Dolphin View Guesthouse
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 12:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Dogwoodweg 30, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6331, Oos-Kaap
- Vanaf R1 020 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Dolphin View Guesthouse is in die Noorsekloof Natuurreservaat geleë in 'n rustige, veilige en stil area nie ver van winkels af nie. Die gastekamers bied asemrowende uitsigte oor die reservaat en die see en jy kan die vrugbare voëllewe vanaf jou privaat balkon geniet.
Die gastehuis beskik oor 5 kamers waarvan 1 selfsorg op versoek bied. Al die kamers beskik oor en suite-badkamers en is toegerus met toiletware, verwarmers, waaiers, 'n TV, 'n haardroër op versoek, asook tee- en koffiemaakgeriewe.
Gaste kan gebruik maak van die binnenshuise swembad, binnebraai-area asook die gastesitkamer. Daar is ook 'n groot tuin met 'n wandelpaadjie wat na Natuurreservaat lei.
Ideaal geleë in Jeffreysbaai wat nie ver van winkels, restaurante en die see is nie. Gaste kan die plaaslike wildplase en die Baviaanskloof geniet.
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Anita Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 28
Op LekkeSlaap 13 jaar
Ligging
- Dogwoodweg 30, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6331, Oos-Kaap
- Gaste dink Dolphin View Guesthouse het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Noorsekloof Jeffreysbaai Sarah Baartman-distrik Oos-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 12:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Dogwoodweg 30, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6331, Oos-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang