Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dolphins Self Catering Accomodation

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Moree Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 39

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 39 resensies vir Dolphins Self Catering Accomodation
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.9/5
Louis V - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis V

Baie lekker oornag plek asook vakansie eenheid.

Baie gerieflike, ruim, netjiese eenheid om in te oornag. Alle geriewe wat jy kan benodig, is daar. Gasvrou vriendelik en baie hulpvaardig.

Dolphins Self Catering Accomodation se terugvoer

Ongelooflike gaste om te huisves.

Dolphins Self Catering Accomodation
Wilma B - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilma B

Dit was baie aangenaam om weereens daar oor te bly.

Ons het al voorheen by Dolphins oorgebly. Ons probeer om elke keer as ons in George kom daar plek te kry. Baie dankie, ons het weereens baie lekker oorgebly. Alles is daar, skoon en netjies. Baie dankie vir die elektriese kombers. Dit was 'n wenner, want die aand wat ons daar oorgeslaap het, was dit baie koud en reënerig.

Dolphins Self Catering Accomodation se terugvoer

Altyd lekker om jul te ontvang.

Dolphins Self Catering Accomodation
Hansraj A - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hansraj A

Well worth every single cent.

A very neat and clean place. A home away from home. The owners were very professional and friendly and made us feel very comfortable and welcomed.

Dolphins Self Catering Accomodation se terugvoer

Netjiese, vriendelike gaste. Sal enigetyd weer akkommodeer.

Dolphins Self Catering Accomodation
Etienne L - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Etienne L

Very nice.

I had a very nice stay. Too short unfortunately. Everything was as advertised.

Dolphins Self Catering Accomodation se terugvoer

N plesier om te akkommodeer

Dolphins Self Catering Accomodation
Fiola C - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fiola C

Baie lekker gebly, Moree was vriendelik en behulpsaam. Lekker privaat.

Lekker gekuier by Dolphins.

Dolphins Self Catering Accomodation se terugvoer

Aangename, omgee gaste. Enige tyd weer akkommodeer.

Dolphins Self Catering Accomodation
Tamryn P - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tamryn P

I really appreciate the friendly owner.

My stay at this location was perfect.

Roedolf E - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roedolf E

Baie lekker.

Skoon, baie netjies en mooi.

Dolphins Self Catering Accomodation se terugvoer

Aangename, vriendelike gaste. Sal enige tyd weer akkommodeer.

Dolphins Self Catering Accomodation
Hendrina M - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrina M

Fynste detail word na omgesien!

Alles was met 'n fyn hand bestuur sodat die gaste heerlik kan bly, baie dankie! Tot 'n liggie wat outomaties aangaan in die badkamer en heerlike beddegoed. Julle mag maar!

Dolphins Self Catering Accomodation se terugvoer

Gemaklike, vriendelike en omgee vir jou goed, gaste. Sal enige tyd weer akkommodeer. Dankie



Dolphins Self Catering Accomodation
Lea V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lea V

Baie goeie diens en heerlike plekkie!

Die gasvrou gaan regtig uit haar pad uit om goeie diens te lewer en seker te maak alles is skoon en reg. Sy doen ook ekstra moeite om jou te help. Die plekkie is baie goed ingerig en alles is skoon en netjies. Ook lekker privaat.

Dolphins Self Catering Accomodation se terugvoer

Vriendelike gaste, soos familie. Jul is altyd welkom.

Dolphins Self Catering Accomodation
Johan P - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan P

Netjiese, skoon verblyf in 'n rustige omgewing.

Die vriendelike ontvangs deur Morée is 'n goeie begin in die ruim, netjiese en skoon eenheid. Die omgewing is veilig en rustig. Sal beslis weer daar gaan bly.

Dolphins Self Catering Accomodation se terugvoer

Vriendelikste gaste. Julle is altyd welkom en lekker om te verwelkom.

Dolphins Self Catering Accomodation
Tamlyn M - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tamlyn M

Baie lekker, goeie diens ontvang, sien gou weer.

Baie nice vir couples en baie rustig.

Dolphins Self Catering Accomodation se terugvoer

Wonderlike gaste om te huisves. Dankie dat jul die kamer so skoon nagelaat het.

Dolphins Self Catering Accomodation
Nicoline H - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicoline H

Well set out and spacious, very tidy and cozy.

The owner made us feel very much at home. The room was very tidy and a lot of attention was given to finer detail. Bedding was of very high quality and the bed was very comfy. Wi-fi and lights were available during load shedding.

Dolphins Self Catering Accomodation se terugvoer

Die gaste het die kamer netjies gelos. Hulle was baie stil gewees. Ek sal hulle enige tyd weer akkommodeer.

Dolphins Self Catering Accomodation
Wilma B - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilma B

Dit was baie aangenaam. Skoon, netjies en baie mooi.

Ons het dit baie geniet om by Dolphins Self Catering oor te bly. Baie skoon en netjies en baie mooi. Alles is daar wat jy nodig het. Sal dit definitief aanbeveel en ook weer daar kom oorbly. Baie dankie!

Dolphins Self Catering Accomodation se terugvoer

Aangename paartjie en hulle het die kamer netjies agter gelaat. Sal hulle graag weer huisves.

Dolphins Self Catering Accomodation
Johannes H - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes H

Baie gerieflik.

Daar was regtig niks kort nie behalwe dalk 'n bietjie ys. Die buurt is stil en sentraal.

Shermley A - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shermley A

Dolphins is die perfekte plek om na te gaan vir stilte en rus.

Baie dankie vir die gasvryheid en warme verwelkoming.

Dolphins Self Catering Accomodation se terugvoer

Baie dankie jul my plekkie netjies agtergelaat het. Jul is altyd welkom.

Dolphins Self Catering Accomodation
Maryke V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryke V

Amazing! Als was great en ons sal beslis weer daar gaan bly.

Was amazing! Sal beslis weer daar gaan bly.

Dolphins Self Catering Accomodation se terugvoer

Was lekker om jul hier te kon hê. Plekkie gelos soos julle dit gekry het. Baie dankie.

Dolphins Self Catering Accomodation
Juanesta V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juanesta V

Baie lekker.

Ons was vriendelik ontvang, en dit was netjies. Ons het baie lekker gebly en geslaap. Die bed was 5 ster - gemaklik en goeie kwaliteit.

Dolphins Self Catering Accomodation se terugvoer

Wonderlike gaste om te huisves. Kamer silwerskoon nagelaat.
Baie dankie.

Dolphins Self Catering Accomodation
Shareef B - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Shareef B

Lekker.

Nice place, friendly host.

Sean W - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Sean W

Overnight stop en route EL to CT.

Very neat. It has everything you need for a very comfortable overnight stay.

Madelein K - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madelein K

Waarde vir geld.

Sal Dolphins Self Catering definitief aanbeveel, netjies toegerus, modern, vriendelike en behulpsame verblyf. Baie dankie.

Dolphins Self Catering Accomodation se terugvoer

Dankie jul die kamer netjies gelos het. Was aangenaam om jul te kon huisves.

Dolphins Self Catering Accomodation
Roshane P - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roshane P

Dit was baie netjies en die plek skep 'n warm, huislike atmosfeer.

Puik diens verkrygbaar. Die privaatheid en stilte het ek baie geniet. Ons was goed verwelkom en het dit geniet. Die warm eletriese kombers en heater het beslis opgemaak vir die koue nagte. Baie dankie vir puik diens. Ek beveel hierdie plek beslis aan.

Penny V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Penny V

Comfortable, great value for money, great location.

We will definitely be back!

Dolphins Self Catering Accomodation se terugvoer

Ongelooflike gaste. Plek so netjies gelos. Sal enige tyd aanbeveel.

Dolphins Self Catering Accomodation
Surika J - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Surika J

Baie rustige omgewing, baie netjies, als werk goed.

Ons het net oornag, het heerlik geslaap. Pragtige plekkie, hoogs aan te beveel.

Melany M - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melany M

Beste naweek ooit. Ons het dit uiters geniet. Al het dit gereën maar dit het my die minste gepla want ek kon onder a warm kombers sit. En heeldag Netflix kyk.

Alles was net so gemaklik. En die mense is so vriendelik. Was regtig 'n besonderse rustige wegbreeknaweek. Dankie.

Dolphins Self Catering Accomodation se terugvoer

Pragtige mense, so gemaklik. Dit was net 'n plesier om hul te kon huisves, hul was soos familie.

Dolphins Self Catering Accomodation
Johann K - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann K

Uitstekend!

Baie netjies, veilig, skoon, gerieflik en goed toegerus. Vriendelike en gasvrye eienaars. Kan ten sterkste aanbeveel!

Dolphins Self Catering Accomodation se terugvoer

Aag baie dankie, kan gaste ook sterk aanbeveel. Kamer baie netjies gelos.
Baie dki Morée

Dolphins Self Catering Accomodation
Janine C - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine C

Oulik, netjies en gerieflik!

Sal enige tyd aanbeveel!

Patrick K - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Patrick K

Baie volledig uitgelê, pragtig and netjies.

Vriendelike ontvangs, akkommodasie goed uitgerus en veilige parkering.

Dolphins Self Catering Accomodation se terugvoer

Baie baie dankie. Wonderlik om jul te kon akkommodeer. Stil en netjiese gaste.

Dolphins Self Catering Accomodation
Adwina F - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adwina F

Fantastiese naweek.

Dit is rustig daar en die eenheid is skoon. Kom verken vir jouself.

Dolphins Self Catering Accomodation se terugvoer

Baie aangename gaste, dankie jul my kamer mooi nagelaat het. Sien uit na jul volgende kuier.

Dolphins Self Catering Accomodation
Vanessa P - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vanessa P

Baie netjiese en goed toegeruste eenheid.

Netjies, goed toegerus en vriendelike gasvryheid.

Shamila V - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shamila V

Duidelik.

Die dame was baie vriendelik. Die plek was netjies. Die area was rustig. Die plek is lekker groot vir twee mensies.

Charmaine R - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine R

Wonderlik.

Nog nooit in my lewe by iemand gebly ingesluit familie, wat so bedagsaam was nie. Jy en jou man is wonderlike mense en die bly plek was lekker jy het aan alles gedink. Dankie vir alles, waardeer!

Dolphins Self Catering Accomodation se terugvoer

Dankie vir jou resensie, ek dit. Dit was net 'n plesier om jul te kon huisves. Ek hoop om jul binnekort weer te sien.

Dolphins Self Catering Accomodation
Wouter V - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wouter V

Gemaklik, leefbaar en netjies.

Dit is 'n pragtige en netjiese eenheid met die vriendelikste ontvangs. Was gemaklik en nie te duur nie. Wel die goedkoopste om die minste te se. Moree (eienaar) is baie gasvry en vriendelik. Julle moet die badkamer deur sien, is pragtig. Jy kan sien dat Moree se persoonlike "touch" daar is met die uitleg van die eenheid. Julle sal dit baie geniet en sal nie n fout maak nie. Die webtuiste is ook 'n baie gemaklike en eenvoudige manier om "online bookings" te maak. Die was ons eerste keer en ons het dit baie gemaklik en bekostigbaar gevind. Ons sal weer van die eenheid en die webtuiste gebruik maak.

Roedolf E - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Roedolf E

Dekor in woonstel is rêrig mooi.

Woonstel is skoon, ligging bietjie moeilik sonder eie vervoer, net Netflix beskikbaar, maar dit was voldoende entertainment, sal plek aanbeveel en Moree is 'n baie aangename gasvrou.

Shermley A - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shermley A

Die verblyf was baie goed en gerieflik.

Dolphins Self Catering sal ek beslis aanbeel. Die plekkie is baie oulik en is geleë in veilige omgewing.

Ben Melt S - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ben Melt S

Netjies, gerieflik, ruim - alles wat jy nodig het om werklik tuis te voel.

Die verblyf is netjies, gerieflik en ruim. Dit alles laat 'n mens regtig tuis voel. Die dekor van die plek is ook pragtig en die gasvrou is 'n vriendelike en warm mens. Dolphins Self Catering Accommodation sal altyd ons eerste keuse vir slaapplek in George wees.

Paul B - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul B

Pragtig.

Vriendelik ontvang en alles was netjies.

Franklin F - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Franklin F

Aangenaam.

Ons was baie vriendelik verwelkom en die plek was baie netjies en skoon soos die foto's aandui. Sal dit aanbeveel vir couples wat wil oornag.

Amanda S - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda S

Aangename verrassing.

Vriendelike ontvangs van Moree, uiters netjies en baie goed toegerus.

Dolphins Self Catering Accomodation se terugvoer

Baie dankie was absoluut 'n plesier om jul te kon huisves.

Dolphins Self Catering Accomodation
Engela S - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Engela S

Dit was een van die beste plekke waar ek nog ooit gebly het.

Ons is ontvang deur ons gasvrou wat ons welkom geheet het met 'n pragtige skoon en netjiese plekkie om te bly. Sy het alles aan ons verduidelik en daar was vars vrugte en melk en yogurt in yskas en heerlike koekies en 'n sjokolade asook koffie, tee en suiker. Ons het baie welkom gevoel en kon onmiddellik 'n koppie koffie geniet. Sal beslis hierdie bekostigbare akkommodasie aanabeveel.

Vanaf
Vanaf R795
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R795
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tarentaalstraat 24, Denvar Park, George, 6529, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA559b92c5e12602c006f9a22f3cd833c77125293be7b1102b019fb3c533622daa0c1873a69a433d8fb864604a091a136a2c18?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R795 per nag, vir 2 mense 39 5 1 5 24 Tarantaal Street Denvar Park 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.958188888889 22.48455
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang