with a fantastic ocean view.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Leigh
Dolphin View
Thank you so much, Ramon. Your review is highly appreciated.

Sonnet V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2024

Sal beslis weer daar wil bly. Ons tydjie by Dolphin View was heerlik. Alles wat nodig is, was daar. Baie stil omgewing en pragtige see-uitsig. Dankie vir jou gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Leigh
Dolphin View
Thank you for your wonderful review, Sonnet. We enjoyed hosting you and certainly hope we will have that pleasure again. Blessings, Leigh and Saki

Leon S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2024

Mooi en goed toegerus. Pragtig vir oorslaap, maar verder van die strand as wat op die beskrywing voorgegee word. Dit is beslis net stapafstand vir baie fiks atlete met 'n lang en steil opdraand terug!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Marius S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2024

Sal verseker weer daar wil bly, see naby, getypoel. Verseker baie lekker, rustige area, skoon, gerieflik, alles wat jy nodig het, see-uitsig, WiFi, Netflix.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Leigh
Dolphin View
Marius, dankie vir jou gedetailleerde en positiewe kommentaar. Ons waardeer dit aangesien ander gaste nou beter sal weet wat om te verwag. Ons het dit geniet om jou te akkommodeer en is bly jy het jou verblyf geniet. Seëninge, Izak en Leigh

Truia W
Lang verblyf
5.0
Des 2023

Lieflike verblyf in 'n rustige area. Redelik naby aan die see. Pragtige eenheid en goed ingerig. Baie skoon en netjies, met 'n klein grasgedeelte vir my 2 mini Schnauzies. Die gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam. Ek sal beslis weer hier bespreek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Leigh
Dolphin View
Baie dankie Truia, ons waardeer jou professionele en opregte insig oor jou verblyf in Tergniet. Ons sien daarna uit om jou weer binnekort te sien. Geseënde aand verder.

Johannes L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2023

Pragtige en gerieflike blyplek. Sjoe! Wat 'n aangename verrassing. Dankie Leigh en Craig vir julle vriendelike ontvangs met ons aankoms. So 'n mooi blyplekkie met 'n see-uitsig en alles wat jy nodig het. Alles is van hoogstaande gehalte en alles werk. NB! Geen beurtkrag. Heeltyd krag. Kan Dolphin View regtig aanbeveel. Sal weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lynn S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2023

Mooi uitsig en mooi verblyf. Kan dit aanbeveel. Rustige omgewing en mooi plekkie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Leigh
Dolphin View
Thank you, Lynn, for your review. We really appreciate you and thank you for leaving Dolphin View spotless and tidy. Hoping to see you again. Best regards, Leigh

Margaret K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

Piece of heaven. Me and my husband went to Tergniet for our honeymoon. I would give this accommodation 10 stars if I could. It was so clean, well equipped, super safe, and we didn't even notice that we had loadshedding since they have an inverter. Thank you to our amazing and kind host tannie Leigh, we will never forget our honeymoon at Dolphin View!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Leigh
Dolphin View
Thank you Margaret, you two are some of the sweetest guests ever. And such a privilege to have you stay during your honeymoon. We trust you will have a wonderful future together. Many blessings. From Izak, Leigh and Craig .

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Leigh Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf R840
R840 R756
per nag (plek vir 2)
Vanaf R840
R840 R756
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dolfynsingel 19, Tergniet Heights, Mosselbaai, 6525, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA44d9efbaccdb917ffa7499a2971732476e06c8fb89c1fb57f451959ed6ac40f056cf55309ec66244b81117ad3f3c8a0f2e14?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R840 nouVanaf R756 per nag (plek vir 2) 13 5 1 5 19 Dolphin Crescent Tergniet Heights 6525 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -34.0661937 22.1929244

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang