Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dolphin Whisper Guest House & Spa

Gastehuis

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 52 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.7
Veiligheid
4.5
Minette V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Vriendelike gasvrye mense. Goeie kennis oor die area. Lekker gebly en geslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lihanna
Dolphin Whisper Guest House & Spa
Beste Marie, baie dankie vir jou ondersteuning en terugvoer, dit word opreg waardeer. Dit was absoluut ons voorreg en 'n groot plesier om jul te kon akkommodeer. Seën vir jou en ons kyk uit na jou volgende besoek, mag dit spoedig wees. Liefde en personeel.

Marie E
Kort verblyf
5.0
Mrt 2024

Gemaklik, gerieflik en veilig. Heerlik by hierdie gasvrye mense gebly. My home away from home. Julle is net die beste!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lihanna
Dolphin Whisper Guest House & Spa
Beste Marie, baie dankie vir jou ondersteuning en terugvoer, dit word opreg waardeer. Dit was absoluut ons voorreg en 'n groot plesier om jou te kon akkommodeer. Seën vir julle en ons kyk uit na jou volgende besoek, mag dit spoedig wees. Liefde, Fanie, Lihanna en personeel.

Jessica B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Amazing! Lovely cosy place, ideal for a romantic getaway! Amazing room service and not to mention hospitality from the owners!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lihanna
Dolphin Whisper Guest House & Spa
Beste Jessica, baie dankie vir jou ondersteuning en terugvoer, dit word opreg waardeer. Dit was absoluut ons voorreg en 'n groot plesier om jou te kon akkommodeer. Julle was die oulikste paartjie wat ons in 'n lang tyd gehad het. Seën vir julle en ons kyk uit na jou volgende besoek, mag dit spoedig wees. Liefde, Fanie en personeel.

Daleen D
1 nag Saam met vriende
4.8
Aug 2024

Netjies, gerieflik. Ons het lekker gebly. Die kamer is ruim en gerieflik. Daar is genoeg koffie en tee beskikbaar by die koffie stasie. Die gasvrou het ons baie vriendelik ontvang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Lihanna
Dolphin Whisper Guest House & Spa
Beste Daleen, baie dankie vir julle ondersteuning en terugvoer, dit word opreg waardeer. Dit was absoluut ons voorreg en 'n groot plesier om julle te kon akkommodeer, wat net so aangenaam en vriendelik was. Seën vir julle en ons kyk uit na julle volgende besoek, mag dit spoedig wees. Liefde Lihanna, Fanie en Dolphin Whisper se personeel.

Gert M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2024

Dit was heerlik. Dit was 'n heerlike naweek met 'n uitsonderlike ondervinding om in so 'n vriendelike omgewing te kon oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Lihanna
Dolphin Whisper Guest House & Spa
Beste Gert, baie dankie vir jul ondersteuning en terugvoer, dit word opreg waardeer. Dit was absoluut ons voorreg en 'n groot plesier om jul te kon akkommodeer. Seën vir julle en ons kyk uit na julle volgende besoek, mag dit spoedig wees. Liefde en personeel.

John A
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2024

Veilig, stil en gerieflik. Sien sterre.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lihanna
Dolphin Whisper Guest House & Spa
Beste John, baie dankie vir jou ondersteuning en terugvoer, dit word opreg waardeer. Dit was absoluut ons voorreg en 'n groot plesier om jou te kon akkommodeer. Julle was die oulikste paartjie wat ons in 'n lang tyd gehad het. Seën vir julle en ons kyk uit na jou volgende besoek, mag dit spoedig wees. Liefde, (Verwysings na ander personele verwyderd).

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Aug 2024

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Lihanna
Dolphin Whisper Guest House & Spa
Best Sirshem, thank you for your support and positive feedback. We are blessed and thankful to host such lovely people like your family and yourself. Looking forward to your next visit. Love, Fanie and Lihanna Greeff with the Dolphin Whisper team.

Johan P
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Aug 2024

Lekker gebly - vriendelike eienaars. Lekker gebly ja - so jammer Cullinan gaan agteruit a.g.v. dienste vanaf regering wat absoluut agteruit gaan.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Lihanna
Dolphin Whisper Guest House & Spa
Beste Johan, baie dankie vir jul ondersteuning en terugvoer, dit word opreg waardeer. Dit was absoluut ons voorreg en 'n groot plesier om jul te kon akkommodeer. Seën vir julle en ons kyk uit na jou volgende besoek, mag dit spoedig wees. Ons glo ook God het 'n doel met als, ons is tans besig om met van die ministers te reël om die spore weer in werking te kry dat ons die trein weer kan laat loop van Pretoria ens. Liefde in Jesus.

Ronel V
1 nag
3.2
Sep 2024

Ons was daar vir 'n troue en het baie min tyd op die perseel deurgebring. Die opsie om die spa kamer te bespreek moet nie eens beskikbaar wees nie, want dit veroorsaak verwarring. Die spa kamer moet eintlik glad nie eens beskikbaar gestel word vir gaste nie, want ek sal nie eens hê dat gaste so in my huis slaap nie. Die foto's en dit wat die spa kamer bied, is nie dieselfde kwaliteit nie. Wind wat by die mure inwaai, gebroke bad, nael kabinet wat op die wasbak gepak word, donker en bedompig sonder geriewe om te skeer of behoorlik tande te borsel. Ons het lekker geslaap in ons eenheid, maar ons voel dat die prys baie hoog was vir die fasiliteite. Die TV vang net sneeu op en hang skeef. Die tema is Cullinan ou myn huise en ek dink die gastehuis was mooi op sy tyd. Aankoms was vriendelik, maar daar is definitief plek vir opknapping en duidelikheid met bespreking.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Natalie R
Kort verblyf
5.0
Des 2023

Fabulous. Was absolutely amazing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lihanna
Dolphin Whisper Guest House & Spa
Beste Natalie, baie dankie vir jou ondersteuning en terugvoer, dit word opreg waardeer. Dit was absoluut ons voorreg en 'n groot plesier om jou te kon akkommodeer. Kyk uit na jou volgende besoek, mag dit spoedig wees. Liefde, Fanie en personeel.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Lihanna Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 57

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 15 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Library Laan 81, Cullinan, Pretoria, 1000, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDYwMDBiYzkzLTExODktNDQ3MC05Y2Q3LTQ3YTE4OTJjOWZiNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 52 5 1 5 81 Library Avenue Cullinan 1000 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.672055555556 28.522388888889

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang