Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dolphin Whisper Guest House & Spa

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.4/5

Lihanna Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 56

Op LekkeSlaap 9 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 51 resensies vir Dolphin Whisper Guest House & Spa
Netheid
4.4/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.1/5
Minette V - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Minette V

Vriendelike gasvrye mense. Goeie kennis oor die area.

Lekker gebly en geslaap.

Dolphin Whisper Guest House & Spa se terugvoer

Beste Marie, baie dankie vir jou ondersteuning en terugvoer, dit word opreg waardeer. Dit was absoluut ons voorreg en 'n groot plesier om jul te kon akkommodeer. Seën vir jou en ons kyk uit na jou volgende besoek, mag dit spoedig wees. Liefde en personeel.

Dolphin Whisper Guest House & Spa
Marie E - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie E

Gemaklik, gerieflik en veilig.

Heerlik by hierdie gasvrye mense gebly. My home away from home. Julle is net die beste!

Dolphin Whisper Guest House & Spa se terugvoer

Beste Marie, baie dankie vir jou ondersteuning en terugvoer, dit word opreg waardeer. Dit was absoluut ons voorreg en 'n groot plesier om jou te kon akkommodeer. Seën vir julle en ons kyk uit na jou volgende besoek, mag dit spoedig wees. Liefde, Fanie, Lihanna en personeel.

Dolphin Whisper Guest House & Spa
Jessica B - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jessica B

Amazing!

Lovely cosy place, ideal for a romantic getaway! Amazing room service and not to mention hospitality from the owners!

Dolphin Whisper Guest House & Spa se terugvoer

Beste Jessica, baie dankie vir jou ondersteuning en terugvoer, dit word opreg waardeer. Dit was absoluut ons voorreg en 'n groot plesier om jou te kon akkommodeer. Julle was die oulikste paartjie wat ons in 'n lang tyd gehad het. Seën vir julle en ons kyk uit na jou volgende besoek, mag dit spoedig wees. Liefde, Fanie en personeel.

Dolphin Whisper Guest House & Spa
Daleen D - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Daleen D

Netjies, gerieflik.

Ons het lekker gebly. Die kamer is ruim en gerieflik. Daar is genoeg koffie en tee beskikbaar by die koffie stasie. Die gasvrou het ons baie vriendelik ontvang.

Dolphin Whisper Guest House & Spa se terugvoer

Beste Daleen, baie dankie vir julle ondersteuning en terugvoer, dit word opreg waardeer. Dit was absoluut ons voorreg en 'n groot plesier om julle te kon akkommodeer, wat net so aangenaam en vriendelik was. Seën vir julle en ons kyk uit na julle volgende besoek, mag dit spoedig wees. Liefde Lihanna, Fanie en Dolphin Whisper se personeel.

Dolphin Whisper Guest House & Spa
Gert M - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gert M

Dit was heerlik.

Dit was 'n heerlike naweek met 'n uitsonderlike ondervinding om in so 'n vriendelike omgewing te kon oornag.

Dolphin Whisper Guest House & Spa se terugvoer

Beste Gert, baie dankie vir jul ondersteuning en terugvoer, dit word opreg waardeer. Dit was absoluut ons voorreg en 'n groot plesier om jul te kon akkommodeer. Seën vir julle en ons kyk uit na julle volgende besoek, mag dit spoedig wees. Liefde en personeel.

Dolphin Whisper Guest House & Spa
John A - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John A

Veilig, stil en gerieflik.

Sien sterre.

Dolphin Whisper Guest House & Spa se terugvoer

Beste John, baie dankie vir jou ondersteuning en terugvoer, dit word opreg waardeer. Dit was absoluut ons voorreg en 'n groot plesier om jou te kon akkommodeer. Julle was die oulikste paartjie wat ons in 'n lang tyd gehad het. Seën vir julle en ons kyk uit na jou volgende besoek, mag dit spoedig wees. Liefde, (Verwysings na ander personele verwyderd).

Dolphin Whisper Guest House & Spa
Anonieme gas - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Johan P - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Johan P

Lekker gebly - vriendelike eienaars.

Lekker gebly ja - so jammer Cullinan gaan agteruit a.g.v. dienste vanaf regering wat absoluut agteruit gaan.

Dolphin Whisper Guest House & Spa se terugvoer

Beste Johan, baie dankie vir jul ondersteuning en terugvoer, dit word opreg waardeer. Dit was absoluut ons voorreg en 'n groot plesier om jul te kon akkommodeer. Seën vir julle en ons kyk uit na jou volgende besoek, mag dit spoedig wees. Ons glo ook God het 'n doel met als, ons is tans besig om met van die ministers te reël om die spore weer in werking te kry dat ons die trein weer kan laat loop van Pretoria ens. Liefde in Jesus.

Dolphin Whisper Guest House & Spa
Natalie R - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natalie R

Fabulous.

Was absolutely amazing.

Dolphin Whisper Guest House & Spa se terugvoer

Beste Natalie, baie dankie vir jou ondersteuning en terugvoer, dit word opreg waardeer. Dit was absoluut ons voorreg en 'n groot plesier om jou te kon akkommodeer. Kyk uit na jou volgende besoek, mag dit spoedig wees. Liefde, Fanie en personeel.

Dolphin Whisper Guest House & Spa
Cindy N - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cindy N

Baie vriendelike gasvrou.

Baie netjies. Baie gasvry.

Dolphin Whisper Guest House & Spa se terugvoer

Beste Cindy, baie dankie vir jul ondersteuning en terugvoer, dit word opreg waardeer. Dit was absoluut ons seën en 'n groot plesier om jul te kon akkommodeer, ons gee alle erkenning aan ons God vir Sy groot genade oor ons, om altyd die kliënte te stuur wie Hy weet hier moet wees, of ons of hulle moet by mekaar leer. Hoe het di met die Fiets rit gegaan? Kyk uit na julle volgende besoek, mag dit spoedig wees. Liefde in Jesus, Fanie en Lihanna Greeff met personeel.

Dolphin Whisper Guest House & Spa
Jacque D - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacque D

Baie gasvry en gemaklike slaap plek. Kan verseker aanbeveel.

Sien strerre.

Dolphin Whisper Guest House & Spa se terugvoer

Beste Jacque, baie dankie vir jul ondersteuning en terugvoer, dit word opreg waardeer. Dit was absoluut ons seën en 'n groot plesier om jul te kon akkommodeer, ons gee alle erkenning aan ons God vir Sy groot genade oor ons, om altyd die kliënte te stuur wie. Hy weet wie hier moet wees, of ons of hulle moet by mekaar leer. Kyk uit na julle volgende besoek, mag dit spoedig wees. Liefde in Jesus, Fanie en Lihanna Greeff met personeel.

Dolphin Whisper Guest House & Spa
Hannes B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes B

Baie vriendelike en hulpvaardige gasvrou en gasheer wat uit hul pad gaan om jou welkom te laat voel. Fasiliteit is skoon, netjies en gemaklik.

Ek het C2T MTB Race gaan doen en wou graag naby die wegspring gaan oornag. So 18:40 daar aangekom toe het die gasvrou nie gehuiwer om my fiets te kom haal terwyl ek die ander bagasie hanteer nie. Skaars alles bymekaar gekry, wou sy weet of ek al geëet het en daar draf sy oor die straat en bestel vir my 'n pizza. Die volgende oggend om 04:15 het sy kom seker maak dat ons 3 fietsryers nie verslaap nie. Dankie Lihanna.

Dolphin Whisper Guest House & Spa se terugvoer

Beste Hannes, baie dankie vir jul ondersteuning en terugvoer, dit word opreg waardeer. Dit was absoluut ons seën en 'n groot plesier om jou te kon akkommodeer, ons gee alle erkenning aan ons GOD vir Sy groot genade oor ons, om altyd die kliënte te stuur wie Hy weet hier moet wees, of ons of hulle moet by mekaar leer. Sterkte ook met al die nuwe uitdagings in volgende ritte wat jy nog mag aan deelneem die jr. Kyk uit na jou volgende besoek, mag dit spoedig wees. Liefde in Jesus, Fanie en Lihanna Greeff met personeel.

Dolphin Whisper Guest House & Spa
Henry W - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henry W

Prima verblyf!

Fanie en Lihanna is die mees gesellige gasheer en -vrou wat ons óóit in gastehuise teëgekom het. Dit was prima om by hulle te kon bly en ons sal dit weer doen! Die ligging van die gastehuis is ook besonders!

Dolphin Whisper Guest House & Spa se terugvoer

Beste Henry, Alma & Meisie, baie dankie vir jul ondersteuning en terugvoer, dit word opreg waardeer. Dit was absoluut ons plesier om jul te kon akkommodeer, wat 'n pragtige voorbeeldige klompie is julle 3. Sterkte ook met al die nuwe projekte wat julle vorentoe beplan mag jul wense verwesenlik word en dink aan al die seën wat ander deur julle handewerk ontvang.. Kyk uit na julle volgende besoek, mag dit spoedig wees. Liefde in Jesus, Fanie en Lihanna Greeff met Bridget & Johnny.

Dolphin Whisper Guest House & Spa
Jenika P - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jenika P

Skoon, netjies, vriendelik.

Baie lekker gebly, rustig, goeie ligging.

Dolphin Whisper Guest House & Spa se terugvoer

Beste Jenika, baie dankie vir jou ondersteuning en terugvoer, dit word opreg waardeer. Dit was absoluut ons voorreg en 'n groot plesier om jou te kon akkommodeer. Kyk uit na jou volgende besoek, mag dit spoedig wees. Liefde, Fanie en personeel.

Dolphin Whisper Guest House & Spa
Nick B - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nick B

Naby die Wynfees gewees, so ideaal vir oornag.

Sien sterre.

Dolphin Whisper Guest House & Spa se terugvoer

Beste Nic, baie dankie vir jul ondersteuning en terugvoer, dit word opreg waardeer. Dit was absoluut ons seën en 'n groot plesier vir ons om jul te kon akkommodeer, ons gee alle erkenning aan ons God vir Sy groot genade oor ons, om altyd die kliënte te stuur wie Hy weet hier moet wees, of ons of hulle moet by mekaar leer. Kyk uit na jul volgende besoek, mag dit spoedig wees. Liefde in Jesus, Fanie en Lihanna Greeff met personeel.

Dolphin Whisper Guest House & Spa
Andre V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andre V

Aangenaam.

Vriendelike, behulpsame gasvrou!

Dolphin Whisper Guest House & Spa se terugvoer

Beste Andre, baie dankie vir jul ondersteuning en terugvoer, dit word opreg waardeer. Dit was absoluut ons plesier om jul te kon akkommodeer. Sterkte ook met alles wat julle vorentoe beplan mag jul wense verwesenlik word. Kyk uit na julle volgende besoek. Liefde in Jesus, Fanie en Lihanna Greeff.

Dolphin Whisper Guest House & Spa
Erica L - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Erica L

Fantastic.

Would highly recommend - the place is awesome and the hosts are truly wonderful people.

Dolphin Whisper Guest House & Spa se terugvoer

Best Erica, thank you for your support and positive feedback. We are blessed and thankful to host such lovely people like your husband and yourself. Looking forward to your next visit, Love in Jesus, The Dolphin Whisper team with Fanie and Lihanna Greeff.

Dolphin Whisper Guest House & Spa
Theuns B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Theuns B

Skoon.

Gasheer baie vriendelik en behulpsaam met baie kennis van Cullinan.

Dolphin Whisper Guest House & Spa se terugvoer

Beste Theuns, baie dankie vir jul ondersteuning en terugvoer, dit word opreg waardeer. Ons is baie dankbaar dat julle dit geniet het by Dolphin Whisper Gastehuis & Spa, met sulke pragtige mense soos julle, was dit ons plesier om jul te kon akkommodeer. Sterkte ook met alles wat julle vorentoe beplan mag jul wense verwesenlik word. Fanie stuur sy groete en het groot wardeering vir julle terugvoer, maar veral vir julle ondersteuning by ons en ook in ons dorp . Kyk uit na julle volgende besoek. Liefde in Jesus, Fanie en Lihanna Greeff.

Dolphin Whisper Guest House & Spa
Mathilda S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mathilda S

Baie gasvrye ontvangs en gerieflike kamers.

Sal altyd weer hier oorbly.

Dolphin Whisper Guest House & Spa se terugvoer

Beste Mathilda, baie dankie vir jul ondersteuning en terugvoer, dit word opreg waardeer. Ons is baie dankbaar dat julle dit geniet het by Dolphin Whisper Gastehuis & Spa, en weer by ons sal wil oorbly. Met sulke oulike mense soos julle, was dit ons plesier om jul te kon akkommodeer. Kyk uit na julle volgende besoek. Liefde in Jesus, Fanie en Lihanna Greeff.

Dolphin Whisper Guest House & Spa
Charmaine S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine S

Snoesig, skoon, en netjies. Ongelukkig is die klank isolasie nie goed nie.

Baie naby aan die gholfklub. Die ontbyt is goed. Die gasvrou werk baie hard om die ervaring spesiaal te maak. Ongelukkig is die mure baie dun en kan glad nie klank demp nie. Daar is baie min TV-kanale om van te kies en sluit glad nie die DStv-kanale in nie.

Dolphin Whisper Guest House & Spa se terugvoer

Beste Charmaine, Baie dankie vir jul ondersteuning & terugvoer, dit word opreg wardeer. Ons is baie dankbaar dat julle dit geniet het by Dolphin Whisper Gastehuis & Spa, met sulke pragtige mense soos julle, was dit ons plesier om jul te kon akkommodeer. Ons klank digtheid is 'n uitdaging en al die aanwendings help tog, maar met sekere mense wat nie weet hoe om sagter te gesels of hulle TV's sag te hou nie bly dit 'n uitdaging, aangsien die kamers direk langs mekaar is. Die DSTV is gestop gedurende die Covid, en het nog nie weer aangevra, aangesien meeste kliënte van hulle selfone na TV's "link", het nog nie weer navraag na DSTV van ander kliënte ontvang, behalwe deur julle nou, maar sal dit 'n punt maak om kliënte te vra, baie dankie daarvoor. Sterkte ook met alles wat julle vorentoe beplan mag jul wense verwesenlik word. Fanie en Lihanna Greeff.

Dolphin Whisper Guest House & Spa
Raoul B - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Raoul B

Rus en vrede.

'n Stil en knus plek in die middel van Cullinan.

Dolphin Whisper Guest House & Spa se terugvoer

Beste Raoul Bosiers, Baie dankie vir jou ondersteuning & terugvoer, dit word opreg wardeer. Ons is baie dankbaar dat jy dit so geniet het by Dolphin Whisper Gastehuis & Spa, met so rustige mens soos jy, was dit ons plesier om jou te kon akkommodeer. Mag jy seën ontvang soos jy 'n seën is vir ander. Sterkte ook met alles wat jy vorentoe beplan mag jou wense verwesenlik word. Liefde in Jesus, Fanie en Lihanna Greeff.

Dolphin Whisper Guest House & Spa
Reinette R - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reinette R

Uitstekend en gasvry.

Sal vir seker weer van hulle dienste gebruikmaak.

Dolphin Whisper Guest House & Spa se terugvoer

Beste Reinette
Baie dankie vir jou terugvoer, dit word opreg waardeer. Ons is baie dankbaar dat jy dit so geniet het by Dolphin Whisper Gastehuis & Spa, met so pragtige mensie soos jy, was dit ons plesier om jou te kon akkommodeer. Mag jy seën ontvang soos jy 'n seën is vir ander. Sterkte ook met alles wat jy vorentoe beplan, mag jou wense verwesenlik word.
Liefde in Jesus, Fanie en Lihanna Greeff.

Dolphin Whisper Guest House & Spa
Amanda P - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda P

Rustig, kuier, familie atmosfeer, die eienaars doen vreeslik baie moeite en laat mens tuis voel.

Gasvry, en lekker atmosfeer. Kan hul etes aanbeveel, groot porsie en geen moeite word gespaar nie.

Dolphin Whisper Guest House & Spa se terugvoer

Beste Amanda, Baie dankie vir jou terugvoer, dit word opreg wardeer. Ons is baie dankbaar dat jy dit so geniet het by Dolphin Whisper Gastehuis & Spa, met sulke pragtige mense soos julle, was dit ons plesier om jul te kon akkommodeer. Mag jy seën ontvang soos jy 'n seën is vir ander. Sterkte ook met alles wat jy vorentoe beplan in skool vir jou leerlinge, mag jou wense verwesenlik word.
Liefde in Jesus, Fanie en Lihanna Greeff.

Dolphin Whisper Guest House & Spa
Elanzé W - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elanzé W

Rustige, romantiese verblyf. Sal die honeymoon suite aanbeveel. Vriendelike, gasvrye diens ontvang.

Ons het baie vriendelike, gasvrye diens ontvang en sal Dolphin Whisper aanbeveel. Lihanna het ons aangeraai om eerder die Honeymoon suite te gebruik in plaas van die Spa kamer weens die weer en omdat dit winter is. Ons is baie dankbaar en dink dit was 'n goeie verwysing. Indien mense dit in die winter wil gebruik sal ons ook eerder die Honeymoon suite of "binnekamers" aanbeveel weens die koue eerder as die spa kamer.

Dolphin Whisper Guest House & Spa se terugvoer

Beste Elanza, Baie dankie vir jul terugvoer, dit word opreg wardeer. Ons is baie dankbaar dat jul dit so geniet het by Dolphin Whisper Gastehuis & Spa, met sulke pragtige 2 mensies soos julle, was dit ons plesier en voorreg om jul te kon akkommodeer. Dankbaar dat julle die aanbeveeling na honeymoon verkies en geniet het. Mag jul seën ontvang soos julle 'n seën was vir ons. Sterkte ook met alles wat jy vorentoe beplan. Liefde in Jesus, Fanie en Lihanna Greeff.

Dolphin Whisper Guest House & Spa
Mathilde S - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Mathilde S

Ons was terleuurgesteld. Die spa-kamer is beslis nie ingerig vir gaste nie. Nie die geld werd nie.

Die swembad is uitmekaar. Ander kamers is piep klein.

Dolphin Whisper Guest House & Spa se terugvoer

Beste Matilda,

Baie dankie vir jul terugvoer, dit word opreg waardeer. Ons is baie dankbaar dat ons julle kon leer ken het.

Julle het die honeymoon suite bespreek, aangesien ek julle gesê het die spa is alleenlik vir egpare wat masseer word, maar tog die keuse gegee tussen die honeymoon en spa, waarop julle self besluit het om die spa te neem. Ek het julle gesê ons is nie 'n selfsorg plek nie, maar het julle nogtans ondersteun waar ek kon om dit vir julle moontlik te maak om selfsorg te kon doen, het self gratis ontbyt aan julle gegee wat nie deel van julle bespreking was om julle te kon akkommondeer, maar soos julle tereg gesê aan my julle verkies 'n cottage of charlet waaroor ons nie beskik nie, en julle kon sien met bespreking. Wat die swembad aanbetref, het my man aan julle verduidelik ons is besig om dit toe te maak en die jacuzzi wat uit die spa verwyder is daarin te sit aangesien die swembad geen aftrek by ons kry en net onodige kostes is. Jammer ons kon julle nie akkommodeer in dit wat julle prentjie was waarna julle verlang het nie.

Mag julle seën ontvang soos julle 'n seën is vir ander.
Groete in Jesus, Lihanna Greeff.

Dolphin Whisper Guest House & Spa
Cornie V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornie V

Voel tuis vandat ons daar instap.

Ons het 'n paar items in die gastehuis vergeet en Lihanna het uit haar pad uitgegaan om die items aan ons terug te besorg. 10/10 vir haar!

Dolphin Whisper Guest House & Spa se terugvoer

Beste Cornie,
Baie dankie vir jul terugvoer, dit word opreg waardeer. Ons doen als in Liefde, want ons word geseën met God's liefde by Dolphin Whisper Gastehuis & Spa. Dit was 'n groot plesier om julle te kon akkommodeer Mag julle seën ontvang soos julle 'n seën is vir ander.
Liefde in Jesus Fanie & Lihanna

Dolphin Whisper Guest House & Spa
Eddie V - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eddie V

Altyd lekker.

Altyd lekker om hier oor te slaap as ons in Cullinan is. Was ons tweede keer en lekker soos altyd.

Dolphin Whisper Guest House & Spa se terugvoer

Baie dankie vir jul terugvoer, dit word opreg waardeer. Ons is baie dankbaar dat julle dit altyd geniet by Dolphin Whisper Gastehuis & Spa, met 2 sulke pragtige mense soos julle, was dit ons plesier om julle te kon akkommodeer Mag julle seën ontvang soos julle 'n seën is vir ander.

Dolphin Whisper Guest House & Spa
Rachel F - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rachel F

Baie vriendelik en laat mens welkom en gemaklik voel.

Ons het van die spa-geriewe gebruik gemaak en ek kan sê dat dit elke sent werd was. Anna het towerhande.

Laetitia C - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Laetitia C

Cullinan-bederf.

Die gasheer en gasvrou het ons gulhartig ontvang en als in hul vermoë gedoen om ons huweliksherdenking ekstra spesiaal te maak. Ons het in die spa-eenheid gebly. Die eenheid is pragtig en ons het veral gehou van die waterfontein in en buite die eenheid. Dit skep 'n heerlike zen-atmosfeer. Dit doof ook die verkeer van die deurpad. Die bed was baie gemaklik en die spa-bad en groot stort is 'n heerlike bederf. Daar is ook 'n yskassie en koffie- en teemaak-fasiliteite. Ons ontbyt was heerlik en die versiering van die vrugtebord was 'n kunswerk. Ons het vollyf-masserings en 'n gesigbehandeling gehad wat seker die beste spa-ervaring was wat ons nog gehad het en ons hou daarvan om spa-behandelings op 'n gereelde basis te bespreek. Hul was in die proses om die swembad-area en waterweë te hersien. Ek is seker dat dit 'n lushof gaan wees sodra dit voltooi is. Die gastehuis is ook heerlik geleë indien mens die boeremark en van die feeste wil bywoon.

Dolphin Whisper Guest House & Spa se terugvoer

Beste Laetitia,
Baie dankie vir jul terugvoer, dit word opreg waardeer. Ons is baie dankbaar dat julle dit so geniet het by Dolphin Whisper Gastehuis & Spa, met sulke pragtige mense soos julle, was dit ons plesier om julle te kon akkommodeer.
Mag julle seën ontvang soos julle 'n seën is vir ander. Sterkte ook met alles wat julle vorentoe beplan, mag julle wense verwesenlik word.
Liefde in Jesus, Fanie & Lihanna Greeff

Dolphin Whisper Guest House & Spa
Lynette K - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Lynette K

Very pleasant hosts. Comfortable rooms. Rooms are small would have like chairs in the room.

Nothing more to say about Dolphin Guest House and Spa.

Dolphin Whisper Guest House & Spa se terugvoer

Good day Lynette, thank you for your support and positive feedback. We did have chairs in room, but it made it to compact. Kind Regards, The Dolphin Whisper team.

Dolphin Whisper Guest House & Spa
Coenie V - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Coenie V

Very welcoming and very friendly reception

Called and informed that we will be running late and there was no complaints from the guest house side. Got there very quick check in and then she referred us to a beautiful restaurant that was really not badly priced. They will definitely see us again. Also they showed zero concern/disrespect towards us being LGBTQ which was amazing!

Dolphin Whisper Guest House & Spa se terugvoer

Good day Coenie,
Thank you for your support and positive feedback.
Kind Regards,
The Dolphin Whisper team.

Dolphin Whisper Guest House & Spa
Zhanderice V - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zhanderice V

Tannie Leanie en oom Fanie is plat op die aarde en laat mens gemaklik voel soos jou eie huis.

Plat op die aarde mensies met harte van goud. Hulle is vriendelik en smile altyd, so ook die werker Barbara. Ek wens ek kon nog daar wees.

Ina M - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ina M

Heerlik gebly!

Baie gasvry ontvang! Baie tuis gevoel en die kamer was gemaklik en het alles gehad wat ons nodig gehad het! Baie dankie!

Madeleine N - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Madeleine N

Nie goeie waarde vir geld nie.

Was nie skoon nie. Beddegoed ens. nie skoon nie. Die prys regverdig nie die verblyf nie.

Eddie V - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eddie V

Waarde vir geld.

Ons het baie lekker geslaap. Kamer was mooi en alles wat mens nodige het. Eienaar was ook baie behulpsaam en vriendelik. Sal vir seker hulle aanbeveel.

Dolphin Whisper Guest House & Spa se terugvoer

Goeiedag Eddie,
Baie dankie vir jul terugvoer, dit word opreg waardeer. Ons is baie dankbaar dat ons julle kon leer ken en kon akkommodeer in Dolphin Whisper Gastehuis & Spa, met julle pragtige kleinding. Mag julle seën ontvang soos julle 'n seën is vir ander.

Groete
Lihanna Greeff.

Dolphin Whisper Guest House & Spa
Thinus B - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Thinus B

Meer as wat ons verwag het.

Die behandeling in die spa was fantasties, ontbyt het amper te mooi gelyk om te eet, baie leesstof, groot rustigheid. Sal gou weer moet gaan.

Dolphin Whisper Guest House & Spa se terugvoer

Goeie dag Thinus,
Baie dankie vir jul terugvoer, dit word opreg waardeer. Ons is baie dankbaar dat ons julle kon leer ken en kon akkommodeer in Dolphin Whisper Gastehuis & Spa, met 2 sulke pragtige mense soos julle, was dit ons plesier om julle te kon akkommodeer Mag julle seën ontvang soos julle 'n seën is vir ander.
Liefde in Jesus,
Lihanna en Fanie Greeff.

Dolphin Whisper Guest House & Spa
Anonieme gas - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Leonie P - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Leonie P

Dit was baie aangenaam.

Ons het baie bederf gevoel, die ontbyt was ook baie lekker. Dankie.

Dolphin Whisper Guest House & Spa se terugvoer

Goeiedag Leonie,

Baie dankie vir jul terugvoering, dit word opreg waardeer. Ons is baie dankbaar dat ons julle bederf laat voel het in ons gastehuis en die 'Honeymoon Suite'. Mag julle seën ontvang soos julle 'n seën is vir ander.

Liefde in Jesus,
Lihanna Greeff.

Dolphin Whisper Guest House & Spa
Brent B - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Brent B

Goeie mense.

Goeie en vriendelike diens.

Dolphin Whisper Guest House & Spa se terugvoer

Goeiedag Brent,

Baie dankie vir jul terugvoer, dit word opreg waardeer. Ons is baie dankbaar dat ons julle kon leer ken en kon akkommodeer in Dolphin Whisper Gastehuis & Spa. Mag julle seën ontvang soos julle 'n seën is vir ander.

Liefde in Jesus,
Lihanna Greeff.

Dolphin Whisper Guest House & Spa
Bobby B - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Bobby B

'n Hartlike ontvangs het gemaak dat ek dadelik tuis gevoel het.

Alhoewel ons net een nag by die Dolphin Whisper Guest House & Spa vertoef het, was dit duidelik dat Liana haar gastehuis met passie bestuur. Sy is self betrokke en het ons dadelik tuis laat voel. Ek beveel oornag of self langer verblyf saam met hulle sonder enige voorbehoud aan.

Peter L - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Peter L

Lekker gebly.

Lekker gerieflike kamer. Uitstekende koffie! Baie gasvry.

Dolphin Whisper Guest House & Spa se terugvoer

Goeie dag Mnr Peter,

Baie dankie vir u terugvoering, dit word opreg waardeer.
Ons is dankbaar dat u 'n aangename tydtjie gehad het, en vir al ons spesiale koffie geniet het.
Dankie ook vir die interresante geselsie, en wat ons by u kon leer.
Seën vir u, ek vertrou ons sien u gou weer.
Liefde in Jesus,
Lihanna Greeff.

Dolphin Whisper Guest House & Spa
Natalie C - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Natalie C

Authentic cullinan.

Baie en gemaklike slaapplek, silwerskoon, vriendelik, pragtig gerestoureerde mynhuisie, rustige omgewing!

Dolphin Whisper Guest House & Spa se terugvoer

Goeie dag Natalie,
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer, dit word opreg waardeer.
Ons is dankbaar dat julle 'n aangename tydtjie gehad het, en hoop om julle gou moontlik weer die sien.
Die keer vir 'n langer kuier.
Liefde in Jesus
Lihanna Greeff

Dolphin Whisper Guest House & Spa
Martin A - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Martin A

Lekker rus.

Naby genoeg om die naweek te geniet. Bietjie issues die Vrydag gehad, maar die res was lekker.

Dolphin Whisper Guest House & Spa se terugvoer

Goeie dag Martin en Matcia,

Baie dankie vir jul terugvoering, dit word opreg waardeer.

Ons is dankbaar dat julle 'n aangename tydtjie gehad het, en vir alles wat ons by julle kon leer.
Dankie dat julle ons besoek het en dat ons 'n seën in mekaar se lewens kon wees, ek vertrou ons sien julle tweetjies gou weer.
Liefde in Jesus, Lihanna Greeff.

Dolphin Whisper Guest House & Spa
Anonieme gas - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Jolanda A - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Jolanda A

Noisy.

The owners are very friendly and helpful. The rooms are reasonably small, the walls are paper thin so you can hear everything that goes on in the next room. I thought it was rather expensive for what we got, cheap pink hand soap and air freshener.

Dolphin Whisper Guest House & Spa se terugvoer

Good day Jolanda,

Thank you for your support and positive feedback, however, it was mentioned to you on arrival that we do have a problem with the halls that is not soundproof, but we work on it, although it will take some time.

Regarding the soap and toilet spray - it was in glass holders, like the cream. We ran out of the original stock with the vanilla scent, due to the factory that did not have stock. We had to put in a brand that was readily available until the factory could supply us with stock. Sorry about this.

Regards,
Lihanna Greeff

Dolphin Whisper Guest House & Spa
Charmaine V - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Charmaine V

Baie rustig en aangenaam.

Dit was voorwaar 'n positiewe ervaring. Baie dankie. Ons is vriendelik ontvang en dadelik deurgewys na 'n netjiese, goed versorgde kamer. Die atmosfeer was ook baie rustig en hier kan mens se siel jou liggaam inhaal. Ons sal definitief weer gaan.

Dolphin Whisper Guest House & Spa se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer, word hoog op prys gestel.
Ons is dankbaar om te weet dat Christus Jesus ons kliënte na ons stuur, dat ons meer en meer kan leer om in Jesus se skaduwee te stap en Sy hande en voete kan wees in 'n gebroke wêreld.
Ons is opreg dankbaar dat ons tot julle diens kon wees en dat julle dit ten volle kon geniet.
Ons kyk uit na 'n volgende keer wanner julle weer kom.
Hier word ons kliënte ons vriende.

Dolphin Whisper Guest House & Spa
Pauline D - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Pauline D

Personeel en gasvrou ontvang jou vriendelik en hartlik.

Geen ontbyt ingesluit by prys en nêrens word jy gevra of jy ontbyt wil insluit as jy die bespreking doen nie. Ontbyt was R160 addisioneel wat hierdie 3-ster-verblyf duurder gemaak het as die 5-ster-verblyf wat ons die vorige naweek bespreek het in Pretoria, Erasmuskloof (ook deur LekkeSlaap). Geen vergelyking tussen die twee nie. Kan nie die spa beoordeel nie aangesien ons nie gebruik gemaak het daarvan nie.

Dolphin Whisper Guest House & Spa se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer, dit word opreg waardeer.
Ons etes en spa is nie deel van ons profiel by van sekere besprekings maatskappye nie, dus aanvaar ons indien kliënte nie vra vir ontbyt, (wat 99% die geval is) dat hulle nie belang stel in ontbyt nie.
Baie dankie, ek sal definitief 'n punt daarvan maak om in die toekoms die kliënt in te lig aangaande die ontbyt en spa wat nie deel is van besprekings profiel nie, maar wel vooruit bespreek kan word, direk by Dolphin Whisper Gaste Huis en Spa.

Liefde in Jesus.
Lihanna Greeff

Dolphin Whisper Guest House & Spa
Machiel O - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Machiel O

Baie raserig en nie baie skoon nie

Naby pragtige Cullinan maar nie die beste verblyf wat ons al gehad het nie.

Dolphin Whisper Guest House & Spa se terugvoer

Goeie dag Mnr Machiel Oberholzer,
Baie dankie vir die terugvoer, dit word opreg waardeer.
Alhoewel ek dit tog baie meer sou waardeer het indien u ons ingelig het aangaande die 2 aangeleenthede wat u noem terwyl u hier teenwoordig was, dan kon ons onmiddellik aandag daaraan gegee het, maar sal dit nogtans waardeer as u my persoonlik kan e-pos dat ek presies kan hoor wat u gepla het dat u sê dit is raserig, sowel as wat nie presies skoon was volgens u nie.
Liefde in Jesus.
Lihanna Greeff

Dolphin Whisper Guest House & Spa
Ian J - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ian J

Only pity is that the geyser was not hot, but after 1 hour we had hot water.

See rating.

Dolphin Whisper Guest House & Spa se terugvoer

Good day Ian,

Thank you for feed back, However it was mentioned on arrival that Geyser had tripped at the main and apologies that water was warmed an 1hour later. your Corrrespondence is appreciated an measure have been put in place to ensure such accidents occurs minimally.

Dolphin Whisper Guest House & Spa
Charlene W - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Charlene W

Vriendelike diens, baie akkommoderend.

Kamer was ook baie mooi.

Dolphin Whisper Guest House & Spa se terugvoer

Hi Charlene

Thanks for the Good review, Please come to visit the next time for a longer stay.

Dolphin Whisper Guest House & Spa
Zandra B - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Zandra B

Vriendelike mense met 'n passie vir Christus.

Dis 'n oulike plekkie met die vriendelikste mense. Hul passie vir Jesus kan gesien en gevoel word en mens kry dit deesdae min. Ek het bietjie meer verwag met die kamer en waar dit in die gastehuis geleë was en hoe dit lyk.

Dolphin Whisper Guest House & Spa se terugvoer

Hi Zandra Baie dankie vir die komentaar, Ook mooi om te weet dat die feit dat ons probeer ons beste om in Jesus se skaduwee te stap, In verband met kamer, sal ons rerig daarna kyk om alles op te skerp.

Dolphin Whisper Guest House & Spa
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 15 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Library Laan 81, Cullinan, Pretoria, 1000, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDYwMDBiYzkzLTExODktNDQ3MC05Y2Q3LTQ3YTE4OTJjOWZiNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 51 5 1 5 81 Library Avenue Cullinan 1000 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.672055555556 28.522388888889
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang