Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

D'Olyfboom Guest House

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.8/5

Susan Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 98

Op LekkeSlaap 14 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 35 resensies vir D'Olyfboom Guest House
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Marianna E - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marianna E

Rustige oornag.

Ons het 'n heerlike aand gehad. Die kamer het pragtige dekor en het alles wat jy nodig het vir 'n rustige verblyf. Die uitsig van die stoep is hemels.

Willie B - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie B

Die uitsig vanaf die kamer is ongelooflik.

Ons verblyf was uit die boonste boeke. Alles netjies en presies. Vriendelike diens. Gedurende ontbyt is die kamer skoongemaak en koffie en suiker hervul. Elke oggend wakker geword met die uitsig op die druiwewingerde. Sal elke keer daar bly. Waardeer vir geld.

Innis B - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Innis B

Huis weg van die huis.

Baie lekker gebly, alles was perfek.

Eveline Brunklaus A - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eveline Brunklaus A

Beautiful location, luxurious stay.

Beautiful room, with bath, which was great with the cold weather! The view from the room in the morning is stunning!

Marina Coetze C - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marina Coetze C

Luuks en pragtig.

Dit was fantasties en ontspannend daar.

Estie V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estie V

Uitstekende plek.

Pragtige skoon plek met vriendelike diens. Uitsig was iets om te sien.

Karien G - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karien G

Ruim kamer met lekker stoep en uitsig. Goeie diens en baie netjies.

Heerlik gebly in 'n rustige omgewing en mooi uitsig.

Beverley J - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beverley J

Warm welcome, stunning view and delicious breakfast.

See stars.

Karlien R - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karlien R

Oorskry verwagtinge en beslis waarde vir geld.

Pragtige kamer met die mooiste dekor en "attention to detail", ongelooflik netjies en 100% in lyn met ons verwagtinge. Ek wou graag 'n "classy plek" bespreek vir ons interskole naweek-oorslaap, en ek het presies dit en meer gekry!

Elsabe D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsabe D

Baie aangename skoon beeldskone destinasie, die uitsigte is asemrowend. mens wil langer bly en rustig wees. dit bied alles.

Olyfboom bied alles wat jy in 'n skoon, geordende eenheid soek, daar is heerlike koffie, versnapperings ens ens. dankie.

Rian S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rian S

Pragtig!

Diens is briljant en die uitsig is net die beste.

Wendy T - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wendy T

Would come back and highly recommend.

Lovely, spacious accommodation that is beautifully decorated and appointed.

Kotie L - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Kotie L

Waardering vir smaakvolle dekor.

Lekker groot kamer en badkamer was baie gerieflik. Beskutte en privaat stoep met besonderse uitsig was spesiaal. Goeie en vriendelike diens met ontbyt.

Noelene V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Noelene V

Heerlike wegbreeknaweek.

Kamer was heerlik, smaakvol toegerus. Dit was net koud en die aircons was afgeskakel. Uitsig is pragtig. Gastehuis was besig met bou en verbeterings buite en dit was onnetjies.

Kim O - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kim O

Relaxing.

There is something very special about this property, and it is beautiful.

Ian G - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ian G

Rustig, netjies en rus vir die siel.

Die uitsig was fenominaal, atmosfeer was rustig en baie vriendelike personeel. Sal definitief weer besoek, maak in nabye toekoms.

Innis B - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Innis B

Baie lekker oorgeslaap!

Dankie vir die puik diens!

Phillip R - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Phillip R

Great stay in Paarl for business or leisure.

Wonderful spacious rooms, very private and quiet, adequate breakfast.

Zelda E - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelda E

Fantasties met pragtige uitsig.

Lieflike badkamer, gemaklike matras, heerlike ontbyt. Kommunikasie was baie goed.

Robert V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Robert V

It was business so not to much time to hang out.

We enjoyed the short stay, the rooms were comfortable and neat, breakfast was good and staff was friendly.

Walter S - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Walter S

Pragtige plek!

Dit was ons tweede blyplek op ons wittebrood, en dit was amazing! Love dit!

Elricka D - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Elricka D

Baie verrassend, keurige en aangename verblyf met besondere uitsig.

Met die vriendelike hulp van Debbie aan diens was die aankoms en verwelkoming by d'Olyfboom 'n verrassing en heerlike verblyf. So ook die verfrissende ontbyt.

De Wet S - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
De Wet S

Bitter mooi uitsig! Vriendelike mense en was beslis die geld werd.

Gawe mense wat uit hulle pad gaan en die ervaring beslis in goeie herinneringe omskep! Goeie kos, mooi kamer en topklas-bestemming!

Nathian P - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nathian P

Fantasties en romanties!

Die plek is prentjie mooi met pragtige uitsigte oor die wingerde. Die kamer is baie mooi en ruim wat romantiese beligting wat enige paartjie voor kan vra! Baie skoon en netjies met 'n mooi badkamer. Ons sal enige tyd die plek aanbeveel en self weer daar inboek! Well done vir uitstekende diens! Ons sal net aanbeveel dat julle asseblief strykysters dalk in die kamers kan aanbring.

Ryno R - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ryno R

Baie skoon. Veilig. Lekker ontbyt. Ruim kamers.

Ruim, skoon kamers. Skoon beddegoed. Stil omgewing.

Dirk B - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk B

Pragtige omgewing, baie goeie kombinasie van oud en nuut.

Baie goeie kommunikasie, professionele diens and fantastiese akkommodasie.

Anel C - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anel C

Mooiste uitsig.

Die gastehuis is in een van die mooistes wat ons al gebly het, dit het 'n stunning view oor Paarl. Baie netjies en skoon en baie modern. Ek sal dit vir enige iemand aanbeveel.

Piet D - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Piet D

Skoon en netjies.

Sien sterre.

Jakes V - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jakes V

Baie lekker.

Die instansie het deurentyd goed gekommunikeer en ons tegemoetgekom ten opsigte van die uitkloktyd en reëlings vir ontbyt. Debbie was baie vriendelik en behulpsaam en alles was reg by ons aankoms. Die ontbyt was heerlik. Sal dit definitief aanbeveel.

Linné C - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Linné C

Wens ons kon langer bly!

Martinette is 'n staatmaker by d'Olyfboom Guest Rooms. Pragtige kamers, daar is besondere aandag aan klein detail gegee.

Michelle D - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle D

Pragtig, heerlik, uit die boonste rakke.

Alles was netjies en skoon, met ‘n uitsig oor die wingerde en berge. Die groot plaasontbyt is mooi voorgesit en dit het vorentoe gesmaak. Ek sal d’Olyfboom Guest Rooms beslis aanbeveel!

Nicole P - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicole P

Absolutely Amazing Stay at d'Olyfboom.

My husband and I thoroughly enjoyed our stay. The staff were extremely kind and accommodating.

Clorinda V - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clorinda V

Baie mooi plek.

Sal enige tyd weer hier kom bly, baie mooi uitsig en heerlike ontbyt.

Andrishia F - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrishia F

’n Absolute fees.

DIt was baie lekker, dankie.

Daleen H - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daleen H

Besonders.

Uit die boonste rakke verblyf met vriendelike, professionele en georganiseerde diens met alles wat jy benodig. Hulle gaan werklik uit hulle pad uit om jou te laat welkom voel en te sorg dat alles in orde is. Die plaas is rustig en werklik iets om te aanskou.

Vanaf
Vanaf R2 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R2 300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Napierstraat 14, Paarl, 7646, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA080e1b8953b1cbbc23c908c9e747da87c359a161d44f0626bbe4b6d8b165e0b77f03efba88d565ee7f37bb49132a1ece1b85?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 300 per nag, vir 2 mense 35 5 1 5 14 Napier Street Paarl 7646 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.723625 18.958109
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang