Donderboschfontein Farm Guest House
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Vanaf die R31, Donderboschfontein-plaas, Ulco, 8390, Noord-Kaap
- Vanaf R600 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Donderboschfontein Farm Guest House word omring deur palmbome en is op 'n plaas 86 km vanaf Kimberley, 25 km vanaf Delportshoop en 10 km vanaf Ulco geleë.
Die gastehuis bied gaste 'n keuse van 3 kamers met lugversorging wat ingerig is met gemaklike beddens, en kan tussen 2 en 3 mense akkommodeer. Twee van die kamers deel die gebruik van 'n badkamer met 'n bad en 'n stort, terwyl die derde kamer 'n en suite-badkamer het. Ontbyt, middagete, aandete, kospakkies en piekniekmandjies is op versoek beskikbaar teen 'n ekstra koste. Wasgoeddiens is beskikbaar op versoek teen 'n ekstra koste.
Die tuin, met sy lieflike natuurskoon, skep 'n oase vir gaste om te ontspan. Gaste kan in die fonteindam swem waar daar ook braaigeriewe is.
Die kampeerterrein het baie bome en 'n dam waarin gaste kan swem. Daar is 6 staanplekke, elk met 'n kragpunt. Daar is 1 ablusieblok vir die kampeerterrein. Die kampeerterrein is ideaal vir privaat partytjies, kinderpartytjies, gesinsbyeenkomste, jaareindfunksies en spanbou.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Vanaf die R31, Donderboschfontein-plaas, Ulco, 8390, Noord-Kaap
Sien meer verblyf in Kalahari Noord-Kaap
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Vanaf die R31, Donderboschfontein-plaas, Ulco, 8390, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang